English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 158
Total Replies: 60 430
Total Views: 80 144 145
topics: 57
replies: 781
views: 222 632

Maxcon penne of stormnet?

replies: 7
views: 305
12 Oct 2017 @ 06:15:15 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7657
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
As mens blootgestel word aan sterk winde....is Maxcon penne voldoende? Of sal n stormnet beter resultate lewer?
12 Oct 2017 @ 06:27:26 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7657
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Hierdie of stormnet?
12 Oct 2017 @ 07:13:29 am
Skonk
Bronze Member
Offline
Posts: 9
Joined: 19 Sep 2017
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Experience: 34 years
Vehicle: Nissan Navara 2.5
Camping: Jurgens XT140
Ek kamp heel gereeld langs die kus en alhoewel ek al van die Maxcon penne gesien het gebruik die meeste mense maar stormnette met groot penne. Dit beteken nie noodwendig dis die beter opsie nie maar definitief die gewildste waar die wind sterk is en ek al gekamp het.
12 Oct 2017 @ 09:48:28 am
Chris Centurion
Platinum Member
Offline
Posts: 264
Joined: 04 May 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 30 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara 2,4 Outo
Camping: Jurgens Fleetline
Geert, gebruik albei dan is jy soos die ou wat 'n belt en kruisbande by sy broek dra.☺
Moeg geploeg.
12 Oct 2017 @ 10:25:01 am
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8461
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.
Ek maak gebruik van groot penne wat so min as moontlik beweging toe laat. Want ek wil nie hê dat dit wat my tent vas hou moet onnodige beweging toelaat wat skuur bewegings tewee bring nie. Die max penne laat die beweging toe dus sal ek hulle nooit gebruik nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
12 Oct 2017 @ 12:42:53 pm
Bak oor
Platinum Member
Offline
Posts: 431
Joined: 05 Sep 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 37 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens - Fleetline

Hi Geert ek vertrou dit gaan goed met jou. Ek het voor by Salt Rock gekamp waar jy nogal n draai by my gemaak het en daar speel die wind nie met jou. Ek het na die Maxcon penne gaan kyk en tot die volgende slot som gekom. 

Dit is nie goedkoop. Vir my is dit net n gewone spring wat snaaks gebuig is maar n spring is n spring. Ek het toe vir my die penne self gemaak en het 100% gewerk en n fortuin bespaar. Enigste fout wat ek gemaak het is om gewone staal springs te koop en die roes het dadelik gewys. Stainless steel is die antwoord. Dan was my penne dalk te lank want ek het gesukkel om dit uit die grond te kry, eintlik verkies ek dit. Gewone springs aan n pen doen die selfde werk. Groete en sterkte vorentoe.

 

12 Oct 2017 @ 16:31:28 pm
Bak oor
Platinum Member
Offline
Posts: 431
Joined: 05 Sep 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 37 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens - Fleetline

Hi Geert.

Wat ek nie genoem het is dat ek altwee, penne en storm net gebruik het en dit het regtig n groot verskil gemaak. Wat ek wel wil noem is dat ek opgemerk het dat die storm het my dak op die nate sleg geskaaf het en as dit twee keer of meer moet gebeur gaan ek herstelwerk moet doen en ek is nie gelukkig met dit. Het al gehoor ander kla ook oor die skaaf net so.

12 Oct 2017 @ 16:36:34 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7657
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Hi Geert.

Wat ek nie genoem het is dat ek altwee, penne en storm net gebruik het en dit het regtig n groot verskil gemaak. Wat ek wel wil noem is dat ek opgemerk het dat die storm het my dak op die nate sleg geskaaf het en as dit twee keer of meer moet gebeur gaan ek herstelwerk moet doen en ek is nie gelukkig met dit. Het al gehoor ander kla ook oor die skaaf net so.


Eish John...jou tent was juis splinternuut gewees😭
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First