English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 801
Total Replies: 222 991
Total Views: 82 058 370
topics: 4 287
replies: 28 839
views: 17 288 643
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 95
views: 17 245 525
topics: 7
replies: 10
views: 663
Dolphin Holiday Resort
KwaZulu-Natal, Ballito
34
Total Ratings: 34
34   
0
Rated: 09 Apr 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Dolphin Holiday Resort

replies: 36
views: 10935
06 Jan 2016 @ 08:04:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12661
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ons het nou 19 dae hier by Dolphin gestaan. Het dit baie geniet. Kon geen fout vind in die park nie. Park is baie netjies, badkamers heeltyd skoon, personeel vriendelik. Lekker kamp vriende gemaak. Nie lekker om terug te wees nie. Ek heg paar foto's van park aan. Regtig n plek om aan te beveel.
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 08:26:19 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Die plantegroei is fantasties!   Lyk baaaie mooi en lekker om daar te kamp.  Miskien eendag....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 08:32:54 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5527
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Baie mooi. Eks beindruk.
Dis nou by Balito ??
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 10:08:00 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 997
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Lyk baie nice daar, een op my bucket list, Johan ja dis Ballito
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 10:08:14 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 680
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Baie mooi. Eks beindruk.
Dis nou by Balito ??

Jy's reg Johan.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 10:28:44 am
nyiko81
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 315
Joined: 08 Oct 2014
i like the trees and the grass it looks like a clean caravanpark
Tinyiko J Maluleke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 11:55:51 am
Matt1
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 17 Dec 2014
Experience: 22 years
Baie mooi, ek ry die 30ste Jan TO strand by Port Edward toe vir my maand vakansie, ek en vroulief kan daar in stilte gaan rus want die meeste mense werk mos dan al weer. Die rede is dat ek eerder die December rush vermy en vir ons is February n lekker stil tyd en natuurlik goedkoop ook.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 12:23:47 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4432
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dis n baie mooi oord was al 2 keer daar deur nog nie gekamp nie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 12:50:08 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3540
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Dis nie alles maanskyn en rose nie!

Geen see uitsig en nie 'n lekker swemstrand by Ballito nie. Die twee tel baie punte in my keuse van see oorde.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 12:56:50 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

@Matt, ek wil nie spoke opjaag of iets vir julle bederf nie, maar ons was gewaarsku oor veiligheid op die dele naby Port Edward en ook spesifiek TO Strand.  Veral as die kamp stil is, moet jul maar oplet hoe veilig alles om julle is, bedag bly en kommunikeer met bestuur en sekuriteit daaroor.  Geniet in elk geval jul vakansie en bly veilig. smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2016 @ 09:51:42 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7194
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Mooi plek.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2016 @ 17:32:03 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 51 years

Dolphin en Villa Spa die twee netjiesste oorde aan Natalkus. My meninglaughing





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 06:38:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13084
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het by Dolphin van 1997 elke April vakansie gekamp tot 2006. Baie lekker karavaanpark. As jy daaraan kom hoef jy slegs weer jou voertuig te start die dag as jy weer daar ry. Alles is naby geleë binne stap afstand.

In 2006 het die strand n knou gekry deur die see wat land teruggevat het. Was nie sedert dan weerdaar nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 06:55:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12661
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ja Leon...die meeste strande het ten volle weer herstel, maar Ballito sin het maar nog steeds sy skade....jy moet fisies oor rotse swem aan die vlak kant om in see te kom. Weet nie hoekom hierdie strand nie heeltemaal weer wil regkom nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 08:17:35 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5527
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dolphin en Villa Spa die twee netjiesste oorde aan Natalkus. My meninglaughing



Ek stem saam oor villa spa. Ons was eenkeer daar toe natalia vol bespreek was en is nie spyt nie.
Ook agtergekom die eienaars is bekendes.
Die villa verdien sy sterre.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2016 @ 12:24:31 pm
J.B
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 01 Jan 2015
Experience: 16 years
Goeie Dag

Ek beplan om n draai by Dolphin te gaan maak (buite seisoen)is daar n spesifieke staanplek of staanplekke wat julle wat al daar was kan aanbeveel?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2016 @ 14:34:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12661
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Goeie Dag

Ek beplan om n draai by Dolphin te gaan maak (buite seisoen)is daar n spesifieke staanplek of staanplekke wat julle wat al daar was kan aanbeveel?

Soek jy meer son of meer skaduwee?
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2016 @ 15:33:59 pm
J.B
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 01 Jan 2015
Experience: 16 years

See liefhebber nee wat ek is nie baie vol stories nie,net n overall lekker staanplek,as ek nou wel kan kies sal ek seker se so 50/50.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2016 @ 15:53:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12661
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek het tereinplan by die huis....sal nommers vanaand post
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2016 @ 16:48:49 pm
J.B
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 01 Jan 2015
Experience: 16 years

Baie dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2016 @ 16:49:58 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Lyk baie mooi. Seker baie duur ook
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2016 @ 19:46:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12661
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Goeie Dag

Ek beplan om n draai by Dolphin te gaan maak (buite seisoen)is daar n spesifieke staanplek of staanplekke wat julle wat al daar was kan aanbeveel?

My persoonlike keuses sou wees: 39. 40. 50-groot stand. 52-groot stand. 47. En dan die meeste van die stands noord van Kingfish straat behalwe 59 en 103 wat agter saal is...kyk in muur vas.
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2016 @ 22:00:30 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13084
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Janus as jy alleen gaan probeer maar van die staanplekke soos deur Geert genoem.

As jy iemand het wat saam gaan en jy wil twee staanplekke bespreek. Is die beste plekke staanplek 47 en 49. Die staanplekke is twee van drie saam met 51 op hul eie teras.

Vat jy 47 en 49 skuif jy die karavane terug teen die agterkant van die teras en parkeer jy die voertuie teen die oprit na die staanplekke. Dus is dit nie nodig om plek op die staanplek te hou vir  toegang en parkeerplek dat die ou op 49 by sy wa kan uitkom nie.  Die geen vir jou 'n aanduiding van hoe groot daai staanplekke kan word met bietjie beplanning.

Sonder die beplanning moet jy plek op 47 en 49 allokeer vir karavaan, tent, spasie/roete om deur te ry en parkering vir jou voertuig. Deur te staan soos ek voorstel, word die parkering en roetespasie deel van jou staanplek.

Op die manier het jy effe son in die oggend en koelte in die middag want jou wa is teen die bome. Voor jou tent is nog plek vir rally vas aan die tent asook 'n gazebo daar by en dan genoeg braai en kuierplek sonder om onder die tent Gazebo of rally te sit. Wat nog meer lekker is jy sit op so teras ongeveer 2m hoog en kyk uit oor die ander kampeerders onder jou.

As jy 47 of 49 kan kry sonder iemand wat saam gaan probeer die telefoon no van die ander kampeerder by die oord kry. En kyk wat jy kan reel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2016 @ 22:02:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13084
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dieselfde kan gedoen word met 49 en 51. Die voertuie staan dan net teen die kant van die pad wat langs 51 strek.

Hierdie is die beste staanplekke mits jy bietjie beplanning doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2016 @ 02:02:59 am
Anonymous
Moet saamstem. Dolphin is een van die beter oorde aan die Natal Kus. Soos Hendrik egter opgemerk het dit is net jammer daar is nie see uitsig nie. Ons hou van see uitsig met vakansie by die see. Sou Dolphin see uitsig ook kon aanbied sou dit seker die perfekte woonwa park gewees het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2016 @ 07:26:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13084
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Bugsy dit gaan seker maar oor elke se smaak en wat hy van hou. In die klomp jare wat ons daar gekamp het was dit nooit nodig vir stormtoue en nood uitrusting nie. Die oord is lekker beskud deur die vakansie woonstel blokke maar naby genoeg dat jy steeds die golwe in die nag hoor in die park.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2016 @ 08:53:37 am
J.B
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 01 Jan 2015
Experience: 16 years
Baie dankie julle.

Dolphin het laat weet ek kan n staanplek kies as ek daar aankom,sal dalk voorlopig een bespreek,en dan kyk as ek die dag daar aankom.

Ek het 2 klein seuntjies wat boer in die swembad...so n staanplek nader aan die swembad en speel plek is dalk n beter opsie.
Iemand het genoem by 100 en 101 kan jy hulle van jou stoep af dophou by die swembad.

Dankie vir die hulp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2016 @ 17:53:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12661
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Baie dankie julle.

Dolphin het laat weet ek kan n staanplek kies as ek daar aankom,sal dalk voorlopig een bespreek,en dan kyk as ek die dag daar aankom.

Ek het 2 klein seuntjies wat boer in die swembad...so n staanplek nader aan die swembad en speel plek is dalk n beter opsie.
Iemand het genoem by 100 en 101 kan jy hulle van jou stoep af dophou by die swembad.

Dankie vir die hulp

Kan ook kyk na 61 & 62
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2019 @ 16:10:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12661
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

John {Bakoor} Ek weet nie watter staanplek jy gaan kry nie, maar die meeste behoort jy nie probleem met ekstra 3x3 dome op staanplek te kry nie. Jy gaan miskien net meer agter toe moet staan {Op agterste grenslyn} omdat jy dit nie langs jou wa sal inkry nie. Op hierdie foto staan ons op nommer 43 nog met my vorige wa....Splash. Jy sien nou nie mooi op foto nie, maar ons het heelwat voorentoe gestaan....agter die wa was nog n 3x3 opgeslaan gewees {Nie sigbaar op foto nie}. Ons het die ander jare meer agtertoe gestaan en dome tent voor aan straat se kant gehad {Ongelukkig kry ek nie nou foto daarvan nie}

.....jy hoort nie probleem te hê met jou Fleetline en 3x3 dome nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2019 @ 16:17:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12661
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

John {Bakoor} Ek weet nie watter staanplek jy gaan kry nie, maar die meeste behoort jy nie probleem met ekstra 3x3 dome op staanplek te kry nie. Jy gaan miskien net meer agter toe moet staan {Op agterste grenslyn} omdat jy dit nie langs jou wa sal inkry nie. Op hierdie foto staan ons op nommer 43 nog met my vorige wa....Splash. Jy sien nou nie mooi op foto nie, maar ons het heelwat voorentoe gestaan....agter die wa was nog n 3x3 opgeslaan gewees {Nie sigbaar op foto nie}. Ons het die ander jare meer agtertoe gestaan en dome tent voor aan straat se kant gehad {Ongelukkig kry ek nie nou foto daarvan nie}

.....jy hoort nie probleem te hê met jou Fleetline en 3x3 dome nie

John....hier staan ons gemaklik op staanplek 49 met 3x3 Dome. Ons het heelwat voorentoe gestaan....kon nog heelwat agter toe geskuif het, sou ons meer spasie benodig het. Ek weet soos byvoorbeeld staanplek 20 is baie klein.....maar glo nie hulle sal dit aan jou toeken volgens behoeftes nie. Miskien is hier ander lede wat ook vir jou kan vertel van hul ervarings met karavaan en extra tent op staanplekke...of hulle gesukkel het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2019 @ 20:26:04 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1810
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Een van ons mees geliefde kampterreine hier in KZN. Altyd pynlik netjies en skoon en vriendelikke personeel. Ons wag net dat die gewoel bedaar nadat die universiteite ook aan die gang is dan gaan ek en Susan ook weer n vinnige wegbreek daarheen neem.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2019 @ 19:15:56 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1384
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert. Baie dankie vir die terugvoering en fotos. Moet sê ek voel nóú meer gerus dit lyk kookwater lekker. Kam nie wag om penne te gaan inslaan. Dankie ook vir die ander wat insette gegee het.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2019 @ 19:50:27 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13084
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis nie alles maanskyn en rose nie!

Geen see uitsig en nie 'n lekker swemstrand by Ballito nie. Die twee tel baie punte in my keuse van see oorde.

Ons het weer gevind dat die woonstelle die erge see wind afskerm.  Mens kry steeds daai see reuk in die neus gate elke oggend.  Jy hoor steeds die branders slaan teen die kus.

Die  Paadjie tussen die woonstelle deur is ongeveer 50m van die oord se hek af om 'n pad hoek.  Die 9 jaar wat ons elke April daar gekamp het nooit 'n storm strap gebruik nie.

Vir ons en die kinders was dit elke keer................ MAANSKYN EN ROSE elke April van 1997 af tot 2006.  Toe was die swemstrand nog puik.

Ek stem saam na die Maart 2007   rowwe see en sy strome aan die Noord kus is baie see sand van die swemstrand weggeneem deur die see.  Selfs die Boardwalk al langs die see het deur geloop.

Sedert daai tyd is daar groot gedeeltes rotse wat oopgespoel is reg op die plek waar die hoof swem strand is.

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2019 @ 20:11:10 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1384
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek weer kyk net na die water en vang vis van die rotse af. Al die tyd wat ek in George, Umhlanga, Ballito waar ek gewoon het en al my see vakansies nooit in die see geswem. Die uitsig is altyd prentjie mooi maar ekke hettie vinne nie.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2019 @ 20:19:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12661
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het weer gevind dat die woonstelle die erge see wind afskerm.  Mens kry steeds daai see reuk in die neus gate elke oggend.  Jy hoor steeds die branders slaan teen die kus.

Die  Paadjie tussen die woonstelle deur is ongeveer 50m van die oord se hek af om 'n pad hoek.  Die 9 jaar wat ons elke April daar gekamp het nooit 'n storm strap gebruik nie.

Vir ons en die kinders was dit elke keer................ MAANSKYN EN ROSE elke April van 1997 af tot 2006.  Toe was die swemstrand nog puik.

Ek stem saam na die Maart 2007   rowwe see en sy strome aan die Noord kus is baie see sand van die swemstrand weggeneem deur die see.  Selfs die Boardwalk al langs die see het deur geloop.

Sedert daai tyd is daar groot gedeeltes rotse wat oopgespoel is reg op die plek waar die hoof swem strand is.

 

 

Toe ons 2jaar terug by Karridene was het die wind baie gepla. Ek hou daarvan om elke aand n braaivleis vuurtjie aan te steek. Daai wind by Karridene het ons gedwing om vir 6 dae aaneen geen vuur aan te steek nie....vonke waai die wêreld vol. Ek was goed moeg vir wapperende tente en vleis in n pan gaarmaak. My buurman het op die einde n gasbraaier aangeskaf net om te kan braai. By Dolphin het ons al basies op die strand weggewaai, en dan kom jy in die kamp....dan voel jy net ligte briesie....soos jy sê die woonstelle die wind keer. Ek is nog nooit hier gekeer om vuur te maak oor wind wat vonke rond waai nie. Braai/vuur maak is groot deel van my ontspanning as ek kamp. Ook soos jy noem....ook nog nooit nodig gehad vir storm nette of straps nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2019 @ 22:21:07 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ons is Februarie 2020 weer op pad see toe en gaan begin by ons tyd deel in Port Edward van daar beplan ons om Dolphin toe te sleep vir 2 weke. Ons het in 2018 daar gekamp en het dit baie geniet en ja dit is n lekker kamp plek ek glo dit gaan weer dieselfde wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2019 @ 22:26:10 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ons is Februarie 2020 weer op pad see toe en gaan begin by ons tyd deel in Port Edward van daar beplan ons om Dolphin toe te sleep vir 2 weke. Ons het in 2018 daar gekamp en het dit baie geniet en ja dit is n lekker kamp plek ek glo dit gaan weer dieselfde wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First