English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 314
Total Replies: 50 201
Total Views: 80 916 683
topics: 71
replies: 1 298
views: 168 314
Share your best or worst experiences to help others out.
Quick Navigation

Huisversekering

replies: 13
views: 355
22 Feb 2018 @ 18:40:36 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
Dagse mense,
Vandag kom die assesor om dakskade te beloer. Het alreeds n kwotasie gekry en in die was ingedien.
Wel, elke stukkie plaveisel, keermuurtjie, oop stoepie word opgemeet. Vra toe, hoekom die, ons kyk mos na die dak.
Antwoord, ons moet ook kyk of jy genoegsaam verseker is. Vra toe, maar polis dokument praat van " gebou" met mure van steen, dak van sink ens, niks oor plaveisel en keermuurtjies nie. Stilswye.
Vanmiddag n antwoord gekry, offer n kontanskikking sowat 75% van die kwotasie.
Dit wil my voorkom dat na die onlangse brande in Knysna, waar my makelaar is, het die versekeraars bietjie gaan dink oor die beskrywing " comprehensive". Daar het hulle plaveisel en keermure by die latere eise afgetrek van die versekerde bedrag, teen vervangingswaarde, al is die woning heeltemal vernietig.
Groetnis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
22 Feb 2018 @ 19:29:39 pm
Chris L
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 965
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Ja neef Herman, n mens wil nie wen nie, net regverdig behandel word. 

Laat mens dink ne.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
22 Feb 2018 @ 22:08:23 pm
Anonymous

Herman, ek het onlangs skade gehad in die gang en twee slaap kamers se matte, die assesor het ook die hele huis gemeet. 

Op my vraag waarom hy dit doen, was sy antwoord, "Om te kyk of u onder verseker, of in lyn met u gebou versekers is".

Die wet van awery kom ter sprake.

Die versekering het toe 100% betaal, min die by betaling van R1000.00.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
22 Feb 2018 @ 22:32:56 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Wonder as jy oorverseker was of hulle ekstra sou inbetaal? :-}
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
22 Feb 2018 @ 23:53:35 pm
Anonymous
Wonder as jy oorverseker was of hulle ekstra sou inbetaal? :-}


Nee. Dit werk net een kant toe. Ek het op 'n stadium 'n versekeraar se calculator gebruik. Hulle tel tot die 1m hoë draad heining tussen die buurman se huis en joune en die plante in die tuin. So oppas as jy broodbome het!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
23 Feb 2018 @ 06:00:31 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Om te verhoed dat jy te min of te veel betaal....kan mens n versekeraar vra om na jou huis te kom en jou waarde te evalueer? ....want dit lyk of hulle goed optel wat mens nooit in rekening geneem het nie.....soos byvoorbeeld hierbo....plante....as jy n groot tuin het kan so n bedrag groot raak...plante is duur om aan te koop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
23 Feb 2018 @ 06:03:54 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Baie van die versekeraars maak gebruik van privaat maatskappye wat as asessors optree. Al gehoor hulle werk nie op n fooi nie, maar werk egter op n kommisie basis.....hoe meer hulle die versekerings maatskappy bespaar hoe groter sy kommisie. Met ander woorde as hy nie dit regkry om op jou eis te sny nie....kry hy geen betaling nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
23 Feb 2018 @ 06:11:54 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9311
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ai die flippen goed.  Ek het mos reeds genoem dat versekering aan enige klein dingetjie sal dink om nie uit te betaal nie.

Ons moet maar "Cat-foot" wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
23 Feb 2018 @ 08:51:48 am
Hurricane
Moon Member
74% Profile Strength
Posts: 906
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years
My "grasperk" is groen maar by nadere inspeksie sien mens baie van die groen is eintlik glorified bossies....wonder of hulle waarde meer sal wees omdat hulle seker as "eksotiese" plante geklas kan word?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
23 Feb 2018 @ 09:01:00 am
PietG
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1306
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Dit laat my elke dag meer en meer wonder of versekering enigsins die moeite werd is. As dit nie vir die ander ou se Merc was nie kon n mens maar sonder dit klaarkom want wen sal jy nie wen nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
23 Feb 2018 @ 09:44:56 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
Vanoggend epos ontvang wat dit uiteensit.
Die waarde van gebou het uitgewerk R 3000.00 minder as waarvoor ek verseker is.
Vreemd kom daar nou 15% by hulle waardasie omrede dit op n skuinste is. Gevra dat hulle verduidelik, 80% van gebou is op gelyk oppervlakte.
Volgende14% Vat. Die is vir my duister.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
23 Feb 2018 @ 10:38:27 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 188
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 58 years

Ai die flippen goed.  Ek het mos reeds genoem dat versekering aan enige klein dingetjie sal dink om nie uit te betaal nie.

Ons moet maar "Cat-foot" wees.

Ek gaan gou iets noem voordat my blood druk in die rooi weer gaan. Jaare terug het ons huisgekoop en skade gehad as gevolg van swaar reen. Buurman se maatskapy kom uit se vir hom as jy dit self regmaak gee ek vir jou 'n koopbrief teen waarde ..... en jy gaan aan. Met my kom hulle en ek sien hulle neem foto's bo op en in kombuis. Die val van jou huis se dak is nie genoeg. Ek vra wel hulle moes dit dan toe opgelet het. Nee my probleem. Ek se wel daar moes rede gewees het om ondersoek te doen want jou inspeksie se verf water merk op ceiling, so dit het toe bestaan en julle nie raak gesien. Ek het betaal vir daardie inspeksie en julle het nie die nodige gedoen nie. "Nee meneer jy verstaan nie jy betaal vir die inspeksie maar dit is vir ons voordeel / rekord, nie joune!"

Doen navraag oor versekering. Goedkoop is duurkoop!!!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
23 Feb 2018 @ 16:36:12 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2705
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Dis nou een bedryf waar jy nie sal wen nie. So ook meeste lang termyn polisse waar jy nie weet hoe presteer die portefeulje want dis net een pot geld vir almal met al die boetes. Vir my is die ergste die regskoste om die kontrak op te stel wat eenmalig gedoen word en dan moet al die kliente 'n bedrag betaal asof die regskoste vir die spesifieke polis aangegaan is.

Soos Leon se - wees uiters versigtig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
23 Feb 2018 @ 22:03:42 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
Vra toe n omtrent die 15% van die skuinste, is dit konstant vir enige hoek van die helling.
Kry n epos terug waar daar om verskoning gevra word, in my geval is dit slegs 5%.
Ons moet maar wakker loop, asessors is ook maar mense, en kan foute maak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
Not Registered
0% Profile Strength
Posts: 0
Joined: Not yet