English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 299
Total Replies: 50 071
Total Views: 80 908 953
topics: 59
replies: 973
views: 219 099
Quick Navigation

Air BNB vir Full timers

replies: 15
views: 793
01 Jul 2017 @ 16:18:14 pm
ChrisS
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 17 Jun 2017
Experience: 1 year
Goeie Dag
Ek be-dink die idee om n App te begin, (Soortgelyk aan AIRBNB, CouchSurfing en Roomi)
Waar privaat wonings met genoeg grond om n karavaan en voertuig te kan huisves, kan beskikbaar wees vir Fulltimers of selfs vakansie gangers. 'n Fooi word dan bereken en alby groepe kan dan adverteer vir beskikbaarheid en/of benodigbaarheid. Op die manier kan Fulltimers dalk nader aan Malls, Hospitale of Strande wees wanneer karavaan parke vol is of nie beskikbaar is in die benodigde areas nie. ons almal weet dat Karavaan parke is great maar daar is nie altyd een beskikbaar in al die areas nie.
Karavaan parke kan deel wees van die konsep deur oorloop grond beskikbaar te maak op privaat eiendom. Privaat eienaars kan eksta inkomste verdien deur ongebruikte grond beskikbaar te maak vir Karavane.
'n Idee vir nou.... wat is die gevoel daarbuite.
ChrisS
ChrisS
0829057396
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
01 Jul 2017 @ 20:44:14 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2700
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years
Chris sal so iets dophou. Dit klink asof dit kan werk veral waar mense oop plek het. Ek het al gewonder of plaasboere nie so iets kan doen want hulle het tog die grond. Baie keer soek mens tog net i goedkoop plekkie om veilig te kan oornag. Ablusie met unisex badkamers kan handig te pas kom. So badkamer kan sommer in i houthut wees. Selfs so min as 4 staanplekke glo ek kan werk.

Ek dink dit kan begin deur net i TOEP te skryf.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
02 Jul 2017 @ 07:44:42 am
Nico
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 925
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 10 years

'n Goeie idee het 'n halwe woord nodig!

Danie, ek hou ook van jou vertaling van "APP" na "TOEP". Interessant!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
02 Jul 2017 @ 07:51:14 am
ChrisS
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 17 Jun 2017
Experience: 1 year
Dankie vie doe response Danie.
Daar is soveel moontlikhede en ek glo dot sal gou n werklikheid word. Baie meer staanplekke
ChrisS
0829057396
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
02 Jul 2017 @ 09:33:40 am
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2452
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Ek dink hul gebruik die konsep in Australia, waar hul tot verniet verblyf verskaf by plekke ver van beskawing wat help teen roofdiere waar die boer nie gereeld kan kom nie...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
02 Jul 2017 @ 10:03:13 am
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1291
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Chris, goeie idee wat dalk net gaan verdwyn as jyself nie daarmee gaan loop nie.  Of iemand anders gaan jou idee gebruik of self daaraan dink en geld maak. Dit mag ook wees dat die konsep nie populer gaan wees nie en dan sal jy geld verloor.  Standaarde sal gestel en gehandhaaf moet word en dit kos organisasie.  Miskien sal dit beter wees as iemand soos Lekkeslaap daaraaan sal byt.

Interessant dat die AirBnB idee nog nie in Suid-Afrika posgevat het nie.  Hier gebruik gevestigte gastehuise dit as nog 'n platvorm om op te verkoop.  Oorsee is dit meestal mense wat 'n kamer in hulle woonstelle beskikbaar het en daarmee so nou en dan 'n ekstra geldjie maak. Die pryse is dan gewoonlik baie bilik.  Ek het een in Berlyn gesien waar dit woonstelbewoner se hy self slaap op die bank in die sitkamer van sy een slaapkamerwoonstel as hy sy slaapkamer verhuur.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
02 Jul 2017 @ 10:22:51 am
ChrisS
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 17 Jun 2017
Experience: 1 year
Ek het vanoggend aan airbnb geskryf en die voorstel gemaak. Ek is nie van plan om die idee te gebruik om geld te maak nie. Ek sal wel n platform wil skep waar "Caravaners" meer opsies en selfs goedkoper opsies het. Veral in die WesKaap het die pryse baie verhoog. Ek sal Lekkerslaap kontak en hoor wat hulle dink.
Lekkr dag daar
ChrisS
0829057396
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
02 Jul 2017 @ 10:54:26 am
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1291
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Ek is baie bly jy volg dit op Chris.  Ons is "Old timers" so ons het nie meer nodig om Desembers te kampeer nie maar ek weet mense het dan probleme om kamppeerplek te kry en dan ook die wat bekostigbaar is, veral in die gewilde plekke.  Ek dink daar is beslis scope vir so-iets.  Ek hoop een van die organisasies wat jy kontak, koop die idee.  Daar is seker ook 'n moontlikheid dat Caravanparks dalk in so-iets kan belangstel.  Waaom kontak jy hulle nie ook nie?  Indien jy nie weet hoe nie, gaan na "My Dashboard"  heel bo aan hierdie webbladsy waar jy die venster sal kry om administrasie te kontak.  Hou ons asseblief op hoogte.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
02 Jul 2017 @ 16:34:36 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2700
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

'n Goeie idee het 'n halwe woord nodig!

Danie, ek hou ook van jou vertaling van "APP" na "TOEP". Interessant!


Nico dis nie my idee nie. Dit is die korrekte woord vir APP in Afrikaans.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
02 Jul 2017 @ 16:38:58 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2700
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years
Dankie vie doe response Danie.
Daar is soveel moontlikhede en ek glo dot sal gou n werklikheid word. Baie meer staanplekke

Dankie dat jy loop met die idee. Ek glo mens kan net jou tyd verloor om die TOEP te publiseer en nie veel kostes maar ek dink dis i puik idee. Net soos busdienste gedink het mini taxis kan nie werk nie. Kyk bv na Uber se sukses.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
02 Jul 2017 @ 18:33:23 pm
Karoo Klong
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1372
Joined: 22 May 2014
Experience: 5 years
Glo dat daar n mark vir die ontwikkeling van so n stelsel sal wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
02 Jul 2017 @ 19:04:53 pm
ChrisS
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 17 Jun 2017
Experience: 1 year
Thanx Karoo klong
ChrisS
0829057396
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
04 Jul 2017 @ 15:43:16 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Chris sterkte met jou idee Karoo klong welkom terug ou mater
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
02 Aug 2017 @ 10:43:55 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2700
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Chris hoe vorder die goeie idee van jou. Het jy al enige trugvoer?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Sep 2017 @ 15:40:56 pm
survivalist
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 242
Joined: 08 Mar 2015
Experience: 45 years
Chris's
Dis die beste idea wat ek al gehoor het,met my toer die land met voel photography is daar all baie tye waar ek na plek soek om te Kamp vir paar daar en green luxuries benoodig het,miskien kragpunt en miskien toilet shower.
Het u all app name?
Who dares wins
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
13 Sep 2017 @ 15:41:05 pm
survivalist
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 242
Joined: 08 Mar 2015
Experience: 45 years
Chris's
Dis die beste idea wat ek al gehoor het,met my toer die land met voel photography is daar all baie tye waar ek na plek soek om te Kamp vir paar daar en green luxuries benoodig het,miskien kragpunt en miskien toilet shower.
Het u all app name?
Who dares wins
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
Not Registered
0% Profile Strength
Posts: 0
Joined: Not yet