English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 530
Total Replies: 64 966
Total Views: 80 434 460
topics: 3 991
replies: 821
views: 17 112 391
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 144
replies: 883
views: 686 719
topics: 17
replies: 111
views: 100 812
Badplaas, A Forever Resort
Mpumalanga, Badplaas
53
Total Ratings: 53
50   
3
Rated: 10 Jan 2018

Badplaas oor spits tyd

replies: 8
views: 296
10 Jan 2018 @ 14:39:07 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8095
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Is daar enige iemand wat Desember hier gekamp het en kan bevestig dat oord vir dagbesoekers gesluit was? Hoe was die ervaring?
10 Jan 2018 @ 16:14:12 pm
Campervan
Saturn Member
Offline
Posts: 2421
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Het Augustus, 2017 daar gekamp en was glad nie beindruk nie.
Roosters vuil, kamp vuil. Ablusies was skoon...
On The Road Again
5 days ago @ 07:28:29 am
CampingKitty
Titanium Member
Offline
Posts: 530
Joined: 14 Jan 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 2 years
Vehicle: Ford Ranger
Camping: Sprite Splash

Sien hoeka gisteraand of facebook, hulle het oor desember dagbesoekers verbied, en het hulle dagbesoeker beleid heeltemal verander.  Oor vakansies, langnaweke en vakansie dae word geen dagbesoekers meer toegelaat nie.  Die mense is blykbar gaande oor die nuwe instelling. Johan Bezuidenhout, die senior general manager van badplaas het 'n kennisgewing op Facebook gesit, en as gevolg van mense se positiewe reaksie op die nuwe instelling, het hulle ook nou 'n special op kamp, R100 per persoon per nag, tot en met 8 mense, naweke ingesluit, van 7 january tot 28 feb. om mense weer terug te lok. Mense wat desember daar was se daar was geen dagbesoekers en hulle het heerlik gekamp.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
5 days ago @ 14:19:12 pm
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4726
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: HOPE FOR A WÊN
Baaaaaie goeie nuus.
I love camping all year round
5 days ago @ 14:59:54 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8095
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Datums....
4 days ago @ 09:34:11 am
Nico
Moon Member
Offline
Posts: 874
Joined: 16 Jan 2010
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 10 years
Vehicle: Suzuki Grand Vitara, Suzuki Jimny, Audi S3 Quattro, VW 1600 SP Beetle, 6 bicycles, SYM scooter!! SOLD: Suzuki SJ (picture)
Camping: Sprite SC

Sjoe, dis nou positiewe terugvoering! Bly dat oord bestuurders/eienaars luister na hulle kliente!

4 days ago @ 09:39:34 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8095
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Sjoe, dis nou positiewe terugvoering! Bly dat oord bestuurders/eienaars luister na hulle kliente!


Ek dink hul verblyf gaan nou baie groot aanvraag kry...2 van my vriende wat nie voorheen daar wou kamp nie het reeds bespreek...1 vir paas tyd en ander vir Julie skool vakansie
3 days ago @ 17:51:26 pm
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4404
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 33 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Puik nuus dankie vir deel
Haak daai wa kamp bly koning
2 days ago @ 11:46:29 am
CampingKitty
Titanium Member
Offline
Posts: 530
Joined: 14 Jan 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 2 years
Vehicle: Ford Ranger
Camping: Sprite Splash

Lekkerste plek vir die kinders, met die slides en all, maar kon nooit meer gaan nie. Wonder of hulle verliese begin ly het agv die kampeerders se afwesigheid? watookal die rede, bly oor die nuwe instellings. Sal definitief wil gaan in die toekoms

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First