English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 697
Total Replies: 237 672
Total Views: 82 733 244
topics: 4 440
replies: 30 115
views: 17 395 662
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 316
replies: 219
views: 20 004
topics: 1
replies: 8
views: 217
De Hollandsche Molen
Western Cape, Franschoek
24
Total Ratings: 24
24   
0
Rated: 19 Jan 2020
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

De Hollandsche Molen Gekose Oord

replies: 8
views: 217
13 Aug 2019 @ 13:26:05 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2767
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

De Hollandsche Molen - Franschhoek, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Ons oord, wat omring is deur betowerende berge en wingerde, is die ideale basis om die omliggende omgewing, soos die Paarl, Franschoek en Stellenbosch te verken. Elke staanplek het toegang tot 220v kragpunte en ‘n eie braaiplek. Ons het ook 13 pragtige selfsorg eenhede, elkeen met ‘n goed toegeruste kombuis en eie braaigeriewe. Die oord het ‘n winkel wat ook wegneem-etes voorsien, ‘n OTM, ‘n dameskroeg wat naweke oop is, ‘n Olimpiese grootte swembad met kleiner plaspoele, asook ‘n rivier wat deur die oord vloei.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 18:32:27 pm
Julz
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 02 Jul 2019
Experience: 20 years

Lovely campsite

Bathrooms are top class 

Clean campsite

Ideal for exploring Franshoek

Go hike the bergriver trails

Take a trip to viliersdorp beutifull senic drive to enjoy lunch

Cant wait to go again

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 16:05:28 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Lovely campsite

Bathrooms are top class 

Clean campsite

Ideal for exploring Franshoek

Go hike the bergriver trails

Take a trip to viliersdorp beutifull senic drive to enjoy lunch

Cant wait to go again

Hi Julz. When were the photos taken? It shows that there was not much sun. Looks quite cold.

 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 18:41:04 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5663
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ek stem saam.

Awesome oord.  So ook Nico die eienaar. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 10:30:33 am
Weskus klong
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 10 Nov 2016
Experience: 36 years

Ek is al 'n geruime tyd lid van die oord.  Baie lekker oord.  Paas naweek is altyd jollig.  En soos Oom Jeep se, baie vriendelike personeel veral Dewald ("Smartie") wat altyd bereid is om te help en so ook Francios en sy span by ontvangs.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 13:24:03 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Ek is al 'n geruime tyd lid van die oord.  Baie lekker oord.  Paas naweek is altyd jollig.  En soos Oom Jeep se, baie vriendelike personeel veral Dewald ("Smartie") wat altyd bereid is om te help en so ook Francios en sy span by ontvangs.

Is 'n DSTV dish moontlik of is daar te veel bome?

 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 14:20:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8603
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie vir die terugvoer en fotos. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 09:20:18 am
Weskus klong
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 10 Nov 2016
Experience: 36 years

@Errol, ek persoonlik stel nie belang in TV as ek kamp nie.  Baie kampeerders stel wel hulle skottels op en dit lyk nie of daar probleme is nie.  Ek het al gesien hoe sommige mense hulle skottels opstel nog voordat die kampplek volledig opgeslaan is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 14:29:15 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Thanks James.

@Errol, ek persoonlik stel nie belang in TV as ek kamp nie.  Baie kampeerders stel wel hulle skottels op en dit lyk nie of daar probleme is nie.  Ek het al gesien hoe sommige mense hulle skottels opstel nog voordat die kampplek volledig opgeslaan is.

Thanks James

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required