English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 753
Total Views: 82 445 957
topics: 4 417
replies: 29 737
views: 17 353 115
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 0
views: 17 348 816
topics: 6
replies: 70
views: 15 809
Tshipise, A Forever Resort
Limpopo, Tshipise
18
Total Ratings: 18
15   
3
Rated: 23 Aug 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

Tshipise, ‘n Forever Oord Gekose Oord

replies: 0
views: 44
19 Jun 2019 @ 14:57:03 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2758
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Tshipise, ‘n Forever Oord - Tshipise, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

Tshipise, ‘n Forever Oord is aan die voet van die Tshipise-koppie geleë, in die nabye omgewing van die Kruger Nasionale Park. Kenmerkend is die sonnige klimaat regdeur die jaar en sy warm minerale bronne. Dit maak hierdie oord die ideale bestemming vir ‘n gesinsvakansie, ‘n ontspannende wegbreek van die stadslewe, alleen en/of saam met vriende – hetsy in die winter, die somer, reën of sonskyn. Die oord spog met 3-ster verblyf: ‘n lugversorgde gastehuis, pragtige grasdak-rondawels en ‘n welige, boomryke kampterrein. Gesetel in die grootsheid van ‘n landskap gevul met baie kremetart-bome en wild, kan u ou rotsformasies verken, asook: Stap, week in die warm minerale poel, besigtig wild of neem deel aan ‘n perdrit-avontuur.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required