English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 641
Total Replies: 220 769
Total Views: 81 962 574
topics: 4 254
replies: 28 704
views: 17 277 942
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 285
replies: 33
views: 5 948
topics: 1
replies: 1
views: 45
Rondeberg Resort
Western Cape, Clanwilliam
15
Total Ratings: 15
15   
0
Rated: 30 Apr 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Rondeberg-oord Gekose Oord

replies: 1
views: 45
20 May 2019 @ 15:35:40 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2561
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Rondeberg-oord - Clanwilliam, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Rondeberg-Oord is die ideale vakansie of oornagbestemming. Geleë net langs die N7 Kaap-Namibië snelweg, op die Bulshoekdam (Net meer as 2 ure per motor vanaf Kaapstad). Rondeberg-Oord bied ’n verskeidenheid kampeeropsies oa Algemene-, Privaat- en Luukse Kampeering; almal met volledige grasperk en elektriese punte. Ander verblyfopsies sluit in Chalets vir 4-, 6- of 8 persone, “Stone Cottages” vir 2 sowel as die gewilde Waterfronthuis. Alle verblyf met lugversorging.
Besoek Rondeberg-Oord vir ’n ONVERGEETLIKE ONDERVINDING.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 18:59:49 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Heerlike oord om by oor te staan. Buite seisoen gladnie besig nie. Langs die N7 noord van Clanwilliam. Padgeraas pla gladnie. Die kamp lê laer as die pad. Maklike punt om die omgewing te verken, veral die Sederberge.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First