English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 136
Total Replies: 227 855
Total Views: 82 287 489
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 320 301
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 303
replies: 117
views: 11 067
topics: 7
replies: 29
views: 12 077
Montagu Caravan Park
Western Cape, Montagu
56
Total Ratings: 56
51   
5
Rated: 10 Jul 2019
Type of Resort:
Family with children: 3
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Montagu Woonwapark Gekose Oord

replies: 3
views: 65
16 Aug 2019 @ 12:05:36 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2694
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Montagu Woonwapark - Montagu, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Montagu Woonwapark is in privaat besit. Slegs 160km vanaf Kaapstad op roete 62, geleë binne ‘n appelkoosboord - in ‘n vallei van wingerde en rose. Die staanplekke is gelyk, met gras bedek en toegerus met 15amp kragpunte. Ons het ‘n reeks selfsorg verblyf-geriewe, vanaf berghutte tot basiese hout-hutte en ook verblyf vir rugsak-stappers. Die kalm dam op die eiendom is ideaal vir visvang, bootritte, voëlkyk en ‘n tuiste vir ‘n verskeidenheid voëls. Dit is ‘n veilige en beskutte omgewing vir almal. Ingelyf by CCSA, MCSA & SAWA. Die oord bied binnenshuise verhitte swembaddens en buitelug koue swembaddens, asook ‘n ontspanningsgebied vir kinders.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 14:59:03 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1479
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Baie lekker kampplek. Gaan weer daar staan 2020.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 16:23:33 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 774
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

'n Lekker park, veral in die appelkoostyd. Die park is aangelê in 'n ou appelkoosboord en meeste van die bome het behoue gebly as skadubome.

Nog 'n skitterende park by Montagu is Doringlaagte. My seun-hulle was weer die afgelope langnaweek daar, en praat ook net met lof daarvan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 08:14:06 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Seker een van die bes versorgde oorde waar ons nog was.  Hoewel dit in die dorp is en binne maklike loopafstand van die sakegebied, kry jy die gevoel jy kamp tussen die berge.  Standaarde word ook streng afgedwing deur die familie wat die oord besit.  Dis nou werklik 'n aangename plek. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required