English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 744
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 320 482
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 395
replies: 185
views: 10 843
topics: 3 915
replies: 53
views: 21 742
Bosveld Oase
North-West, Brits
100
Total Ratings: 100
96   
4
Rated: 16 Sep 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Bosveld Oase Gekose Oord

replies: 13
views: 228
21 May 2019 @ 11:59:35 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2694
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Bosveld Oase - Brits, Noord-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord

Bosveld Oase is geleë in ‘n rustige bosveld omgewing, net ‘n uur Noord van Pretoria. Ons bied ‘n unieke Afrika bosveld ervaring met moderne geriewe, 110 gras karavaanstaanplekke, plaveide paatjies, rolstoel vriendelike ablusies en ten volle toegeruste selfsorg-eenhede met air-cons. ‘n Plek waar jy en jou gesin kan kom speel, rus, voëls kyk, visvang (vang en laat gaan) fietsry en wildkyk. Kom geniet ons onderdak verhitte swembad, kouewaterswembad, speel parkie, speelkamer met TV vir sport, pooltafels en tafeltennis. Ons Waterpark met Glybane en 9 gat Putt-putt.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 06:22:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk dit bly maar 'n Chapperige oord die.  Raak bietjie besig vir my behoeftes maar dit bly 'n prag oord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 06:24:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kyk dit bly maar 'n Chapperige oord die.  Raak bietjie besig vir my behoeftes maar dit bly 'n prag oord.

Nog altyd lekker daar gekamp. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 06:26:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Stem saam....die oord word pragtig onderhou. Het juis weer n bespreking daar saam met kerk groep in Oktober

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 06:31:19 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Stem saam....die oord word pragtig onderhou. Het juis weer n bespreking daar saam met kerk groep in Oktober

Watter kerk? 

Ons kerk Wierda Suid was een jaar daar en die laaste paar jaar by Almega, weer die jaar daar. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 06:44:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Watter kerk? 

Ons kerk Wierda Suid was een jaar daar en die laaste paar jaar by Almega, weer die jaar daar. 

 

 

Gereformeerd. By ons gaan ook heelwat mense jaarliks saam wat nie kampeer nie, daarom het ons n oord nodig met chalets ook. Bosveld Oase het laasjaar lekker gewerk want ons huur dan daai "room complex" vir die nie-kampeerders, maar ons gebruik almal saam daai boma/braai/ kombuis fasiliteite wat daar aangebied word. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 07:21:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons geniet ook die kerk kampe. Dis regtig baie lekker. Vir daai naweek het mens meer in gemeen as net die kampering.  Ek sou glo dat Bosveld oase die ideale plek is om so kamp te reel veral vir die wat wil deel wees maar nie kampgerei het nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 10:25:24 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gereformeerd. By ons gaan ook heelwat mense jaarliks saam wat nie kampeer nie, daarom het ons n oord nodig met chalets ook. Bosveld Oase het laasjaar lekker gewerk want ons huur dan daai "room complex" vir die nie-kampeerders, maar ons gebruik almal saam daai boma/braai/ kombuis fasiliteite wat daar aangebied word. 

Ons naweek is ook in Oktober. 

Laatweet my met whatsup dalk kan ons saam gaan as dit nie bots nie. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 11:30:34 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Stem saam....die oord word pragtig onderhou. Het juis weer n bespreking daar saam met kerk groep in Oktober

Laat weet my asb as daar wees kansellasies is ;-) hehe..

Dis 'n lekker oord, net jammer mens kan nie bly tot maandag oggend en die warm water kan so bietjie warmer wees....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 14:00:40 pm
Fatman
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 05 Feb 2016
Experience: 33 years

Sal my eerste keer daar wees in Desember die jaar. Het bietjie weggebreek van die net ATKV oorde besoek ...... hoop dis soos almal se puik!

Live life!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 14:08:06 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja wat ek glo julle gaan dit geniet.  Meer as genoeg vir die kiddies om te doen.  Oord is lieflik groen teen daai tyd. Die ablusie geriewe is baie mooi netjies en skoon.

Al ding is jy mag nie vuur in 'n konka maak nie net in die braaier. As jy die gras op die staanplekke sien sal jy weet hoekom.

Weet jy al op water staanplek jy gaan staan?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 14:49:57 pm
Fatman
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 05 Feb 2016
Experience: 33 years

Hi Leon, het nommer 1,2 en 16 bespreek so klein familie saam kamplaughing

Live life!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 14:54:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi Leon, het nommer 1,2 en 16 bespreek so klein familie saam kamplaughing

Lekker skaduwee staanplekke

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 06:49:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is 'n baie lekker kamp hoekie daai. Dis mos bosveld maar die bome daar is redelik groot.  Die karavane pas redelik onder die bome in.

Julle staanplekke is links bo in die foto tussen die klein ablusie blok links en die L-vorm gebou in die middel van foto.

Lekker skadu daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required