-  Classifieds  -  Disc o Bed  -  Cadac tent  -  Gypsey Royale 1994  -  CI Escape 1 1996  -  Forums  -  Selfoor / Tablet Laaiers  -  Ons soek n veilige kampplek  -  Lus vir kamp  -  Campworld boekies  -  News  -  Aluminium Table Slide  -  Ford Ranger  -  Toyota Hilux  -  SM130 Beverage Cooler
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 444
Total Replies: 206 513
Total Views: 81 033 524
topics: 80
replies: 1 423
views: 173 476
Share your best or worst experiences to help others out.

Cliff Deysel - Camp Home and Beyond

replies: 15
views: 515
12 Jun 2018 @ 20:01:12 pm
Ian
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 May 2007
Experience: 41 years

To everyone who purchases items online

Please do not purchase any items from Cliff Deysel or a company called Camp, Home and Beyond. I tried to buy an Instant Water Heater which he advertised on Facebook as I was very interested in this product and could not find any other suppliers in South Africa.  I saw that he advertised a variety of items on Facebook and there seemed to be a large number of people interested in his products.  I sent an email requesting more information and after a few more emails, I decided to purchase the item and requested an invoice, which was sent.  I then did an EFT into his bank account on the 31st of May and have been waiting since for some type of feedback.  I have sent 3 emails, 3 whatsapp and 1 sms as well as called him 3 times. The first time he explained that he had been away and he would be back on last Friday evening and would then proceed with sending the item.  Nothing happened, but he managed to post items on Facebook on Sunday night.  I then called yesterday and left a message and then again this morning and he said he would be posting it today. I then requested that he send me the tracking number, but nothing. I tried again this evening to call him, but just got voice mail.  STAY WAY FROM HIM AS I AM NOW R694.00 POORER. BE WARNED.  

After some more research this evening, it seems that he operates quite a few business as well all with the same number - 083 444 6060.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
12 Jun 2018 @ 20:45:21 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Thanks for the warning.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2018 @ 21:47:13 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2293
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 45 years

Thank you for sharing this with us.  It is so sad that people rip people off like this. 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2018 @ 22:08:46 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 335
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 13 years

Daar was ook al klagtes oor hom op Van die Facebook groepe en dan was daar weer mense wat baie tevrede was. Ek self het maande terug by hom n Dachcam Gekoop wat hy by die huis kom aflewer het . Ongelukkig het ek dit te laat gesien maar dit was toe nie die een wat hy op die groep geadverteer het nie Die Foto wat hy adverteer was die beter kwaliteit een maar die goedkoop een was aan my afgelewer het . Het toe maar die R250 afgeskryf maar ek self sal nie weer iets by hom koop nie Hy adverteer ook nou weer die klein 3kg Wasmasjiene 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2018 @ 00:22:20 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9992
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Ek glo as jy gaan aanhou fight vir jou geld behoort jy dit terug te kry...hy is al lank op fb en kan nie sommer net heeltemaal verdwyn nie. Soos Tjaart sê, daar is heelwat mense wat gelukkig is met sy diens, maar daar was ook al baaaaie klagtes gewees dieselfde as joune.....ook blykbaar geen naverkoops diens nie. Omtrent al sy goed is buitendien goedkoper beskikbaar by die China malls.....

Sterkte....hoop jy kry jou geld terug of jy kry jou geyser 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2018 @ 05:27:49 am
Ian
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 May 2007
Experience: 41 years

Thank you for all the advise. I have not been able to get any joyfrom him but will keep trying.  Hopefully my posts will speed the process up or get my money back

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2018 @ 08:40:29 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6022
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Good luck to you and dont give up.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2018 @ 09:31:40 am
Chris Centurion
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 370
Joined: 04 May 2016
Experience: 31 years

Sien nou op FB van 'n kampeerder wat sedert April al wag vir die aflewering van 'n wasmasjien. Alle pogings om kontak te maak is ter vergeefs.

 Verskaffer het nou op FB gesê dat hy die klient onmiddelik sal bel om aflewering te reel. Wonder of dit ook maar weer net "windowdressing" is.

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2018 @ 10:42:16 am
Ian
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 May 2007
Experience: 41 years

Well, it seems that if you post on Facebook and other pages, one gets a reply.  Received a Whatsapp this morning and was refunded the money 1 hour later. It is just a pity that one has to go to such extreme measures to receive what you have paid for.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2018 @ 12:33:49 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10272
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Baie dankie vir die waarskuwing. Ek sal maar verby hou. Nie lus vir sukkel nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2018 @ 12:37:36 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3072
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Well, it seems that if you post on Facebook and other pages, one gets a reply.  Received a Whatsapp this morning and was refunded the money 1 hour later. It is just a pity that one has to go to such extreme measures to receive what you have paid for.

This seems to be a problem and rather save than sorry. Thanks for the warning.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2018 @ 13:38:13 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6376
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Ek dink ons moet n bietjie vir hom gaan kuier.....

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2018 @ 12:54:43 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10272
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Dis sulke mense wat baie 'n rat voor die oë draai en dan as jy nie "WAVES" maak nie score hulle jou geld.

As 'n mens weet jy het nie voorraad van 'n produk nie is die aangewese handeling om die persoon se besonderhede te neem en sodra voorraad opdaag hom te laat weet en die produk te lewer as hy dit steeds wil hê.

Jy vat nie 'n mens se geld en soek dan voorraad nie.

Soos jy sê JIN. Dink  Chuck moet vir die ou gaan kuier................ en dan moet hy nie gaan vleis braai nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2018 @ 11:34:41 am
Heidi
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 01 Sep 2007

Hallo ons het n kampering groep op facebook en Cliff verkoop sy goed daar ook, ons het baie gelukkige kliente en Cliff is altyd bereid om te luister en te help. Hy is n eerlike mens en as daar 'n fout insluip iewers is hy altyd bereid om dit reg te stel. Ian wanneer het jy die water verhitting stelsel bestel? Dit is al n hele ruk nie meer beskikbaar nie? As jy bewys van betaling aan Cliff stuur sal hy sy deel doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2018 @ 11:50:46 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3072
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Heidi ek wonder dan hoekom is daar heelwat mense op die FB groep wat ook nie vir Cliff in die hande kan kry na daar vir goed betaal is. Dit laat mens mos maar net wonder. Sekerlik na meer as 10 vorms van kontak maak sonder reaksie is daar tog genoeg geleentheid om iemand te kontak wat alreeds betaal het vir goed en dit nie kry nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2018 @ 12:19:38 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10272
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Kyk as mens 'n besigheid het dan help jy die klante met die produkte wat jy verskaf. Anders is dit nie 'n besigheid nie.

As jy dan die mense help is jy maklik beskikbaar en mense moet jou maklik kan kontak. Hetsy dit vir nuwe bestellings is of selfs klagtes.

As jy reeds geld ontvang het vir iets wat jy nie kan lewer nie dan is jy altyd beskikbaar om die situasie uit te klaar.

My opinie is Cliff moet maar meer beskikbaar raak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First