English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 325
Total Replies: 62 354
Total Views: 80 269 356
topics: 3 977
replies: 680
views: 17 088 899
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 381
replies: 2 340
views: 1 421 024
topics: 11
replies: 93
views: 35 929
ATKV Natalia Beach Resort
KwaZulu-Natal, Illovo Beach
101
Total Ratings: 101
101   
0
Rated: 27 Mar 2017

ATKV Natalia

replies: 21
views: 5550
11 Jan 2017 @ 16:58:54 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7878
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Lyk my ATKV Natalia is die eerste oord wat 100 ratings kry met almal "thumbs up👍" Baie geluk...hou so aan!!!
11 Jan 2017 @ 19:06:26 pm
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4393
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
My drie kinders my gevra pa see toe is dit Natalia ja 22 jaar later gaan ek aanbeweeg dis n puik plek met soveel om te doen
Haak daai wa kamp bly koning
11 Jan 2017 @ 19:27:04 pm
Louis.S
Bronze Member
Offline
Posts: 2
Joined: 10 Jul 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 4 years
Vehicle: Isuzu 3.0 LX
Camping: Jurgens Penta
Umtentweni was lekker al kan jy nie see toe stap nie.Baie skaduwee.Mooi grasperke.Personeel is friendelik.Sal hierdie jaar gaan kyk of Natalia so goed is soos wat almal se.Het kla plek gekry vir Desember .
11 Jan 2017 @ 21:36:18 pm
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4531
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: HOPE FOR A WÊN
Louis jys gelukkig om plek te kry by Natalia. Hulle is normaal weg gou gou vol bespreek vir desember.
Wat is hulle tariewe vir desember. Arm en n been. Staan julle bo of onder. ??
I love camping all year round
12 Jan 2017 @ 16:58:23 pm
Johan Hall
Titanium Member
Offline
Posts: 534
Joined: 13 Jun 2011
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 36 years
Camping: Caravan
Natalia is aanbeveelbaar. ek gaan die twingste January daar staan vir 'n week.
12 Jan 2017 @ 18:55:40 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
Offline
Posts: 1530
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing
Ons is moeg vir die see😩Het plek by Drakensville gekry vir Kersfees.
13 Jan 2017 @ 07:47:37 am
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4393
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Jan nou praat jy ons gaan hom ook probeer na 22 jaar van Natalia
Haak daai wa kamp bly koning
13 Jan 2017 @ 07:55:26 am
Hennie
Platinum Member
Offline
Posts: 414
Joined: 09 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Isuzu KB 300 D-Teq
Camping: Gypsey Raven

Ons is moeg vir die see😩Het plek by Drakensville gekry vir Kersfees.

Die wind het ons weggewaai daar in September. Erge veld brande ook gehad. Maar, dit is deel van kamp.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
13 Jan 2017 @ 09:59:47 am
Jan Meyer
Jupiter Member
Offline
Posts: 1530
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing
Hennie, ons het twee jaar gelede ook oor Kersfees daar gestaan en die wind is baie erg. Ons kamp baie naweke langs die see maar toe ons in Drakensville opslaan kom die buurman en s ons moet maar stormnet opsit. Eers gedink die man wil net gesels maar het hom later bedank.
Tweede meeste wind en storms was by Swadini. Elke middag 'n storm maar baie lekker oord.
13 Jan 2017 @ 10:15:32 am
Hennie
Platinum Member
Offline
Posts: 414
Joined: 09 May 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Isuzu KB 300 D-Teq
Camping: Gypsey Raven

Hennie, ons het twee jaar gelede ook oor Kersfees daar gestaan en die wind is baie erg. Ons kamp baie naweke langs die see maar toe ons in Drakensville opslaan kom die buurman en s ons moet maar stormnet opsit. Eers gedink die man wil net gesels maar het hom later bedank.
Tweede meeste wind en storms was by Swadini. Elke middag 'n storm maar baie lekker oord.

Gelukkig het ek ook my Stormnet gebruik. 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
13 Jan 2017 @ 10:23:41 am
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1858
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Ons is moeg vir die see😩Het plek by Drakensville gekry vir Kersfees.

Kan mens moeg word vir die see? nie ek nie. Ek dink net verandering van kamp maak dit lekker. Dan by see, dan in die berge, dan in die bos en dan in n windtuin of so iets.

 

Geniet die lewe so lank as jy kan
13 Jan 2017 @ 11:24:52 am
Jan Meyer
Jupiter Member
Offline
Posts: 1530
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing
Piet, was so tong in die kies maar ons het elke tweede jaar al ons kinders saam vir Kersfees en probeer veral vir die kleinkinders kamp waar hulle besig en veilig gehou kan word met min toesig. Beplan nou ook alreeds volgende toer vir Mei deur Oos Kaap tot in Kaapstad en dan op deur weskus na Namibie. Volgende jaar sal dit weer Kruger park wees.
My kop staan nou sterk na Motorhome maar Elmarie keer en s ek moet wag totdat sy aftree.
15 Jan 2017 @ 18:26:57 pm
snys
Platinum Member
Offline
Posts: 304
Joined: 09 Apr 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 31 years
Vehicle: Nissan NP300 TDI D/C
Camping: panther Alpha

Teen die ATKV-Natalia se tariewe sou ek dink dat hulle nr 1 op ratings sou wees. Hulle kon slegs vierde plek in Natal se ratings kry, wat nogal veelseggend is. Miskien begin die mense besef daar is ander goedkoper( en volgens my beter) oorde as die ATKV se prysgelaaide oorde.  

15 Jan 2017 @ 20:42:57 pm
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4531
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: HOPE FOR A WÊN

Teen die ATKV-Natalia se tariewe sou ek dink dat hulle nr 1 op ratings sou wees. Hulle kon slegs vierde plek in Natal se ratings kry, wat nogal veelseggend is. Miskien begin die mense besef daar is ander goedkoper( en volgens my beter) oorde as die ATKV se prysgelaaide oorde.  



Riaan, eks nuuskierig. Waar sien jy die ratings.
Kyk ek weet Natalia is n duur oord, even ve lede van ATKV. Dis nou vir Desember.
Gelukkig is buite seisoen darm beter.

Ek het op n kol buffelspoort gevra om daar te kamp gedurende desember vir drie weke, maar sou beswaarlik een week kon bekostig. Of se liewer wou bekostig.
Die ho tariewe is vir my net een te veel.
Sover ek weet met my laaste navraag het drakensville R550 gevra. Was in 2008 laas daar gedurende desember en ons het elke dag uitgereen. Was te erg vir my.
Ons gaan nou febr, hartenbos toe vir twee weke vir n baie goei prys. In die omgewing van R1500.
Van stadens is nou R150 p.dag vir pensioenarisse , wat ook baja billik is aangesien ons slegs vir vier dae geboek is. Ek verstaan hulle maand tarief is ook baie billik.
Ek sou noual graag wou toer op n meer permanente basis, maar omstandighede laat dit nie toe nie.
I love camping all year round
15 Jan 2017 @ 22:44:56 pm
snys
Platinum Member
Offline
Posts: 304
Joined: 09 Apr 2016
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 31 years
Vehicle: Nissan NP300 TDI D/C
Camping: panther Alpha

2016-2017 Kamp en Leef. Jy betaal vir die papier weergawe, maar kan die elektroniese weergawe verniet van caravanparks.com aflaai. As ek so kyk na die ratings het die ATKV-oorde  het hulle, behalwe vir Limpopo, maar sleg daarvan afgekom. Ek self het gereeld Buffelspoort, Klein Kariba en Hartenbos besoek, maar kom glad nie meer by een van die oorde nie. Dit is net nie meer die geld werd nie. Hartenbos is stil gedurende Februarie en is hulle pryse billik in die tyd. Desember is hulle egter be&*% en prop hulle mense  soos sardientjies in n blik in die kampeerterrein in. 

16 Jan 2017 @ 06:16:07 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7878
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

2016-2017 Kamp en Leef. Jy betaal vir die papier weergawe, maar kan die elektroniese weergawe verniet van caravanparks.com aflaai. As ek so kyk na die ratings het die ATKV-oorde  het hulle, behalwe vir Limpopo, maar sleg daarvan afgekom. Ek self het gereeld Buffelspoort, Klein Kariba en Hartenbos besoek, maar kom glad nie meer by een van die oorde nie. Dit is net nie meer die geld werd nie. Hartenbos is stil gedurende Februarie en is hulle pryse billik in die tyd. Desember is hulle egter be&*% en prop hulle mense  soos sardientjies in n blik in die kampeerterrein in. 


Ek dink wat hulle baie populer maak is die feit dat hulle jou kinders besig hou. Ek het begin Januarie my vakansie verleng en kon by Karridene, Natalia en Villa Spa plek kry. Karridene wat net met n muur van Natalia geskei word, se staanplekke is baie groter, meer gras as Natalia. Van die 3 oorde was Villa Spa vir my persoonlik die mooiste
16 Jan 2017 @ 07:30:09 am
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4531
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: HOPE FOR A WÊN

Ek dink wat hulle baie populer maak is die feit dat hulle jou kinders besig hou. Ek het begin Januarie my vakansie verleng en kon by Karridene, Natalia en Villa Spa plek kry. Karridene wat net met n muur van Natalia geskei word, se staanplekke is baie groter, meer gras as Natalia. Van die 3 oorde was Villa Spa vir my persoonlik die mooiste

Geert, met villa spa wil ek met jou saamstem. Persoonlik dink ek dis een van die top oorde aan suidkus. Was so drie jaar terug laas daar en gevind dat die eienaars ook top mense is. Gereeld by ons kom inloer. Toe ek kla oor krag wat uitskop het hulle binne n kwessie van een uur n nuwe "braker" kom insit met groot verskoning.
Die kamp self is van hoogstaande gehalte.
I love camping all year round
16 Jan 2017 @ 07:35:27 am
Tonki
Moon Member
Offline
Posts: 856
Joined: 31 Jul 2011
Province: Gauteng
First Language: Other
Second Language: English
Experience: 31 years
Camping: Caravan/tent

Jan, ek sou ook moeg gewees het vir die see as ek naby hom gebly het. Vir ons vaalpense bly dit maar n lekker vakansie. Hier druk ons maar die bos en wild in op lang naweke. Kom vakansie is dit see toe. Een van die dae weer in julle kontrei.

I am just a donkey, guess who rode on my back.
16 Jan 2017 @ 12:52:14 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
Offline
Posts: 1530
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing

Ek dink wat hulle baie populer maak is die feit dat hulle jou kinders besig hou. Ek het begin Januarie my vakansie verleng en kon by Karridene, Natalia en Villa Spa plek kry. Karridene wat net met n muur van Natalia geskei word, se staanplekke is baie groter, meer gras as Natalia. Van die 3 oorde was Villa Spa vir my persoonlik die mooiste

Geert stem saam met jou. Ons gebruik Karridene baie as ons net gou vir die naweek wil weggaan. Baie netjies met goedkoop tariewe.
Om Elmarie te bederf gaan ons Villa Spa toe want die park se tuine is pragtig en bestuur uitstekend. Bestuur weet al watter staanplek is ons voorkeur.
12 Mar 2017 @ 08:16:30 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7878
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Sien Natalia het n stywe prysverhoging vir Desember. Nie lede op boonste teras...R1075/dag
12 Mar 2017 @ 08:54:54 am
Chris Boucher
Platinum Member
Offline
Posts: 366
Joined: 30 Apr 2015
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 31 years
Vehicle: Toyota Hilux DC 2.8 GD6
Camping: Gypsey Caravette 6B
Ons is vir volgende jaar (gryskoptyd: Mei/Jun) daar bespreek vir 32 aande. Die totale koste beloop R2 820 - m.a.w. R88.13 per nag. Ek reken dit is 'n "bargain".
12 Mar 2017 @ 09:33:37 am
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1858
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Ons is vir volgende jaar (gryskoptyd: Mei/Jun) daar bespreek vir 32 aande. Die totale koste beloop R2 820 - m.a.w. R88.13 per nag. Ek reken dit is 'n "bargain".

Chris ek kan nie eers so goedkoop by my eie huis bly vir n maand nie. Geniet dit.

Geniet die lewe so lank as jy kan
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First