English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 804
Total Replies: 223 062
Total Views: 82 061 926
topics: 4 288
replies: 28 843
views: 17 288 986
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 417
replies: 117
views: 5 642
topics: 7
replies: 94
views: 59 545
ATKV Eiland Spa Holiday Resort
Limpopo, Letsitele
99
Total Ratings: 99
98   
1
Rated: 14 May 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Eiland

replies: 48
views: 703
28 Mar 2019 @ 07:04:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sien dat die Eiland het 'n Special van R200 per nag wat geld net vir Blok B.

Is dit vêr van die algemene geriewe af dat hulle die spesiale aanbod het op die staanplekke.  Willem julle kamp gereeld daar.  Gee bietjie info asb. Ek dink daaraan om Einde April begin Mei daar 'n draai te gaan maak.

Water staanplek in Blok B sal julle aanbeveel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 07:05:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek gaan seker maar vinnig moet bespreek om plek te kry met so aanbod.  Strek van 2-30 April.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 07:26:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek was self nog nie daar nie, maar lyk of dit redelik naby aan fasiliteite is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 07:29:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Click op hierdie L I N K vir duideliker oord uitleg kaart

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 08:48:58 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6326
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Daar is net n teerpad tussen a en b so dit maak nie saak weet net nie van grote van staanplekke  vir groot karavane nie

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 08:50:24 am
Not Me
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 19 Nov 2018

Niks fout met blok B nie. Dis net anderkant die water-kanaal van Blok A af. Jy kan in blok B bly en nader aan alles wees (die ablusieblok ook) as by van die verder staanplekke in blok A.

Blok B het netnie sy eie ablusieblok nie, want hy is klein. So jy moet na Blok A of Blok D toe gaan. Maar die twee is skaars 100m uitmekaar uit. Met Blok B in die middel.

Op die kaart is die onderkant van blok B die "kanaal" so dis blok A se kant, en links is naaste aan die swembad.

 

Die bruggie regoor 145 is omtrent in lyn met die ablusieblokke.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 08:51:33 am
Not Me
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 19 Nov 2018

Ja, en daar is 'n klomp bome. So jy moet maar vir die besprekingsmense sê watse karavaan jy het dat hulle vir jou raad kan gee. Maar ek dink nie jy gaan te veel sukkel met 'n Swing nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 08:52:37 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6326
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het bespreek langnaweek 4 dae ATKV lid R678 per dag plus admin fooi R75.00 R2787.00 vrou werk by skool so dit is nou skool vakansies.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 11:58:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek gaan vanaand met Ma praat dat ons so bietjie by die Eiland kan uitkom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 12:00:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie dankie vir almal se insette. Sal maar kyk of ek 'n bespreking kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 12:12:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daars hy, het hulle gekontak. Gevra oor die promosie Dis geldig tot einde April. Gesê ek het 'n klein karavaantjie.

Kom ons kyk wat stuur hulle vir my.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 12:17:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoekom sê jy vir hulle "klein karavaan"?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 12:29:58 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7203
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hoekom sê jy vir hulle "klein karavaan"?

Hy het weer n plan met tent..... 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 13:13:08 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1632
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Daars hy, het hulle gekontak. Gevra oor die promosie Dis geldig tot einde April. Gesê ek het 'n klein karavaantjie.

Kom ons kyk wat stuur hulle vir my.

Stuur vir my jou epos adres dan stuur ek vir jou 'n lys wat op elke staanplek is. Bome, skadu en ook watse karavaan hy kan dra.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 13:16:47 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1632
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Die staanplekke wat naaste aan blok A is en dus ook na blok A kyk kry namiddag son reg in die tent/karavaan is. Hulle is baie warm in die middag. Ek sal eerder aan die kante van blok B staan sodat en Noord of Suid kyk of aan die agterkant (dan kyk jy na blok B of die onvoltooide blok G) sodat jy oggendson kry. Dit is nie so warm nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 18:59:33 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 215
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 10 years

Hallo Leon, as jy 'n keuse het, probeer nommers 128 of 129. Hulle is nie by die A ablusie nie, maar het goeie koelte. Ons het vandag omtrent warm gekry. Ek dink dit was in die hoë 30-tigs. Ek sal uitkyk as die Maya inkom !!!!!. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 06:37:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hallo Leon, as jy 'n keuse het, probeer nommers 128 of 129. Hulle is nie by die A ablusie nie, maar het goeie koelte. Ons het vandag omtrent warm gekry. Ek dink dit was in die hoë 30-tigs. Ek sal uitkyk as die Maya inkom !!!!!. 

Baie dankie vir almal se info.

Ek het 'n bespreking gekry en sal seker eers 'n staanplek no kry as ek die deposito betaal het.  Sal hoor wat is die moontlikheid vir Staanplekke 128 of 129.  Hoop die Maia pas daar in.

Willem01 gaan jy nog daar wees teen die einde April?? My bespreking strek van Sa 27 Apr - Di 07 Mei.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 06:42:50 am
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 215
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 10 years

Môre Leon, ek het gaan kyk na B blok. Ek persoonlik sal weg bly van die nommers teen die pad, wat na blokke D en verder gaan. Hulle is baie skuins, maar die teen die A blok lyk goed. Jy kan ook kyk na 127, baie koelte en boomryk. Die nommers wat skuins is, is vanaf 123 teen daardie pad. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 06:50:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Willem

Is die stands darem groot en sal 'n Exclusive bv maklik in pas op stands 127 tot 129??  Want ek is maar skugter vir bome wat die wa kan krap.

Ek het genoem dat die Maia selfde soos 'n Exclusive is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 06:52:47 am
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 215
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 10 years

Baie dankie vir almal se info.

Ek het 'n bespreking gekry en sal seker eers 'n staanplek no kry as ek die deposito betaal het.  Sal hoor wat is die moontlikheid vir Staanplekke 128 of 129.  Hoop die Maia pas daar in.

Willem01 gaan jy nog daar wees teen die einde April?? My bespreking strek van Sa 27 Apr - Di 07 Mei.

 

Ja Leon, ek is hier tot ---- 14 Oktober DV. Sal kom groet as jy hier kom.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 06:56:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja Leon, ek is hier tot ---- 14 Oktober DV. Sal kom groet as jy hier kom.

 

Dit is sommer great Willem. Kans om nog 'n mede forum lid te ontmoet. Kan ek vra watse staanplek jy op staan.

Dan net so terloops wie kan nog 'n draai by die Eiland gaan maak tydens die vakansie dae aan die einde van April begin Mei?

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 08:00:25 am
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 30 years

More. Seker nou n dom vraag maar hoe stuur jy n private message op hierdie forum?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 10:15:31 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 469
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Thanx manne, ons gaan vir die eerste keer nou soontoe en ek waardeer hierdie klomp rate. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 11:08:30 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 469
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek sien nou my bespreking dui Blok A aan, is julle ouens OK daarmee? 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 18:38:52 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 215
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 10 years

Dit is sommer great Willem. Kans om nog 'n mede forum lid te ontmoet. Kan ek vra watse staanplek jy op staan.

Dan net so terloops wie kan nog 'n draai by die Eiland gaan maak tydens die vakansie dae aan die einde van April begin Mei?

 

Leon, jammer dat ek noueers antwoord. Ons werk vakansie-tye vir die Oord en vandag het almal die fasiliteite vir oulaas gebruik. Ek sal môre DV gaan kyk na die staanplekke n jou laat weet. 'n Vriend van my staan gewoonlik daar met sy Penta, maar ek sal kyk vir die Exclusive grootte. Ek saan op A64 teen die bosse met al die apies. Ek gesels dan môre weer met jou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 20:59:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

More. Seker nou n dom vraag maar hoe stuur jy n private message op hierdie forum?

Dit is nie op de forum moonlik nie

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 21:06:33 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie vir hulp sover ons het Staanplek 129 gekry. Sal maandag dep betaal.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 21:08:24 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Danie vir wanneer is jou bespeking?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2019 @ 08:43:36 am
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 215
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 10 years

Hi Leon, ek het gaan kyk na 129. Rofweg afgetreë omtrent 10 mt breed en 15 lank, dws van die inkom kant tot by die watersloot omtrent 15 mt. In die middel is daar 'n paar kleinerige takkies omtrent 3 mt hoog wat jy maar kan afknip met 'n snoeiskêr. Die plek lyk redelik gelyk

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 16:33:25 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 709
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Willie - is jy nie meer Karel nie? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 19:29:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hi Leon, ek het gaan kyk na 129. Rofweg afgetreë omtrent 10 mt breed en 15 lank, dws van die inkom kant tot by die watersloot omtrent 15 mt. In die middel is daar 'n paar kleinerige takkies omtrent 3 mt hoog wat jy maar kan afknip met 'n snoeiskêr. Die plek lyk redelik gelyk

 

Baie dankie.   Ek glo ons sal in pas

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 20:36:28 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 215
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 10 years

Willie - is jy nie meer Karel nie? 

Chrisman, Karel het weer moeilikheid opgetel. Die forum het hom afgegooi omdat hy nie 'n selfoon het nie. Kyk Willem het moeilikheid gekry omdat hy 'n "vriend" op die forum gekritiseer het, maar dit was omtrent 5 jaar gelede. Intussen het ons weer vriende  geword so nou is ek terug. Wanneer kom jy Eiland toe ?. Jammer Leon dat ons die draad ampers gekaap het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 20:45:25 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 709
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ons klok 16 Junie in. Kuier eers vir 'n maand en 'n half op oom Paul se plaas. Vertrek 17 Apr hier van die huis af en ry so kuier-kuier voordat ons op 30 Apr die plaas inry. Ek beplan wel om 29 Apr by Eiland te oornag. Sal kom dagsê.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 20:08:27 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1362
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek gaan seker maar vinnig moet bespreek om plek te kry met so aanbod.  Strek van 2-30 April.

Leon

Ons moes ons datum verander.

Sou 1 April by blok B144 staan tot 1 Oktober.

So B144 behoort beskikbaar te wees  ir April as dit nie reeds geneem is nie.

Weens omstandighede sal ons nou eers van Mei 2019 ons plek kan opneem.

Dis B blok. Naby al die fasiliteite. Ablusie 70 treë (gewones). Jy sien die swembadarea en glybaan van daar af. Effe besige straat.

Die kampplek kan dalk te smal wees vir die Maia. Ek kom net in met my Penta, dan nog so 7,2m tent en stoep.

Dit los so 1,5m grondjie tot teen die pad.

Redelike oggend skaduwee.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 07:49:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Goed ons gelde is betaal en soos ek verstaan is ons op staanplek 129.

So sien julle daar die einde van die maand.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2019 @ 16:13:27 pm
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 215
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 10 years

Dit lyk of die B-blok aanbod goeie aftrek gekry het te oordeel aan die aantal karavane wat vandag daar ingetrek het 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 11:13:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daars hy nou............... ons is in die pylvlak af.  Sien uit na die kuiertjie by die Eiland.

Ons gaan Pietersburg Moria om ry. Glo die paasnaweek se verkeer en verrigtinge sal verby wees.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 03:32:43 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1362
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Daars hy nou............... ons is in die pylvlak af.  Sien uit na die kuiertjie by die Eiland.

Ons gaan Pietersburg Moria om ry. Glo die paasnaweek se verkeer en verrigtinge sal verby wees.

 

As jy Moria omry moet jy of Magoebaskloof met redelik steil en skerp draaie of by Haenerdsberg wegdraai op st Georges valley pad wat tans nie vir sleep aanbeveel word nie as gevolg van die padoppervlakte.

Beter helling as Magoebaskloof.

Daar is 'n alternatiewe roete wat baie van die ou Eiland kampers gebruik. Dis oor Duiwelskloof/Modjadjis kloof. Dit is so 34 km verder maar maklike sleep met geleidelike hellings.

Gaan kyk gerus op die kaart.

As ek van Gauteng af sleep dan gebruik ek die Mooketsi Duiwelskloof roete, veral met die Penta gelaai vir lang kamp.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 07:17:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie dankie vir die raad. My oorspronklike plan is om by Haenertsberg af te gedraai het.

Ek ry inelkgeval stadig en rustig. Is die pad baie sleg deesdae?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 21:07:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Veilig sleep Leon en geniet julle vakansie! ......sommer jaloers ;-}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 02:24:29 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1362
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Baie dankie vir die raad. My oorspronklike plan is om by Haenertsberg af te gedraai het.

Ek ry inelkgeval stadig en rustig. Is die pad baie sleg deesdae?

Ek hoop ek reageer nou nie te laat nie.

Het die St Georges valley pad verlede jaar gery sonder die wa.

Die padoppervlakte is baie hobbelrig. Siende jy stadig sleep is dit seker nie groot probleem nie.

Op plekke was daar gate waar die pad opbreek aangesien vragmotors die roete gebruik.

 Veilig sleep en geniet die Eiland.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 06:35:06 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 680
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ry veilig Leon en geniet dit.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 06:35:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis regso dankie vir die terugvoer. Dis hoe ek daai pad ken en die ongelykheid sal nie pla nie.

Sal versigtig wees vir die trokke.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 07:17:19 am
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1668
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Leon, julle moet die vakansie geniet. Ek is ook jaloers, maar het my beurt gehad en nou is dit julle beurt.

Sleep veilig en geniet dit terdee.

PERMANENTLY OFF-LINE DUE TO A LACK OF INTEREST, ESPECIALLY TO COMMUNICATE WITH ''SNOBS'', WHICH THINK THE SUN SHINE OUT OF THEIR ??????.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 08:47:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal so maak Dennis. Dankie

 

Ek het gou die Eiland so van uit die lug gaan bekyk. 

Rof weg gemeet 35 km anderkant Tzaneen net na Letsitele draai ek links Eiland toe. Dan so 37km tot by die oord. 

Ek sien daar is 'n Plaas dam in die oord.  Weet iemand of die dam Bass in het en mag mens daar 'n kuns aasie gaan nat maak indien wel?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 10:15:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het gister so teen 11h30 hier aangekom.  Lekker warm na ons met baadjies uit Centurion weg is.  Baie staanplekke.

Wa pas maklik in op die staanplek. Sal net later vandag die silver seil opsit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 13:07:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geniet dit Leon! Hoeveel km is Eiland vanaf Pta?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 11:57:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die trippie was voorwaar baie lekker. Ons het dit baie geniet veral gedurende die week wat die oord redelik stil was.  Daar is baie lang kampeerders wat nader aan die einde van ons verblyf opgedaag het.  Lyk my Mei maand is die tyd wat hulle na die oord toe stroom.

Geniet dit Leon! Hoeveel km is Eiland vanaf Pta?

Afstand van my huis tot by die oord was 430km.  Ons het vroeg Saterdag oggend om 05h00 vertrek en was net na 11h00 by die Eiland gewees. Dit het 'n stop vir koffie en later 'n ontbyt ingesluit. Pad soontoe is heel chapperig.

Het sommer met die trippie vir my pragtige Brood bome gekoop 1 x groot Transvenosus (Modjiadji), Medium grote Velosus en 'n medium Senticosus.

Ons kon ongelukkig nie 'n draai maak by die Modjiadji Woud nie want daar was erge oproere in daai omgewing.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 12:38:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het 'n resort rating gaan doen.

Verdere terugvoer is daar is maar 'n paar dinge wat ons gepla het by die Eiland. Dit sal nie jou kamp ervaring verongeluk nie maar dis iets wat jy nie sommer by van die ander ATKV oorde sien nie.

  1. Die staanplekke is oorheersend op sand en gruis. Dis nie die probleem nie maar geen onderhoud word op die staanplekke gedoen nie.  Ons staan plek was vol klippe, sigarret stompies, brood sakkie knippies klein papiertjies en afgeknipte cableties.  Net 'n blaar hark oor die staan plek sou dit beter laat lyk.  Laasgenoemde moet jy lyk my saam bring want al die lang kampeerders het so hark.  Met die loop op die grondnet het ons net op die klippies begin stukkend gaan /deur trap.  Ek het later 'n hark by iemand geleen en om ons kamp plek netjies skoon te hark.  Dit het toe tonne beter gelyk.
  2. Vorige kampeerders het sommer hulle braai se as op die staanplek op die grond uitgegooi en ook teen 'n boom uitgegooi.  Op 2 ander staanplekke om ons was dit ook so.  Dit is nooit deur die oord werkers opgetel nie en lyk slordig.  Oord bestuur ry daagliks verby dit met die elektriese golf karretjies en worry nie daaroor nie.
  3. Op plekke het grond en braaiers se as met reens in die pad in gespoel swembad kant pad van Blok A. Niks word skoon gemaak nie dit bly netso.
  4. Bruggie tussen Blok A en swem area se raam is heel maar heeltemal geroes met skerp hoeke van die SQ-tubing. Kinders ry daar oor met fietse, skaatsplanke en skopskoeters en kan baie lelik seerkry as hulle teen dit sou val.  Die geroesde raam lyk vreeslik sleg. Kort net afskuur en verf.
  5. Onkruid op die paving na en tussen die swembaddens. Wys dat gewone onderhoud gaan vir 'n "loop".
  6. Meer as helfte van die tyd wat ons daar was het van die materiaal oor die groot sambrele skeef gehang en dit is so verbleik deur die son dat dit 'n swak indruk skep.
  7. Die swembad area word deur alle besoekers gebruik (Rondawels en Kamperders). Dis die hoof aantrekkings krag van die oord. Maar die swembad kant van die boiler room se vensters was vir 'n jaar lank seker nog nie skoongemaak nie. Spinnekop rakke hang daaraan en water uit 'n waterpyp spuit nou al solank uit 'n lekkende pyp dat die verf van die dak en gebou al verkleur het.
  8. Gras om die swembad is te lank en as jy daar loop sien jy die sigaret stompies en klein papiertjies tussen die gras lê.  Gras se rante teen die paving is nie eers netjies nie.
  9. Beide die koue en warm swembad insluitende die Hydro het sand en blare op die bodem.  Vir 'n ATKV oord dink ek dis on aanvaarbaar as ek dit vergelyk met Buffelspoort en Natalia.

Soos ek sê dis nie goed wat jou vakansie ervaring gaan verongeluk nie. Dis klein onderhoud dinge wat as daar aandag aangegee sal word die oord van "OKAY" na whao toe sal vat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First