English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 122
Total Replies: 227 570
Total Views: 82 273 940
topics: 4 359
replies: 29 234
views: 17 318 585
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 441
replies: 158
views: 17 249 487
topics: 13
replies: 64
views: 1 369
ATKV Drakensville Holiday Resort
KwaZulu-Natal, Bergville
81
Total Ratings: 81
80   
1
Rated: 06 Jun 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

ATKV Drakensville terugvoering

replies: 52
views: 788
page 1 of 2
20 Jan 2019 @ 20:57:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het begin Januarie hierdie oord besoek....my kortlikse opsomming van ervaring: Toegangs roete tot staanplek is teer/paving. Die ontspannings geriewe is genoeg....koue en warm water swembaddens, super tube, putt-putt, klimrame vir die jonger kinders. Ontspannings geriewe was aangenaam om van gebruik te maak, behalwe vir die diere afdeling wat maar vreeslik verwaarloos is. Personeel was deurgaans vriendelik. Ablusies was skoon, maar volgens my te min.....moes elke oggend in ry staan om toilet te sit en in ry staan om te stort. Water was darem heeltyd warm. Het deurgaans veilig gevoel. Winkel op oord bied relatiewe groot verskeidenheid van items....selfs vleis, maar is maar beperk tot keuses. Daar is ook n drankwinkel op die oord beskikbaar. Daar is basiese wegneem/sit etes beskikbaar soos toebroodjies en hamburgers by winkel. Vir groter etes is daar n restaurant wat heerlike kos voorberei....tot lekker pizzas. Hulle buffet ontbyt is aan te beveel. Daar het deurgaans n lekker vakansie atmosfeer in oord geheers. Die staanplekke is nie soos hulle op sommige fotos wys nie {lower groen grasperk staanplekke nie} Basies almal is op paving vierkante. Waarde - gemiddeld binne seisoen. Daar is klomp staproetes waarna mens kan ry vir die dag soos by Mahai onder andere. Eskom toer is blykbaar ook aan te beveel....ons het dit egter nie gedoen nie. Sterkfontein dam kan ook binne gerieflike afstand besoek word as dag uitstappie. Sal oord kan aanbeveel vir mede kampeerders....hierdie oord is tipies dieselfde as Klein Kariba en Buffelspoort, so as julle van diè plekke hou sal julle ook van Drakensville hou. 

Ek plaas paar fotos

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2019 @ 21:11:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Karavaan Park..  

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2019 @ 21:17:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bar, restaurant, winkel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2019 @ 21:24:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2019 @ 21:25:55 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 99
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Baie dankie vir ordentlike terugvoer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2019 @ 21:32:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2019 @ 21:37:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kapel op die oord. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 08:15:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek was nog nooit daar nie. Alhoewel die fasiliteite baie goed lyk het ek gehoop dit is eerder in die Drankensberg as op die rant iewers.

Wil amper sê dis lekkerder om by Drieberge te gaan kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 08:29:41 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years

Dankie vir terug voer

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 08:42:36 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Leon, ek wil met jou saam stem.

Ons het 2017 oppad KzN toe, daar oornag en sou met die terug keer weer daar oornag. Ek kan nie juis my vinger op 'n spesifieke klagte lê nie, maar die plek staan ons nie aan nie. Het met die terug keer by Pyrimad oornag.

Daar is meer bome en gras by die vaste verblyf as in die woonwapark. Hulle sorg ook vir die grasperke rondom die kapel en steur hulle nie aan die staanplekke nie.

Ek dink die wind gaan jou goed roer in daardie oop vlaktes.

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 08:47:29 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Was ook daar in Des 2015 en kan nie se wat pla nie was skoon en netjies maar sal nie weer terug gaan nie. dink ook maar die niks gras en wind het my afgesit.  Ek weer mal oor Hlalanathi.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 09:04:35 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2324
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek het dieselfde gevoel as oa Chris.  Ek dink dis die karavaanpark self.  Die is nie juis gesellig nie.  Die plek waar jou karavaan staan, maak of breek in hoofsaak jou genot en hierdie een is nie juis te groot nie.  Miskien moet hulle baie meer bome plant, soos by Goudini.  Die res van die oord is wel heel gesellig met baie om te doen.  'n Besoek aan die ESKOM hidro-elektriese skema is deur en deur die moeite werd.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 11:59:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Was ook daar in Des 2015 en kan nie se wat pla nie was skoon en netjies maar sal nie weer terug gaan nie. dink ook maar die niks gras en wind het my afgesit.  Ek weer mal oor Hlalanathi.

Ek sal bietjie kyk hoe lyk fotos van Hlalanathi en dan die twee teen mekaar opweeg.

My vrou wil vreeslik graag in die Drakensberge gaan kamp maar ek soek iets beter as dit.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 12:04:21 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

So paar foto's van daar

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 12:10:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink die kleinste ding daar het my die meeste afgesit daar. Ek het shakes gekoop by die winkel {Prysig} Toe ek vra vir n strootjie, sê hulle dit kos 60c ekstra....hulle hou die strootjies agter die toonbank en gee dit eers as jy jou 60c betaal het. Ek het verkies om toe my shake maar sonder strootjie te drink.....nie oor die 60c nie, maar beginsel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 12:58:00 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 668
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Ons het een van ons langste opslaan uitstapies nog daar gehad oor wind.

(het niks met ratings tedoen en nie dat die wind elke dag gewaai het nie.)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 14:03:34 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Geert soos ek maar genoem het ATKV is maar vir my algemeen 'n pyn..

MAAR om die balans te behou, die oord bied darem sy onderdak swembad en fasiliteite, maar ja, ek is ook een wat reken ek sal net daar staan as vrou en konders swembad soek en dis dit.. Verder is ek ook nie mal oor Drakensville nie, maar kon darem aanbeveel as jy die fasiliteite soek.

As jy die BERGE en die VIEWS soek. Is Mahai die plek met jou karavaan.

Hlalanathi is mooi, maar ongelukkig is die mooi view van daai berg vir een of 2 staanplekke beskore en NET as daar nie wolke is nie, die res sien jy hoe was mense klere in die rivier en die naby gelee "bewonings" wat jou view baie belemmer en maar moeilik maak.

Hlalanathi het wel die golfbaan, baie lekker daarso. Ek sien die glybane het gewerk die jaar. Die restaurant het ons besoek. En Hlalanathi is heelwat nader aan plekke om te stap by Mahai.

MAAR elkeen het sy plek, as ek die BERGE soek, is dit Mahai. AS ek net 2 nagte verby gaan en kinders soek dalk swem ens dan tussen Drakensville en Hlalanathi.. Maar niks beat jou views en ervaring van die berge soos Mahai nie. Drakon Peaks is ook lekker maar jy moet ook maar spesifieke staanplekke he om mooi uitsigte te kry...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
21 Jan 2019 @ 15:25:44 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Dankie vir die deel, sowel as die ander bydraes, wat verskillende opinies gee...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 15:28:17 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Good value for money if they do not charge a minimum of R800 per night for 6 or 2 people only. Facilities good but site too far from mountains and not a romantic atmosphere. Njasuti preferable and Hlalanati limited viewsites and river runs thru a location.Dragon peaks has the facilities and Mountain Splendour popular. Our best is Cobaham outside Himeville but no electrics on sites.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 17:27:29 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1977
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Ons kamp die laaste paar jaar oor Kersfees by Drakensville en verlede jaar by Hlalanathi. Kan julle verseker Hlalanathi het nie gelyk soos Ski se fotos nie. Ons het op staanplek 10 gestaan met rivier en berg uitsig. 

Die supertube het party dae nie gewerk nie en die swembad is toegemaak ontydig. Die water was ook baie koud. 

Dit was baie warm en droog so dat daar nie gras was nie kan ek verstaan. Ablusie blok ook nie voldoende vir hoeveelheid mense. Dan het daar 'n groot groep mense oor die paatjie na die ablusie gekuier en ons moes deur die tente loop. 

Mens maak kamp so lekker as jy kan en moet maar aanpas maar ons keuse is Drakensville veral met die kleinkinders.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 21:00:48 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ekt klomp fotos op my draad van die Hlalanathi plek waar ons was Desember 2017...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2019 @ 15:09:12 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons staan gereeld by Drakensville oor as ons KZN toe gaan. Die plek is nie in dieselfde klas as ander Atkv oorde nie. Met ons laaste besoek (dit was koud en reënerig) moes ons almal die warm swembad verlaat sodat n kerkgroep wat konferensie daar gehou het mense in die swembad kon doop. Ek dink dit was ongehoord. Sal nie maklik weer daar oorstaan nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2019 @ 15:34:57 pm
Janneman
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 25 May 2013
Ons het Oktober laasjaar vir 'n midweek in een van hul huise oorgebly saam met vriende. Sondagaand was die warmwaterswembad vuil en vol gemors wat daarin rondgedryf het. Maandagoggend was dit nog erger. Die kantoor het ons meegedeel dat die oordbestuurder Maandag nie op kantoor is nie . Hy sou ons Dinsdag kom spreek oor ons klagtes maar het nooit opgedaag nie. Na vele klagtes by die oorblywende personeel was ons meegedeel dat die swembadfilters opgepak het en hul glo al 'n paar dae wag vir 'n kontrakteur om vanaf Johannesburg te kom wat glo onderdele sal bring en die filters herstel. Dinsdagmiddag is begin met die herstelwerk nadat verdere klagtes en dreigemente van ander besoekers ontvang was. Uiteindelik is die swembad eers Vrydag weer in bedryf gestel. Natuurlik was ons midweek Vrydagoggend verby. Ons het van Limpopo gereis om die oord te besoek. Daardie oord sien ons nie weer nie!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2019 @ 20:36:49 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ons staan gereeld by Drakensville oor as ons KZN toe gaan. Die plek is nie in dieselfde klas as ander Atkv oorde nie. Met ons laaste besoek (dit was koud en reënerig) moes ons almal die warm swembad verlaat sodat n kerkgroep wat konferensie daar gehou het mense in die swembad kon doop. Ek dink dit was ongehoord. Sal nie maklik weer daar oorstaan nie. 

Eks 'n ou wat glo mens maak nie jou blaas leeg in swembad nie, maar net daar! NET DAAR! Sou ek myself laat gaan het met hul gedopery in 'n SWEMBAD!

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2019 @ 20:56:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons staan gereeld by Drakensville oor as ons KZN toe gaan. Die plek is nie in dieselfde klas as ander Atkv oorde nie. Met ons laaste besoek (dit was koud en reënerig) moes ons almal die warm swembad verlaat sodat n kerkgroep wat konferensie daar gehou het mense in die swembad kon doop. Ek dink dit was ongehoord. Sal nie maklik weer daar oorstaan nie. 

Kan jy glo!!!!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 06:38:14 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 865
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

BEen van die dinge van kamp wat vir my lekker is, is die keuses  wat jy het ten opsigte van die verskillende oorde waar jy kan gaan kamp. Sommige is ingerig vir jonger  mense met kinders ( met swembaddens, speelterreine, restaurante, speelkamers ens ens) en ander is meer rustig en het nie al hierdie fasiliteite nie. Dit is jou keuse waar jy wil gaan kamp. Persoonlik kies ek laasgenoemde. My kinders is groot - nou sal ek Drakensville vermy en liewer  by ‘n plek soos Mountain Splendour gaan staan. Dertig jaar terug sou my keuse net mooi anders om gewees het! Lekker kamp!

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 06:44:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

BEen van die dinge van kamp wat vir my lekker is, is die keuses  wat jy het ten opsigte van die verskillende oorde waar jy kan gaan kamp. Sommige is ingerig vir jonger  mense met kinders ( met swembaddens, speelterreine, restaurante, speelkamers ens ens) en ander is meer rustig en het nie al hierdie fasiliteite nie. Dit is jou keuse waar jy wil gaan kamp. Persoonlik kies ek laasgenoemde. My kinders is groot - nou sal ek Drakensville vermy en liewer  by ‘n plek soos Mountain Splendour gaan staan. Dertig jaar terug sou my keuse net mooi anders om gewees het! Lekker kamp!

Ditto

Die ATKV oorde is pragtige oorde en ons het ruim van hulle gebruik gemaak toe ons kroos ook nog op skool was.

Maar ja die rustige atmosfeer van Almega, Hartbeeshoek, Drieberge en sulke oorde roep baie hard in my ore elke maand. Die stilte, rustigheid, veld en naggeluide en daai gekletter van die kamp vuurtjie.

Man ek kan vir ewig so sit en dit geniet.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 07:03:35 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Brommer, indien Johannes vir Jesus in die swembad gedoop het, sou jy jou ook laat gaan het. Wonder maar net.

GESEEND is jy

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 08:24:11 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Brommer, indien Johannes vir Jesus in die swembad gedoop het, sou jy jou ook laat gaan het. Wonder maar net.

GESEEND is jy

Soos genoem, jaag ander uit die swembad omdat jy wil doop in die swembad by vakansie oord? Kon jy elders gaan doop het?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 08:53:09 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Ek kan ook noem dat toe ons in 2017 daar oornag het, het ons beplan om die aand in die Restaurant te gaan eet. 

 

Die aand toe ons wou gaan eet, was die Restaurant gesluit en ons is by navraag meegedeel dat hulle die vorige aand 'n funksie daar gehad het en besluit het om die personeel af te gee. Dit is nou nie dat daar naby 'n ander plek is by wie jy kan gaan eet nie.

Ek voel ook as hulle die swembad vir hul betalende gaste wil sluit, moes hulle vir daardie tydperk geen ander besprekings gevat het nie en die oord dan slegs tot die beskikking van hul kongresgangers gestel het.

Dit wil vir my voorkom daar maak en smaak hulle soos dit hulle pas en het vrede met hul gaste. 

 

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 09:37:25 am
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

There is an outside pool with no heating, another outside pool with heating and then the covered pool with heating so if one pool is being used for babtisms there are other options. I don't agree with closing a pool to others so babtisms can carry on. Rather go use a dam or river for that.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 10:22:21 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Do not attack the baptism. I am sure this group organized it with management before hand. Attack the management team for not letting other campers know in advance. Why do you want to urinate in the water because of the baptism. Baptize where ever you want and swim where ever you want. No need to get rude.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 13:12:02 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Do not attack the baptism. I am sure this group organized it with management before hand. Attack the management team for not letting other campers know in advance. Why do you want to urinate in the water because of the baptism. Baptize where ever you want and swim where ever you want. No need to get rude.

Ek stem met Chris saam.

Neem eerder die oordbestuur kwalik as die doop.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2019 @ 19:49:20 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 446
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Ons het al twee keer by Drakensville gekamp (9 nagte en 7 nagte) en het dit baie geniet en sal enige tyd weer gaan. Ons is pensionarisse maar beide gevalle wat ons gekamp het, het naweke ingesluit, die tweede keer was ‘n skoolgroep daar (leierskamp) en steeds was dit aangenaam.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
23 Jan 2019 @ 20:14:59 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Do not attack the baptism. I am sure this group organized it with management before hand. Attack the management team for not letting other campers know in advance. Why do you want to urinate in the water because of the baptism. Baptize where ever you want and swim where ever you want. No need to get rude.

Jys te sensitief...

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2019 @ 08:29:29 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2324
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek stem met Chris saam.  Dis onnodig om drasties te raak, maar ek aanvaar die uitlating is nie ernstig bedoel nie.  Nogtans wonder ek wie is nou eintlik oor sensitief?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2019 @ 14:34:09 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Wonder of dit nie "rude" is om iemand uit swembad te jaag omdat jy jou "geloofsdade" wil uitoefen nie.............????? 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2019 @ 15:17:30 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2324
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek stem saam, dis nie aanvaarbaar om betalende besoekers, wat onder andere kom om die swembad te benut,  die gebruik daarvan te ontneem nie.  Ek stem egter nie saam met die idee van urineer in  die swembad of enige ander optrede teenoor die dopers nie. Behalwe dat die verkeerde mense geteiken word, gaan jy en jou gesin self weer in die swembad swem.  Maar soos ek gesê het, ek glo nie jy het dit regtig bedoel nie- ek verstaan egter  jou ongelukkigheid hieroor. Die mense het vir die voorreg gevra en bestuur het dit aan hulle gegee wel wetende dat die kampeerders verontrief word.  Bestuur moet dus aangevat word, wat ek beslis ook sou doen as ek daar kampeer het. Dis 'n geval van dieselfde fasiliteit tweemaal verkoop en net eenmaal lewer. Die kampeerders verwag, en betaal, om die swembad te gebruik en ek aanvaar ook die dopers, maar net een groep kry waarvoor hulle betaal. Ek is 'n ATKV lid maar ek dink the organisasie moet miskien bietjie dink hoe hulle hulle lede en ander besoekers behandel.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2019 @ 10:43:50 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 531
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ons het al n klompie kere by ATKV-oorde gestaan en ek stem saam met die alegemene gevoel dat ek eerder verby hou wanneer ons toer. Ons het op die 6de van hierdie maand (Januarie) by ATKV Hartenbosch ingeloer vir n een-aand-staan net om te hoor dat dit ons bykans R900-00 gaan kos, en ons wou nie eens afhaak nie. Dis absoluut verspot en ons het heerlik by Die Puntjie gaan staan.   

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2019 @ 14:33:33 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja Danie. Ons kan hier koukus oor hoe verspot seker tariewe is maar daar is altyd daai ou daar buite wat besluit dat teen daai tariewe is dit 'n bargain en bespreek twee staan plekke.

Elk ou moet maar doen soos hy goed voel. Of betaal of aanskuif na volgende oord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2019 @ 19:54:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het al n klompie kere by ATKV-oorde gestaan en ek stem saam met die alegemene gevoel dat ek eerder verby hou wanneer ons toer. Ons het op die 6de van hierdie maand (Januarie) by ATKV Hartenbosch ingeloer vir n een-aand-staan net om te hoor dat dit ons bykans R900-00 gaan kos, en ons wou nie eens afhaak nie. Dis absoluut verspot en ons het heerlik by Die Puntjie gaan staan.   

Ja....binne en buite seisoen pryse verskil soms drasties. Ons het nou amper R800/nag betaal by Drakensville.....waar ek lees op ander drade waar die mense R78/nag betaal het buite seisoen. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2019 @ 21:12:14 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 446
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Ons het, as pensionarisse, vir 8 nagte middel Oktober 2018 teen R64 per nag by Drakensville gestaan, dit was stampvol, maar ek het nooit vir ‘n stort of toilet moes wag nie en daar was deurlopend warm water.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2019 @ 12:49:43 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Wys jou maar net hoe verskil oorde van mens tot mens.

Ek en Elma is beide mal oor drakensville en beskou dit as een van ons gunsteling oorde.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2019 @ 14:15:47 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 865
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Wys jou maar net hoe verskil oorde van mens tot mens.

Ek en Elma is beide mal oor drakensville en beskou dit as een van ons gunsteling oorde.

 

Een man se brood is ‘n ander man se dood....of so iets!

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 09:40:55 am
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 30 years

Relaxed Camper goeie more. Wil sommer net weet. Daardie eerste fotos wat jy op die draad geplaas het. Die 2de foto lyk na n staanplek met n lekker uitsig en grasperk aan die voorkant. Het jy dalk n idee by watter staanplek rond dit geneem was? Ons gaan in Mei en ek is maar net bietjie nuskierig. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 10:42:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Relaxed Camper goeie more. Wil sommer net weet. Daardie eerste fotos wat jy op die draad geplaas het. Die 2de foto lyk na n staanplek met n lekker uitsig en grasperk aan die voorkant. Het jy dalk n idee by watter staanplek rond dit geneem was? Ons gaan in Mei en ek is maar net bietjie nuskierig. 

Ek dink dis staanplek D8 en D9.....ek sal net moet kyk op oord se uitlegkaart on 100% te bevestig

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 11:53:44 am
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 30 years

Baie dankie. Almal se dit gaan stil wees so daar behoort baie plekke oop te wees so ek het seker niks om oor te bekommer nie. Soos ek kan aflei moet jy net weet van waar die wind kom. Ek het staanplek E11 gekry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 12:03:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As dit pensioenaris tyd is....gaan dit nie so stil wees nie. Ek weet nie wat die datums is vir pensioenarisse nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 13:20:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink dis staanplek D8 en D9.....ek sal net moet kyk op oord se uitlegkaart on 100% te bevestig

Ek kan nou nie op kaart uitmaak van nommers nie....onduidelik. Die staanplekke waarvan gepraat is, is die waar BLOU pyl wys. Al die grens sites daar waar die GROEN pyle wys het mooi uitsig...nader aan kapel.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
08 Mar 2019 @ 15:21:05 pm
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 30 years

JA so dan behoort daardie E11 ook n redelike uitsig te he. Relaxed camper jy is nou so handig met daardie peile. Van watter kant kom die heersende winde as daar n spesifieke rigting is? Nog n peil sal handig wees. Haha  nogmaals dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 17:01:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het nie baie lank gestaan nie en het 1x groot wind storm ervaar....rigting van pyle....was net so 60min toe was alles weer oor. Ek kan nie bevestig of dit die mees algemeenste wind rigting is nie....miskien kan iemand anders hier help òf jy kan die mense wat op die oord werk vra as jy daar aankom, hulle behoort jou seker die regte antwoord te kan gee.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2