English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 369
Total Views: 82 171 807
topics: 88
replies: 1 371
views: 29 776
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Air Ioniser / Lug Ioniseerder

replies: 12
views: 197
23 Jul 2019 @ 11:36:25 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Hallo campers. Het enigiemand ondervinding met so n' ding? Dit reinig die lug met die hulp van water en electrostatiese extracsie. Die negatiewe ioone laat ook die lug suwer ruik, soos na n' donderstorm.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 11:42:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Paul is dit nou daai goed waar die water in 'n ronde visbak roteer of skommel?

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 12:06:37 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 12:12:13 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Nou net n' video gekyk. Ja die water skommel.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 12:24:40 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2223
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek het die goed al in Tsogo Sun hotelle gesien.  Of dit enige waarde het weet ek nie, maar ek sal nie geld daaraan spandeer nie.  As daar sulke onbekende onverstaanbare woorde gebruik word, begin ek egter twyfel.   Ek raai dis maar 'n foefie.  Na 'n donderstorm ruik jy die nat aarde.  Ek weet nie hoe dit van toepassing sal wees in 'n huis nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 13:58:33 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek het die goed al in Tsogo Sun hotelle gesien.  Of dit enige waarde het weet ek nie, maar ek sal nie geld daaraan spandeer nie.  As daar sulke onbekende onverstaanbare woorde gebruik word, begin ek egter twyfel.   Ek raai dis maar 'n foefie.  Na 'n donderstorm ruik jy die nat aarde.  Ek weet nie hoe dit van toepassing sal wees in 'n huis nie.

Hulle het lank terug so ding by my kom demo, het die ou weg gejaag met al sy bollie wat hy praat. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 14:00:05 pm
Anonymous

Hallo campers. Het enigiemand ondervinding met so n' ding? Dit reinig die lug met die hulp van water en electrostatiese extracsie. Die negatiewe ioone laat ook die lug suwer ruik, soos na n' donderstorm.

Jip,doeltreffend.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 18:01:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het ook al op plekke die water sien skommel.

Maar dan was die mense ook so effe ........... anders. So asof hulle glo die aarde gaan more vergaan. Daai mense..................  

Ek bedoel nie lelik nie................. dit was maar net by wie ek so iets gesien het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 07:07:04 am
Anonymous

Ek het ook al op plekke die water sien skommel.

Maar dan was die mense ook so effe ........... anders. So asof hulle glo die aarde gaan more vergaan. Daai mense..................  

Ek bedoel nie lelik nie................. dit was maar net by wie ek so iets gesien het.

Op 'n ernstige noot.

Ek ly aan kroniese sinus agv dat ek tydens weermag in 'n 81mm Mortier pyp se ''Bol'' waar hy by die grondplaat inpas vasgehardloop het agv die rede dat die No: 2 op die vuurwapen te stadig was.

My vrou het een van hierdie goedjies by Clicks gekoop en dit werk 100% vir my sinus geval.

Gewoonlik soggens met opstaan tyd het ek erg genies met bygaande sinus aanvalle en moet noem, nadat sy hierdie dingetjie gekoop het, my soggens probleem op 'n einde is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 08:10:38 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie Dennis, ek dink ook die gadget is nie vir almal nie. Ek het ook ernstige sinusitus, van geboorte af en het al onsuksesvolle behadeling vir dit gekry. As die dingitjie werk vir my sinus koop ek hom.

Leon, jy gaan my ook nou skeef kyk as jy by my kamp kuier...haha.

Skies Dennis, maar ek is seeker stadig maar ek verstaan nie jou oorsaak van kroniese sinusietis nie. Het jy jou neus op die mortier pyp se "bol"gestamp?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 08:11:43 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Die aarde is mos plat...ne'

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 08:43:00 am
Anonymous

Dankie Dennis, ek dink ook die gadget is nie vir almal nie. Ek het ook ernstige sinusitus, van geboorte af en het al onsuksesvolle behadeling vir dit gekry. As die dingitjie werk vir my sinus koop ek hom.

Leon, jy gaan my ook nou skeef kyk as jy by my kamp kuier...haha.

Skies Dennis, maar ek is seeker stadig maar ek verstaan nie jou oorsaak van kroniese sinusietis nie. Het jy jou neus op die mortier pyp se "bol"gestamp?

Wat gebeur het, dit was tydens 'n sekere Ops en moes vinnig en haastig 'n "TB'' opset agv ?????.

Ons mortier groep was aangewys vir basis verdediging. Op daardie stadium was ek op No: 3, die 2-poot afeit. Die No: 2 was 'n baie groot persoon, maar uiters stadig met wegtrek, alhoewel ons die wapen die vinnigste kon opset teen 13 sekondes met rig paaltjies in, ''sights'' in posisie en opgestel volgens die stipper drywer se opdrag asook die hoeveelheid tasse benodig. 

Met die intstruksie van soveel bom tasse aksie het ek die 2-poot gegryp en sommer 'n tas of 2 saam my karwei.

Met die konsentrasie op die 2-poot en die tasse in die ander hand het ek nie opgekyk nie en vol met 'n hengse spoed reguit in die loop se bol ingehardloop.

Op daardie stadium het hy my ''mandown'' geslaan met 'n bebloede gesig waarvan my makkers gereken het dat ek getref is deur 'n verdwaalde rondte.

My neus was erg gebreuk en was ''gekasawak'' hoof basis toe. Die volgende dag met blou toe oê wat lyk of ek in 'n ''bar fight'' was, was ek terug by my groep.

Na uitklaring het ek erg hoofpyne begin kry en 'n siviele dokter gaan besoek. My neus moes hulle weer breuk agv dat dit heel skeef geheg het na die insident.

(Ek moet darem byvoeg, na die dag se insident het hulle my verskuif na No: 2 en die huidige No: 2, na No: 3laughing).

Sederdien loop ek na dekades nogsteeds met dieselfde probleem.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 09:36:26 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ok Dennis. Sinusitis is baia onaagenaam en het medige na gevolge. Myne is alergie en my ligaam is ontwerp vir Europeese kondiesies. My ouers is van Holland maar ek is in SA geboore. My van is Mulder....say no more :) As ek see toe gaan of Europa toe gaan is my sinus probleem weg.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required