English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 964
Total Replies: 225 196
Total Views: 82 162 314
topics: 92
replies: 1 439
views: 246 400

Langtermyn kampering

replies: 12
views: 452
10 Apr 2019 @ 17:51:38 pm
Koos
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 02 Dec 2012

Weet iemand miskien watter afslag indien enige 'n mens kan verwag vir langtermyn kampering? D.i. as mens letterlik die land wil deurkruis en lank genoeg bly om vir afslag te kwalifiseer?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 18:01:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13058
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die beste gaan wees om maar elke oord waarin jy belangstel te kontak.....daar is nie vasgestelde afslag struktuur nie. As ek so dophou is dit so vanaf R1800 tot R3500?...soms nog bietjie meer?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 18:02:28 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6342
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

+- R3000 is n goeie bedrag vir n begrooting per maand Koos

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 18:04:17 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

Daar is heelwat oorde wat Maand pakette het 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 18:11:37 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7350
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gaan kyk op Flip en Tilla se draad  

Daar gaan jy die antwoord kry. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 00:42:20 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1409
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Gaan kyk op Flip en Tilla se draad  

Daar gaan jy die antwoord kry. 

 

Jin, lyk my jou en my denke loop nou soortvan saam.

Wat drink jy saam met water? Dis al wat dit kan wees.

Koos, gaan kyk op www.flippentilla.co.za.

Daar het hulle oor tyd 'n geweldige klomp kampplekke gelys met naastenby pryse. Uiteraard is dit vir hulle baie werk om altyd pryse op te dateer, maar dit gee idee. Dan bel jy die oord en vra.

Gewoonlik kort staan prys/afslag vir pensioenarisse en maandstaan pryse.

Ons het al vir maand betaal en op dag 16 gery. Dit was goedkoper as om 15 dae se pensioenarisprys te betaal. Dit was by Dwarswegstrand. 

Vir 'n vinnige idee stem ek met Willem saam, gebruik R3,000 as riglyn. Dan kan jy bevestig vooruit as jou plan vorm aanneem. Die pryse wissel bv De Bakke by Mosselbaai vir 2017 was R1,800 per maand. Forever Plett was R2,750.

Onlangs 'n 2019 prys gesien van R1,500. Nou kry ek nie die advertensie nie!

Lekker plan en toer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 05:49:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13058
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jin, lyk my jou en my denke loop nou soortvan saam.

Wat drink jy saam met water? Dis al wat dit kan wees.

Koos, gaan kyk op www.flippentilla.co.za.

Daar het hulle oor tyd 'n geweldige klomp kampplekke gelys met naastenby pryse. Uiteraard is dit vir hulle baie werk om altyd pryse op te dateer, maar dit gee idee. Dan bel jy die oord en vra.

Gewoonlik kort staan prys/afslag vir pensioenarisse en maandstaan pryse.

Ons het al vir maand betaal en op dag 16 gery. Dit was goedkoper as om 15 dae se pensioenarisprys te betaal. Dit was by Dwarswegstrand. 

Vir 'n vinnige idee stem ek met Willem saam, gebruik R3,000 as riglyn. Dan kan jy bevestig vooruit as jou plan vorm aanneem. Die pryse wissel bv De Bakke by Mosselbaai vir 2017 was R1,800 per maand. Forever Plett was R2,750.

Onlangs 'n 2019 prys gesien van R1,500. Nou kry ek nie die advertensie nie!

Lekker plan en toer.

Flipentilla.com

Ek dink daai R1500 was by Bloekompoort gewees

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 07:42:25 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Weet by Happy Wonderer's op suidkus betaal jy:

Maand 1 = R4000-00

Maand 2 = R3500-00

Maand 3 = R3000-00

Dan vandaar af/langer tydperk, selfde prys as maand 3.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 08:02:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13378
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ai ek sien hoe gaan ek en ma by die see aftree met ons karavaan.  Man dit gaan lekker wees.  Maar vir eers wil ek nog baie gaan kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 11:49:31 am
Koos
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 02 Dec 2012

 

Dankie vir almal se raad, ek gaan kyk op flipentilla as die webwerf weer oop is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 13:02:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13058
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

 

Dankie vir almal se raad, ek gaan kyk op flipentilla as die webwerf weer oop is.

 

Hy behoort oop te wees. Click op hierdie L I N K om na hul website te gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 14:27:24 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 381
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Koos ons webwerwe is 24/7 beskikbaar.  www.flipentilla.com het inligting oor kampeerplekke en op www.flipentilla.co inligting oor ons ervaringe.

Ons kampfotos was op Google+ beskikbaar, maar ongelukkig het Google hierdie portaal gesluit en het ons nog nie werkbare oplossing gevind nie.

 

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 12:04:40 pm
Koos
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 02 Dec 2012

Dankie, ek sien dis .com en nie .co.za nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required