English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 799
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 320 510
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 219
replies: 145
views: 8 145
topics: 2
replies: 31
views: 15 174
De Rust Caravan Park
Gauteng, Pretoria
20
Total Ratings: 20
20   
0
Rated: 02 May 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

De Rust - Dinokeng

replies: 11
views: 256
01 May 2019 @ 09:27:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wie was onlangs by DeRust in Dinokeng? Hoe vergelyk hulle met oorde soos Tshikwalo Lodge en Wilkems Rus? Is daar ook staanplekke teen die grensdrade? Die naby geleë nedersetting....Kan jy hulle lawaai in die kamp hoor?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 12:17:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jy hoor maar die geraas afhangend hoe die wind waai. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 12:18:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Was nog net een keer daar en dis baie lank terug.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 13:03:31 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die lawaai van die chebeens in die naby gelee uitbereidings raak rerig 'n pyn.  Met ons laaste kamp daar het ons besluit nie weer nie want mens verloor die bos en rustige gevoel as gevolg daarvan.

Die soortgelyke lawaai wat hoorbaar is by Hartbees Hoek pla baie minder as die by De Rust.

Dis maar ons sienning

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 15:36:12 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

De Rust is naby Hammanskraal en jy hoor heelnag due laaasi van daardie kant af. Fasiliteite was verwaarloos toe ons so drie jaar twrug daar was. Ek beveel Tshikwalo bo De Rust aan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 19:16:22 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 514
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Was Junie 2017 daar. Harde musiek dwarsdeur die nag. Was slegs 2 woonwaens daar. Die ander wa se mense het gedink dit is ons TV wat so hard was......het nie eers 'n TV nie.

Geriewe was nie na wense nie. Het ook baie onveilig gevoel. Die woonwapark is nie omhein nie en die olifante het 3 weke voor ons aankoms die swembad omheining plat getrap asook die elektriese omheining van die eienaars se woning.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 21:06:03 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 102
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Almega is teenaan Dinokeng gelee en regtig pragtig.  Ons bly soms daar oor oppad wildtuin toe.  Was al enigste karavaan en het nog steeds veilig gevoel.  Beveel hulle sterk aan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 12:51:12 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Was nie te lank terug daar jy het musiek gehoor en natuurlik hoor jy die verkeer ek sal ook aanbeveel Almega, Dinokeng resort,ablusie was ook nie waffers nie my persoonlike opinie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 11:30:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir almal se terugvoering....waardeer. Ek glo ek sal hom maar van my lysie afhaal. Dis jammer dat sulke nice plekke ge-affekteer word deur elemente buite hulle beheer. Dit jaag die mense weg van die oord....gevolglik is oord se inkomste word al hoe minder....gevolglik word daar nie baie onderhoud in park gedoen soos onder andere badkamers wat verwaarloos raak {Nie geld daarvoor nie?}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 08:52:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is waar wat jy sê Geert. Die oord lei nou daar onder weens die lawaai deur die nag. Baie jammer.

Die ablusie toe ons laas daar was het baie oud gelyk van buite maar dit was heel skaflik aan die binnekant. Alles was toe skoon en netjies.

My eerste kamp met die Classique was by die oord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 15:03:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het nou n drone video clip van hierdie oord gesien....dit lyk regtigwaar na n heerlike plek teen die Pienaarsrivier....ek was sommer lus en maak bespreking, maar dan die lawaai.......😡

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 15:49:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het gister na hierdie oord gaan kyk. Nee wat. Eerstens al daai bouvalle en verwaarloosde geboue en huise waar jy verby ry om by oord te kom is nie my gevoel van bos lewe/kampeer nie. Lyk ook nie of daai plek enige heinings het nie....ons het daar ingery sonder dat ons deur n hek was of enige heinings gesien het. Dis dan Big5 area? Crime....?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required