English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 059
Total Views: 82 378 284
topics: 139
replies: 2 201
views: 331 050

Herstel jou heiningpale

replies: 10
views: 297
17 Sep 2019 @ 15:00:24 pm
FRANCOIS PAARL
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 21 Nov 2018

Ek gebruik sommer wynboksies se kraantjies om afgeleefde doppies te vervang. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 16:40:41 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Francois welcome to the forum. Clever idea

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 16:43:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir die tip.....goeie rede om wyn te gaan koop.😜

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 18:55:50 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Hier kom 'n ding!!

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 22:06:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dankie vir die tip.....goeie rede om wyn te gaan koop.😜

Ons sal altyd iets kry om te drinkπŸ˜€πŸ˜€

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 09:40:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk ek het 'n paar bokse wyn om te koop om al die proppies wat ek moet vervang te fix.

Chapperige idee.  

Bevestig dis nou net vir die dun paaltjies ? ? ? 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 16:29:10 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Baie dankie. Dit is voorwaar 'n oulike idee.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 07:39:47 am
FRANCOIS PAARL
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 21 Nov 2018

Kyk ek het 'n paar bokse wyn om te koop om al die proppies wat ek moet vervang te fix.

Chapperige idee.  

Bevestig dis nou net vir die dun paaltjies ? ? ? 

Die dunnes ja, ±15mm.

If people concentrated on the really important things in life, there would be a shortage of fishing rods.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 07:56:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As daar manne is wat haastig is vir hulle paalpootjies, laat weet maar....ek dink daar sal mense wees wat bereid sal wees om te help met die wyn probleem.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
20 Sep 2019 @ 09:00:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja maak 'n paar papsakke leeg dan is 'n paar manne geholpe.  Ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 14:13:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kyk die Girl en so sak is groot pêlle.

Dink ek kom dan 2deπŸ˜€πŸ˜€πŸ˜€

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required