English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 493
Total Replies: 218 564
Total Views: 81 875 768
topics: 4 223
replies: 28 556
views: 17 267 088
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 417
replies: 36
views: 17 242 753
Chelmsford Nature Reserve, Leokop - KZN Wildlife
KwaZulu-Natal, Dundee
2
Total Ratings: 2
0   
2
Rated: 01 Mar 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Chelmsford Gekose Oord

replies: 2
views: 72
22 Feb 2019 @ 11:03:44 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2536
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Chelmsford - Dundee, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Die Chelmsford-oord is 23km vanaf Newcastle in noordelike KwaZulu-Natal, geleë, naby die N11 tussen Newcastle en Ladysmith. Dit is ‘n kort 3ure reistyd vanaf Johannesburg. Die reservaat bied ‘n wonderlike dag se uitstappie vir diegene wat wil wegbreek van die slagveld-roete, of vir diegene wat plesier vind in die vryheid van die buitelig, met die
opwinding van wind-ski, kanovaarte en jetski. Ntshingwayo Dam is ‘n bekende visvang-bestemming met karp, baber en swartbaars wat die meeste gevang word.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2019 @ 19:50:19 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 189
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 9 years

👍👍👍

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2019 @ 16:40:10 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 189
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 9 years

Ek heeltemal terluer gestel toe ons gister die 28st  Februarie 2019 van Wagendrift dam af aankoms in Leokop karavaan park. Die gras In die area was nie gesny nie en die gebou binne was in 'n haaglike toestand, gras was kniee hoogte en nee man dit was nie lekker daar nie. Ons is toe deur Sandfort toe en op nr 6 gaan staan toe was die toilet water af en daar was geen krag nie. Ons het hulle gebel en later aan het ek 'n sms aan die mense by die kantoor gegee.  Van oggend na agt het man gekom en blykbaar die pomp kom aanskakel en die krag en gas geysers aan gesteek sodat alles weer reg gewerk het en dit is wel 's 'n visserman plek is die Sandfort baie lekker en skoon behalwe vir die pad wat plek - plek nie baie mooi is nie vir 'n padwa nie maar wel vir 'n 4×4 wa want dit is grond pad tot in die kampe terrein. Daar is krag en vleis braaiers. Bring net eie rooster saam en n sak vir jou vullis sakke om jou vullis in te gooi. Anders daar geen ander probleem nie. Water is nie drink baar nie.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required