English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 686
Total Replies: 66 416
Total Views: 80 530 580
topics: 57
replies: 1 170
views: 162 098
Share your best or worst experiences to help others out.

Kuier gas uit Adendorp, Graaff-Reinet

replies: 35
views: 542
14 Jan 2018 @ 12:14:49 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
Gedurende die fees seisoen het my jonger broer besoek afgelê by ons grootword en tuis dorp, Adendorp, Graaff-Reinet.
Met sy terugkeer kom hierdie gas al die pad uit die Karoo uit in hulle kamp toerusting.
Hoop die foto laai, anders sal ek weer probeer.
14 Jan 2018 @ 12:16:43 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
.
14 Jan 2018 @ 16:08:35 pm
Chuck Norris
Pluto Member
Offline
Posts: 5906
Joined: 13 Jan 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 36 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto 2017
Camping: Jurgens Explorer 4x4 2014

Lyk soos n swart mamba.

Hulle is moer gelukkig.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
14 Jan 2018 @ 16:31:10 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
Wow!!!!!!, ek het hom ge-identifiseer as ń nag adder omrede hulle volop daar is.
14 Jan 2018 @ 17:11:55 pm
PietG
Mars Member
Offline
Posts: 1162
Joined: 12 May 2015
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 46 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.5 D Auto
Camping: Caravan
Kom ons hoop maar hy pas aan in sy nuwe omgewing!!!!!!!!!LOL
Lewe en benut vandag asof daar nie n more is nie.
14 Jan 2018 @ 17:45:42 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
Kom ons hoop maar hy pas aan in sy nuwe omgewing!!!!!!!!!LOL
Nee, ongelukkig was ek nie by nie, anders het hy beland in ń vis tenk. LOL.
Vannag 1-uur was hulle huis vinnig wakker gemaak. Ons het eers vanoggend die boodskap gekry.
Ook maar seker ń bestuuring gewees anders sou onskuldige inwoners die slagoffers gewees het wat die onverwagte moes aanskou.
Vertrou dit is ń "Eye Opener" vir alle kampers om doodseker te maak alle sakke word veilig geberg by opslaan en goed ondersoek word by oppak tyd.
14 Jan 2018 @ 18:05:53 pm
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4826
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Old skipper named SKIPPIE
Kom mambas by karoo voor.
I love camping all year round
14 Jan 2018 @ 18:16:32 pm
PietG
Mars Member
Offline
Posts: 1162
Joined: 12 May 2015
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 46 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.5 D Auto
Camping: Caravan
Ek weet nie Johan maar slange wel!!!!!!En n slang is n slang.
Lewe en benut vandag asof daar nie n more is nie.
14 Jan 2018 @ 18:59:50 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
Mambas kom wel voor, maar is baie skaars in die presiese omgewing. Beboste gebiede, veral by pendoring boom areas is ń gewilde speel plek asook boomslang.
Ek vermoed met die erge hitte daar tussen 40-45 het hulle koeler blyplek gesoek.
Blykbaar was die outjie in ń "stretcher" se sak.
Oor die algemeen is die Adder gemeenskap baie bedrywig daar wanneer die hitte skaal styg. Kaapse Cobra is redelik bedrywig gedurende die reën seisoen, veral rots gebiede.
Skaspstekers en Muisvreters is besonders baie gewild daar, maar nie dodelik nie, slegs een M@#$rse hoofpyn.
Slang of te nie, dit bly ń mooi gedeelte van SA.
14 Jan 2018 @ 20:07:05 pm
PietG
Mars Member
Offline
Posts: 1162
Joined: 12 May 2015
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 46 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.5 D Auto
Camping: Caravan
Ek stem met jou Dennis dit is besonderse mooi wereld. In die middel 60stes het ek saam met n vriend gewerk wie se ouers daar gebly het. Ek was nogal dikwels saam met Willem Geel daar by hulle.
Lewe en benut vandag asof daar nie n more is nie.
14 Jan 2018 @ 20:27:24 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
Ek stem met jou Dennis dit is besonderse mooi wereld. In die middel 60stes het ek saam met n vriend gewerk wie se ouers daar gebly het. Ek was nogal dikwels saam met Willem Geel daar by hulle.
Die van Geel lui ń klokkie.
Het die Geels gebly in Middel straat of Craddock straat, oor die brug vanaf Aberdeen/Adendorp verby die onderwys kollege?
Na my pa se afsterwe het my ma ń huis gekoop in Donkin straat 28, wat ń klein wêreld?
14 Jan 2018 @ 21:16:52 pm
PietG
Mars Member
Offline
Posts: 1162
Joined: 12 May 2015
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 46 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.5 D Auto
Camping: Caravan
Dennis ek kan nie onthou waar hulle almal gebly het nie. My vriend Willem se Pa het geboer daar in Adendorp. Willem het nog n broer Johnny gehad. Hulle Pa het nog 2 broers gehad as ek reg onthou en hulle kon in die dorp gebly het. Ek kan nou nie lekker die fyner detail van 55jaar gelede onthou nie.
Lewe en benut vandag asof daar nie n more is nie.
14 Jan 2018 @ 21:31:29 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
Dennis ek kan nie onthou waar hulle almal gebly het nie. My vriend Willem se Pa het geboer daar in Adendorp. Willem het nog n broer Johnny gehad. Hulle Pa het nog 2 broers gehad as ek reg onthou en hulle kon in die dorp gebly het. Ek kan nou nie lekker die fyner detail van 55jaar gelede onthou nie.
Alles begin nou in plek val.
Ek onthou die Greens, Gouws, Pienaars ens..
Kosie du Dooit was my wiskunde onderwyser by DMP in Noupoort.
Baba Botha van Noupoort se oudste seun, Jacques was my baklei maatjie, maar tog was ons groot vriende.
16 Jan 2018 @ 07:36:14 am
PietG
Mars Member
Offline
Posts: 1162
Joined: 12 May 2015
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 46 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.5 D Auto
Camping: Caravan
Ja Dennis die wereld is klein en oral loop jy maar iemend raak wat iemand ken wat jou ken. Gister hier by die Willows in PE kom vra een van die bure vir my of ek nie stukkie elektriese draad vir hom het nie. Daar kom ons agter dat ons saam op skool was in Kirkwood. Hy is so 2 jaar jonger as ek maar sy niggie wat net hier om die draai bly was saam met my in matriek in 1963. Hy bel haar dadelik en wat n lekker gesels volg. Ons het mekaar laas op skool gesien. Sy kom later die week inloer.
Lewe en benut vandag asof daar nie n more is nie.
16 Jan 2018 @ 08:12:13 am
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years

Ja Dennis die wereld is klein en oral loop jy maar iemend raak wat iemand ken wat jou ken. Gister hier by die Willows in PE kom vra een van die bure vir my of ek nie stukkie elektriese draad vir hom het nie. Daar kom ons agter dat ons saam op skool was in Kirkwood. Hy is so 2 jaar jonger as ek maar sy niggie wat net hier om die draai bly was saam met my in matriek in 1963. Hy bel haar dadelik en wat n lekker gesels volg. Ons het mekaar laas op skool gesien. Sy kom later die week inloer.
Genugtig, as ek so na die matriek jaar kyk is ek genoodsaak om te sê ''Oom Piet''laughing.

Op daardie jaar getal was ek nog nie eens bewus van skole nieembarassed.

 

16 Jan 2018 @ 10:16:04 am
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4826
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Old skipper named SKIPPIE
Piet jy moet lekker gesels met die skool vriendin,
Ek onthou die eerste keer wat ek n ou matriek girl gesien het was ek al oor sestig.
Se ek onnadenkend vir haar. Haai maar jys nog net so mooi soos in matriek, jammer vir die spatare. Eisch.... se sy vir my ja en jyt ook nie n boeppens gehad nie. Hehehehe
I love camping all year round
16 Jan 2018 @ 10:17:43 am
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4826
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Old skipper named SKIPPIE

Dennis wat se slang was dit toe. Nagadder. Mamba of molslang.
I love camping all year round
16 Jan 2018 @ 12:36:09 pm
Mostert Mathilda
Gold Member
Offline
Posts: 126
Joined: 14 Nov 2008
Province:
Ons het 14 jaar gewoon in Graaff Reinet en het gebly in Dinkinstraat 22 so ek sien jy praat van nr 28.... (1985 tot 1999) My man was daar vanaf 1983...rugby gespeel ook vir die dorp se klub.
Dit bly my ikoon dorp en ek verlang daagliks na die Karoo maar ons gaan kuier jaarliks vir vriende.
Ek ken van die gesinne waarvan julle praat die Geels ens...
Groete.
16 Jan 2018 @ 12:53:10 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years

Ons het 14 jaar gewoon in Graaff Reinet en het gebly in Dinkinstraat 22 so ek sien jy praat van nr 28.... (1985 tot 1999) My man was daar vanaf 1983...rugby gespeel ook vir die dorp se klub.
Dit bly my ikoon dorp en ek verlang daagliks na die Karoo maar ons gaan kuier jaarliks vir vriende.
Ek ken van die gesinne waarvan julle praat die Geels ens...
Groete.
Bliksement!!!, werklik is die wêreld klein of hy het gekrimplaughinglaughing.

Wat is jou man se naam? Ek sien jou naam is Mostert Mathilda. As jou van Mostert is, is die moontlikheid baie groot dat ek jou man ken.

Ek moet ook byvoeg dat ek 1983 weermag toe is en my oom wat alreeds nou oorlede is, Jan vd Mescht het toe nog verder aangegaan daar.

My neef Hans vd Mescht het tans 'n baie gewilde en bekende restaurant daar en sy jonger broer Dennis vd Mescht 'n voertuig herstel werkswinkel.

 

16 Jan 2018 @ 12:59:27 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years


Dennis wat se slang was dit toe. Nagadder. Mamba of molslang.
Oom Johan, die dametjie wat saam met my werk se man is 'n groot wild jagter en ken ook slange en spinnekoppe baie goed. Hy reken die foto vertoon sleg, maar hy is oortuig dat dit 'n mamba was.

Terloops, die spinnekop byt wat ek gekry het by Drie Berge, reken hy ook dat dit moontlik 'n sak spinnekop was.

 

16 Jan 2018 @ 13:06:48 pm
Mostert Mathilda
Gold Member
Offline
Posts: 126
Joined: 14 Nov 2008
Province:
My man is Deon Mostert was by Telkom....wel tans nog.
Ons het baie vriende daar en soos ek sê ons gaan kuier jarlik want my man gaan jag dan daar.
Watter restaurant praat jy van ek ken almal....
Ken jy Ferdie Smith van Adendorp?
Groete.
16 Jan 2018 @ 13:12:46 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years

Die Polka restaurant. 

Ek probeer gevraagde name nog pluis.

16 Jan 2018 @ 13:20:48 pm
Mostert Mathilda
Gold Member
Offline
Posts: 126
Joined: 14 Nov 2008
Province:
Dit my absoluut favourite eetplek !! Die beste verseker.
Ferdie het groot geword in Adendorp en is getroud met Janine sy was werksaam by Old Mutual.
Ja Graaff Reinet is in ons bloed.. ons nou al 19 jaar in Pretoria maar daai dorp sal ons nooit uit ons gestel kry nie dit was goeie ou dae wat ons daar gehad het ons was juis November weer daar en beplan Junie maand weer 'n besoek.
Groete.
16 Jan 2018 @ 18:12:55 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
Dit my absoluut favourite eetplek !! Die beste verseker.
Ferdie het groot geword in Adendorp en is getroud met Janine sy was werksaam by Old Mutual.
Ja Graaff Reinet is in ons bloed.. ons nou al 19 jaar in Pretoria maar daai dorp sal ons nooit uit ons gestel kry nie dit was goeie ou dae wat ons daar gehad het ons was juis November weer daar en beplan Junie maand weer 'n besoek.
Groete.
As ek my nie misgis nie, is Ferdie die eienaar van JESA.
My jonger broer ken Mias Geel.
Is jou man dalk familie van die Mosterts wat in Craddock straat gebly het? Die oudste broer van die Mosterts het destyds onder ń trein beland in Noupoort en verbasend die insident oorleef.
16 Jan 2018 @ 18:54:42 pm
Chris Boucher
Platinum Member
Offline
Posts: 397
Joined: 30 Apr 2015
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Toyota Hilux DC 2.8 GD6
Camping: Gypsey Caravette 6B
Om terug te kom by die oorspronklike inhoud van hierdie draad - die "onwelkome" kuiergas. Die foto is nie van goeie gehalte om 100% identifikasie van die betrokke slang te doen nie. Maar ek verseker enigeen dat dit ongetwyfeld nie 'n swartmamba is nie. Ek kyk ongelukkig na die foto op my selfoon (tans vir 'n paar dae in Hartenbos) en gevolglik vertoon dit maar klein. Maar in die geweste waar die onwelkome gas homself in die kampeergerei versteek het (Graaff-Reinet/Adendorp) kom beslis nie mambas voor nie. Ek sal môre-aand as ek tuis is op my rekenaar na die foto kyk en hopelik 'n beter identifikasie kan maak. Op hierdie stadium lyk dit baie eerder na 'n eiervreter.
16 Jan 2018 @ 19:51:15 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
Om terug te kom by die oorspronklike inhoud van hierdie draad - die "onwelkome" kuiergas. Die foto is nie van goeie gehalte om 100% identifikasie van die betrokke slang te doen nie. Maar ek verseker enigeen dat dit ongetwyfeld nie 'n swartmamba is nie. Ek kyk ongelukkig na die foto op my selfoon (tans vir 'n paar dae in Hartenbos) en gevolglik vertoon dit maar klein. Maar in die geweste waar die onwelkome gas homself in die kampeergerei versteek het (Graaff-Reinet/Adendorp) kom beslis nie mambas voor nie. Ek sal môre-aand as ek tuis is op my rekenaar na die foto kyk en hopelik 'n beter identifikasie kan maak. Op hierdie stadium lyk dit baie eerder na 'n eiervreter.
Ek vermoed ook so iets, skaapsteker, muisvreter of eiervreter. Die kundiges wat slange beter as ek ken, reken dit is ń mamba, maar soos genoem, mambas is nie baie gewild vir daardie area nie.
Persoonlik het ek hom ook nie self gesien nie, asook genoem, ń slegte foto vir identifikasie.
Definitief ook nie ń adder nie alhoewel hulle volop is in daardie omgewing, maar daar kom geen witkolle op die rug voor nie.
16 Jan 2018 @ 19:58:19 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
Ek vermoed ook so iets, skaapsteker, muisvreter of eiervreter. Die kundiges wat slange beter as ek ken, reken dit is ń mamba, maar soos genoem, mambas is nie baie gewild vir daardie area nie.
Persoonlik het ek hom ook nie self gesien nie, asook genoem, ń slegte foto vir identifikasie.
Definitief ook nie ń adder nie alhoewel hulle volop is in daardie omgewing, maar daar kom geen witkolle op die rug voor nie.
Wou nog noem, ons sal dit waardeer indien jy ń beter id kan sien omrede die familie erg bekommerd is vir nog.
16 Jan 2018 @ 20:09:04 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
Ek het ook nou weer noukeurig gekyk na die bek gedeelte.
My vermoede is groot dat dit moontlik ń bruin huisslang ook kan wees.
Kyk na die wit "V" merk onder aan die bek.
16 Jan 2018 @ 22:29:01 pm
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years
My man is Deon Mostert was by Telkom....wel tans nog.
Ons het baie vriende daar en soos ek sê ons gaan kuier jarlik want my man gaan jag dan daar.
Watter restaurant praat jy van ek ken almal....
Ken jy Ferdie Smith van Adendorp?
Groete.
Mathilda, ons kaap nou my eie topic en wyk so ietwat af, baie jammer daaroor vir die forumlede.
Die draad raak nou vir my baie interessant.
Mathilda, vra vir Deon of hy William Green ken? William en ek was groot maters, maar het kontak verloor toe ek weermag toe was.
Die moontlikheid is baie groot dat hy skrumskakel vir Reinet Park of die onderwys kollege kon speel in die laat 80's omrede hy en en ek gesamentlik gekies was baie vroeër as dit vir NOK Craven week skole span.
Dinge begin nou inplek val, wow.
17 Jan 2018 @ 06:09:21 am
Mostert Mathilda
Gold Member
Offline
Posts: 126
Joined: 14 Nov 2008
Province:
Jy is 100% reg, Ferdie is nou die eienaar van Jesa.
Nee my man is van die Mostert's wat vroeer jare soos in bitter lank gelde betrokke was by Drostdy Toyota.
Natuurlik ken hy William Green - saam klub rugby gespeel by Botanies. Deon was agsteman en hy het ook vir NOK gespeel.
En ja dit is oom Mias Geel en sy gesin.
Sjoe dit is wonderlik om mense raak te loop van die Karoo.
Groete.
17 Jan 2018 @ 06:11:51 am
Mostert Mathilda
Gold Member
Offline
Posts: 126
Joined: 14 Nov 2008
Province:
Om ook terug te kom na die oorspronklike draad - die slang storie "freak" my uit.
Ons is groot kampers en dit is erg om te dink 'n ou kan so iets saamry terug huis toe.
Dit leer mens nou 'n les.
17 Jan 2018 @ 07:38:00 am
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years

Ongelukkig is dit deel van kamp en die natuur dat jy soms die onverwagte kan verwag en daarom sal dit onregverdig wees van kampeerders om die tipe insident teen 'n oord te hou of te blameer.

Sulke insidente kan voorkom in chalets, hotelle, lodges en selfs ook jou eie huis.

17 Jan 2018 @ 07:42:40 am
Mostert Mathilda
Gold Member
Offline
Posts: 126
Joined: 14 Nov 2008
Province:
Baie waar ons het toe ons by Bosfontein in die Warmbad omgewing so 4 jaar terug toe ons opslaan 'n slang gekry in 'n sak maar gelukkig sommer daar by die kamp natuurlik tot groot vermaak.
17 Jan 2018 @ 11:30:41 am
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years

.

17 Jan 2018 @ 11:33:13 am
Gone 4 Ever (No Contact Pls)
Titanium Member
Offline
Posts: 670
Joined: 13 Jul 2016
Province: Other
First Language: Other
Second Language: Other
Experience: 16 years

Ek dink om te bevestig dat dit definitief 'n Bruin Huisslang is.

Vergelyk foto no: 1 met no: 2.

19 Jan 2018 @ 14:46:39 pm
Chris Boucher
Platinum Member
Offline
Posts: 397
Joined: 30 Apr 2015
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Toyota Hilux DC 2.8 GD6
Camping: Gypsey Caravette 6B
Kom mambas by karoo voor.

Swartmambas kom in die noorde en ooste van Suid-Afrika voor. Grotendeels in Limpopo, Mpumalanga, langs die KZN-kus en teen die Botswana-grens van Noordwes provinsie. Beslis nie in die Karoo nie.
My beperkte kennis van slange, waar ek my grootliks moet beroep op "Bill Branch se Veldgids tot die Slange en ander Reptiele van Suider-Afrika" blyk dit of die betrokke slang waarskynlik (soos tereg hierbo genoem) 'n bruin huisslang is. Hulle word gemiddeld 60 - 90 cm lank met 'n maksimum lengte van 150 cm. Hulle is meestal rooibruin van kleur, maar ouer slange is donkerder (soos blyk op die foto). Twee ligte strepe loop weerskante van die kop (soos ook op die foto waarneembaar is).
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First