English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 463
Total Replies: 218 149
Total Views: 81 859 115
topics: 4 214
replies: 28 503
views: 17 264 728
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 385
replies: 127
views: 5 884
topics: 12
replies: 67
views: 42 578
Thaba Morula Caravan Park
North-West, Brits
25
Total Ratings: 25
24   
1
Rated: 13 Aug 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Thaba Morula

replies: 8
views: 105
13 May 2019 @ 07:53:22 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11980
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoe is die oord oor algemeen?

Hoe is die wilds besigtiging....baie diere....groot area?

Ek sien op hul website hul is baie besig met skoolgroepe en team building aksies. Beinvloed dit jou verblyf? Is dit nie baie lawaaierig nie?

Ek sien hul bied ook jag geleenthede aan.....kan ek nog in die veld gaan wilds besigtiging doen as daar jagters in die veld rond loop?

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 09:04:07 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het die oord eenkeer gaan besoek toe ons by Bush 'n Buck gekamp het.  Dit het baie lekker daar gelyk.  My vrou was net in ingenome met die ablusie blok aan vroue kant nie.

Kannie presies onthou wat was die uitdaagingkie nie.  Ek self dink daaraan om hulle te besoek na week van die 1-2 Junie.  Wil net hoor of hulle woefers toelaat want my dogter wil weer die keer saam gaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:58:49 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11980
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die aktiwiteit wat ek die meeste geniet op so n wildsplaas is om rustig in die veld te gaan stap en van diere en natuur te geniet, maar as daar jagters in die veld is, sal ek natuurlik nie net daar kan rond stap nie. Maar miskien is daar afsonderlike kampe vir dit? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 12:13:59 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het gaan kyk na die oord op Google Earth.

Die wildskamp lyk nie so groot nie.  Dalk het mens ook toegang tot die grond van die buur plase. Mens moet maar by hul uitvind.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 07:52:22 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het hulle gebel om te hoor of hulle woefers toelaat.

Jammer om te hoor.................. hulle laat nie die vriendjies toe nie.  Ek respekteur dit sal maar by ander oord hoor vir eerste naweek in Junie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 07:57:08 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11980
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Miskien moet ek ook maar bel. Ek het hulle epos gestuur oor vrae soos hierbo, maar nog nie antwoord gekry nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 09:17:54 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert die e-pos bespreking ding werk nou maar nooit vir my nie.  Ek bel die oord gewoonlik.  Maak 'n bespreking. Hulle stuur bespreking met betaling besonderhede. Ek betaal om bespreking te bevestig.

Ek is sommer opge-ellie as 'n oord net besprekings per e-pos doen en nie telefoon nommers verskaf nie.  Die rede is dat ek dadelik wil weet of hulle my kan help of nie.  Sodat ek dadelik 'n ander oord kan skakel indien nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 15:22:33 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6965
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hoe is die oord oor algemeen?

Hoe is die wilds besigtiging....baie diere....groot area?

Ek sien op hul website hul is baie besig met skoolgroepe en team building aksies. Beinvloed dit jou verblyf? Is dit nie baie lawaaierig nie?

Ek sien hul bied ook jag geleenthede aan.....kan ek nog in die veld gaan wilds besigtiging doen as daar jagters in die veld rond loop?

 

Die jag klink nie lekker nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 17:35:20 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1159
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Was eenkeer in die jagveld met onbekende jagters.

Moes op 'n stadium dekking slaan om nie getref te word nie. Die man in die ander kamp mik toe na dieselfde rooibok ram as ek, maar van teenoorgestelde kant. Hy skiet eerste, mis, en kry bokkoors en hou aan skiet.

Ek het maar gelê en luister hoe trek die koeëls by my verby.

Nie klekker nie. Stappers en jagters op dieselfde grond is nie 'n goeie ding nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required