English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 122
Total Replies: 227 570
Total Views: 82 273 831
topics: 4 359
replies: 29 234
views: 17 318 569
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 395
replies: 185
views: 10 688
topics: 4
replies: 39
views: 17 413
Onverwags Wildsplaas
North-West, Brits
13
Total Ratings: 13
10   
3
Rated: 14 Jun 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Onverwags wildsplaas

replies: 16
views: 359
08 Feb 2019 @ 20:29:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Enige iemand onlangs hier penne ingeslaan wat terugvoering kan gee....sien jongste terugvoering op "resort feedback" is amper 2 jaar oud

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 15:42:21 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Nog nooit daar nie....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 15:47:01 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Nog nooit daar nie....

Ons ook nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 16:29:03 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4161
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek wou al daar 'n draai gemaak het maar opgesien om met die grondpad wat maar redelik sinkplaat is te ry. Dit was die kere wat ek by Dube en Hartbeeshoek gekamp het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 16:32:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek wou al daar 'n draai gemaak het maar opgesien om met die grondpad wat maar redelik sinkplaat is te ry. Dit was die kere wat ek by Dube en Hartbeeshoek gekamp het. 

Tot Dube en Hartbeeshoek is hy heel skaflik.....is pad heelwat slegter as jy verder ry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 17:01:48 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4161
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Geert ek heg 'n fout gemaak. Ek het gedink Onverwags was halfpad Dikololo toe op daai grondpad maar hulle is in die Warmbad rigting. Dis wel waar daar so jaar terug 7 kampers beroof het maar die oord het dadelik 24h patrollies ingestel. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 11:05:51 am
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 227
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years

Danie, Onverwags is naby Dikololo en net verby Hartbeeshoek en Dube-laas wat ek daar gery het was die pad maar erg sinkplaat maar die oord het heel goed gelyk(ons het ingegaan om te kyk)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 07:22:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja ek het dit ook dat Onverwags is op die Dikololo pad.  Het ook al by die oord gaan inloer toe hy net oopgemaak het.

Dis net daai pad vir 'n gewone karavaan is 'n nee nee vir my.  Verste wat ek op daai pad ry is Hartbeeshoek of Dube toe teen stap spoed in elkgeval.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 09:40:58 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Stem grondpad na Overwags baie sleg 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 22:17:22 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4161
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

So die een waarvan ons praat is soos ek in die begin gedink het. Daar is egter nog 'n Onverwags op dieselfde stuk pad maar ipv links draai vanaf Brits draai mens regs. Die verskil is dan die "Game Farma" en "Caravan Park"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2019 @ 04:46:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

So die een waarvan ons praat is soos ek in die begin gedink het. Daar is egter nog 'n Onverwags op dieselfde stuk pad maar ipv links draai vanaf Brits draai mens regs. Die verskil is dan die "Game Farma" en "Caravan Park"

1ste keer dat ek dit sien.....dis baie verwarrend! Ek dink dit kan maklik gebeur dat jy bespreek by die een Onverwags en as jy daar aankom, kom jy agter jy het betaal vir die ander Onverwags. As ek n oord eienaar was, sou ek naam verander het. Nou wonder mens......by watter Onverwags was nou die aanval/diefstal gewees waarna n ruk terug in die nuus van was?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2019 @ 07:35:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die een daar in die rigting van Manzi Mainigi en Dikololo is die regte een.  Ek dink al die plekke lê op die grooter plaas ONVERWAGS van ouds.  Want die skooltjie wat jy kry as jy regsdraai oppad Bosveld oase toe is Onverwags laerskool.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2019 @ 07:37:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die Andante Bushcamp lyk ook maar vir my uit plek uit hier.  Dalk 'n dupliseering van 'n oord naby Naboomspruit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2019 @ 07:41:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die een daar in die rigting van Manzi Mainigi en Dikololo is die regte een.  Ek dink al die plekke lê op die grooter plaas ONVERWAGS van ouds.  Want die skooltjie wat jy kry as jy regsdraai oppad Bosveld oase toe is Onverwags laerskool.

Dis laerskool Voorwaarts. Soos jy sê, dit lyk vreemd soos Adantè wat daar ook is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 13:46:55 pm
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 227
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years

Die Andante Bushcamp is reg en geen verwantskap met die een naby Naboomspruit nie. Andante Bushcamp is relatiewe nuwe kamp met netjiese ablusies en paar mooi kampplekke op groen digte gras(meeste). Dis ook naby Drie Berge. Het 'n slag gaan inloer en gedink dis nogal oulik, met groot wa sal mens maar spesifiek moet vra vir groot staanplek want nie al die staanplekke sal groot wa kan vat nie.Mooi swembad en saal met ontspanningsfasiliteite.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2019 @ 16:43:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die Andante Bushcamp is reg en geen verwantskap met die een naby Naboomspruit nie. Andante Bushcamp is relatiewe nuwe kamp met netjiese ablusies en paar mooi kampplekke op groen digte gras(meeste). Dis ook naby Drie Berge. Het 'n slag gaan inloer en gedink dis nogal oulik, met groot wa sal mens maar spesifiek moet vra vir groot staanplek want nie al die staanplekke sal groot wa kan vat nie.Mooi swembad en saal met ontspanningsfasiliteite.

Dankie. Lyk my mens moet maar mooi seker maak jy bespreek by die regte oord waar jy wil wees.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2019 @ 14:33:05 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4161
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Volgens wat mens kan sien is die Onverwags waar daar al insidente was die een met hierdie logo. Dalk help dit om verwarring tussen die 2 te voorkom. Dis die logo wat gebruik is na die Operasionele Bestuurder verduidelik het na daar 7 groepe beroof is.

Ek het gedink hierdie een op pad Dikololo toe se naam is net Onverwags Karavaanpark!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required