English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 779
Total Replies: 222 696
Total Views: 82 043 776
topics: 4 283
replies: 28 825
views: 17 287 153
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 79
replies: 65
views: 4 480
Kruger National Park, Berg-en-dal Camp - SanParks
Kruger National Park, Berg-en-dal
28
Total Ratings: 28
25   
3
Rated: 02 Jul 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 2

Berg-en-dal Ruskamp Gekose Oord

replies: 3
views: 69
26 Jun 2019 @ 14:16:46 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2591
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Berg-en-dal Ruskamp - Suidelik, Kruger
Kamp & Leef Gekose Oord

Berg-en-Dal is aan die oewer van die Matjiluspruit met uitsig op die golwende heuwels in die ooste. Aan die noordelike en suidelike kante is daar droë rivierlope en ‘n dam wat die kamp se grense vorm. Daar is besondere aandag gegee om die natuurlike plantegroei van die kamp so min as moontlik te versteur. Dit is ook die enigste kamp wat in ‘n rowwe berg-terrein, aan die kant van ‘n prehistoriese blyplek, geleë is. Begeleide velduitstappies, wildritte en staproetes sal besoekers besig hou.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 15:57:54 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7183
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nog nie daar oor nag nie, net besoek. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 16:50:48 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1631
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Suide van die park raak vir ons te besig. Te veel mense oor naweke en vakansies. Met ons laaste kamp daar baie gesukkel met bobbejaan familie wat verwoesting in die kamp kom saai het. Selfs apies is bang vir hulle. Ek ook.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2019 @ 09:20:55 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 702
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Pragtige kamp, geleë in 'n mooi deel van die wildtuin (uitsonderlike topografie). Goeie wildomgewing. Ons was al baie gelukkig in daardie omgewing met uitsonderlike 'sightings'. Maar ..... die ablusiegeriewe!! 'Power' beskryf dit ligtelik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First