English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 135
Total Replies: 215 693
Total Views: 81 762 360
topics: 4 146
replies: 28 814
views: 17 239 163
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 203
replies: 32
views: 1 583
topics: 9
replies: 147
views: 62 284
Hennops Pride Caravan Park
Gauteng, Pretoria
14
Total Ratings: 14
12   
2
Rated: 04 Oct 2018

Hennops Pride Woonwapark Gekose Oord

replies: 7
views: 185
18 Feb 2019 @ 14:20:56 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2451
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Hennops Pride Woonwapark - Pretoria, Gauteng
Kamp & Leef Gekose Oord

Hennops Pride is ‘n Karavaan en Kampeer Park. Ons verskaf staanplekke onder groot skadu bome met kragpunte en staanplekke sonder kragpunte vir die avontuur kamper. Daar is ‘n kraan naby elke staanplek. Ablusie blokke het beide warm en koue water, storte en baddens. Daar is ook opwas kamers vir die gerief van elke kampeerder. Dag besoekers is meer as welkom om ‘n piekniek mandjie te pak en om ‘n lekker piekniek te kom hou onder ons skadu bome. Ons chalets het die mees ongelooflikste uitsig en is ten volle self-sorg.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 14:52:04 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sal graag wil sien hoe lyk die plek nou nadat nuwe eienaars plek gekoop het. Laaste terugvoering klink of ablusie geriewe aandag nodig het. Miskien eendag daar gaan inloer as ek daar in die omgewing is. Ek hoop dis baie nice, want dis lekker naby vir my vir n naweek wegbreek.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 15:15:33 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1342
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Sal graag wil sien hoe lyk die plek nou nadat nuwe eienaars plek gekoop het. Laaste terugvoering klink of ablusie geriewe aandag nodig het. Miskien eendag daar gaan inloer as ek daar in die omgewing is. Ek hoop dis baie nice, want dis lekker naby vir my vir n naweek wegbreek.

Wou ook dieselfde vraag vra.

 

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 22:34:18 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Toe ek klein was het ons menigmale hiernatoe gekom met my ouers as dagbesoekers.....daar was regtig baie om te doen. Daai hangbrug oor die rivier was altyd scary gewees......blykbaar is hierdie hangbrug ook al vele male in films gebruik. Na die vele dagbesoeke het ek egter nog nooit hier gekamp nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 23:39:15 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 21 years

Doer in die jare toe ons nog jonk en mooi was het ek redelik gereeld daar gekom as dag besoeker en selfs n paar keer daar gekamp en onthou die hang brug goed. Ons het ook op n tyd redelik gereeld daar gekom veral op sondag middae om die country vertonings te gaan kyk en om die kunstenaars te ondersteun. Dit sal goed wees as die nuwe eienaars dit bietjie opknap. Ons sal maar daar moet n draai maak want dit is so dat dit naby genoeg is vir n naweek wegbreek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 07:09:59 am
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1342
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Ons was seker so +/- 6-jaar gelede daar met die tent gedurende paas naweek en 'n nie kragpunt stand geneem om so bietjie primatief te gaan en slegs gebruik gemaak van tuin solar lampies.

Alles het goed verloop en die plek was netjies, behalwe vir die putt-putt baan en die speel kamer waar die pool tafels is.

My jonger broer was so +/- 2-jaar gelede daar en genoem dat jy die agter uitgang kon opmerk.

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 08:47:56 am
Skolopad
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 174
Joined: 28 Feb 2018

It score relative high on the markers, but always wonder what was the experiances of those that gave it a thumbs down 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 18:31:33 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6677
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Te naby aan die pad. Sekuriteit was jare terug on voldoende.

Baie diefstak. 

Hulle moet my eers oortuig. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First