English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 778
topics: 84
replies: 1 535
views: 184 799
Share your best or worst experiences to help others out.

Waar is die Gallery

replies: 9
views: 231
24 May 2019 @ 18:04:20 pm
Klaasvakie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 71
Joined: 14 Nov 2013
Experience: 69 years

Hoe kan ek iemand se "Gallery" sien as hy n foto geplaas het??? (Ek is elektronies ietwat benadeel)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 18:10:27 pm
Klaasvakie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 71
Joined: 14 Nov 2013
Experience: 69 years

Noordooster Wind op 8 April op Buffelsbaai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 22:57:52 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years
@ Eastwood.
Eina dis erg. Met die storm straps et al.. jammer vir daai skade.

Ek kyk maar op die hoofblad onder "nuutste fotos" iemand sal uithelp hier.
Ek sien maar daar al die fotos wat geplaas is. Ja as daar 'n ander manier is laat weet asb. Ek volg ook hier vir almal se insette.

Groetnis. Jan.
Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 23:01:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Eish.....sterkte! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 23:33:25 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4067
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Not nice to see or experience cry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 07:43:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Eish.....sterkte! 

Wat het presies gebeur? Is daar n les wat ons mede kampeerders daaruit kan leer? 

As ek foto bekyk lyk dit of die wind, ondanks die storm bande, steeds die tent gelig het en die pale uit posisie gegooi het en toe tuimel alles ineen? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 17:11:51 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 46 years

Geert jy is reg die pale moes verskuif het.daarom het ek penne wat ek inslaan waar die paal in die oog pas en dit verhoed dat die pale skuif Ek het hulle gekoop by maxipeg en dit is vir daardie doel vervaardig

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 20:21:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Noordooster Wind op 8 April op Buffelsbaai.

Jammer my friend. 

Sterkte vir julle. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 06:46:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die stormbande het gewerk en die tent op sy plek gehou.  Dit lyk eerder of die pale onder die afwaarstse druk geknak of mee gegee het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 11:23:45 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1479
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Noordooster Wind op 8 April op Buffelsbaai.

"So much" vir stormstraps en cargonet!

Pale het gelig en losgekom, toe speel die wind baas.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required