English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 325
Total Replies: 62 354
Total Views: 80 269 348
topics: 48
replies: 825
views: 208 615

Deeltitel : Permanente Staanplek :

replies: 7
views: 335
13 Sep 2017 @ 19:49:55 pm
Joos Pretorius
Gold Member
Offline
Posts: 105
Joined: 23 Aug 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 67 years
Vehicle: Ford Ranger 3.2 Auto 4x4
Camping: Exclusive
Ek soek na n plek waar ek semi-permanent my woonwa kan staanmaak.
Die vereiste sal wees dat dit in die bosveld, nie te vêr van Pretoria, moet wees nie.
Ander plekke sal ook oorweeg word.
13 Sep 2017 @ 20:19:03 pm
Tjaart
Platinum Member
Offline
Posts: 282
Joined: 02 Jan 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
http://www.kammaland.co.za/sale.htm Loer daar dalk kan jy daar regkom
13 Sep 2017 @ 21:12:34 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7878
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Marula Oase? ...skuins oorkant Klein Kariba
13 Sep 2017 @ 21:23:11 pm
DK
Titanium Member
Offline
Posts: 550
Joined: 13 Jul 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 15 years
Vehicle: Nissan X-Trail, 2lt dCi
Camping: My Sprite Swift
Marula Oase? ...skuins oorkant Klein Kariba
Marula is netjies, maar al wat nie daarvan hou nie, jy kyk in jou buurman
Ken jouself en bly GLO, ongeag omstandighede.
13 Sep 2017 @ 21:24:31 pm
DK
Titanium Member
Offline
Posts: 550
Joined: 13 Jul 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 15 years
Vehicle: Nissan X-Trail, 2lt dCi
Camping: My Sprite Swift
Marula Oase? ...skuins oorkant Klein Kariba
Marula is netjies, maar al wat ek nie daarvan hou nie, jy kyk in jou buurman se gesig vas.
Die staanplekke is so ingerig dat jy "Face to Face" staan.
Pasop tog net vir skerpioene.
Ons het jare gelede daar in die berg hut gebly, toe besluit die outjie, dit is jou beurt vir ń "steek".
Ken jouself en bly GLO, ongeag omstandighede.
13 Sep 2017 @ 21:39:12 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7878
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Oorkant Basslake is daar n plek Leopards View....maar ek dink jy gaan bietjie sukkel om jou exclusive daar in te kry...die plek is bo-op n koppie en die opdraande op is redelik styf. Staanplekke is ook ongelukkig net grond
13 Sep 2017 @ 22:16:50 pm
DK
Titanium Member
Offline
Posts: 550
Joined: 13 Jul 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 15 years
Vehicle: Nissan X-Trail, 2lt dCi
Camping: My Sprite Swift
Soos gehoor en verstaan, werk Weesgerus op ń maand tot maand basis.
As dit werklik so is, sal ek sê, gryp dit!!!!
Ken jouself en bly GLO, ongeag omstandighede.
14 Sep 2017 @ 13:54:20 pm
Campervan
Saturn Member
Offline
Posts: 2320
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 39 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Areena of Yellowsands net buite Oos-Londen...
On The Road Again
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First