English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 500
Total Replies: 234 844
Total Views: 82 545 835
topics: 4 425
replies: 29 956
views: 17 371 023
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 312
replies: 191
views: 16 604
topics: 7
replies: 31
views: 18 086
Glentana Caravan Park
Western Cape, George
13
Total Ratings: 13
13   
0
Rated: 19 Sep 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Glentana Woonwapark Gekose Oord

replies: 11
views: 206
23 May 2019 @ 14:03:16 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2765
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Glentana Woonwapark - George, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Indien u op soek is na ‘n strand-georiënteerde gesinsvakansie, of ‘n rustige wegbreek oor ‘n naweek, hoef u nie verder as Glentana Woonwapark te soek nie. Glentana is ‘n uitsonderlike, unieke park, geleë ongeveer halfpad tussen George en Mosselbaai, op die kuslyn van die pragtige Tuinroete. Die oord is gesetel in ‘n rustige laagte, wat deel is van ‘n ou rivierbedding wat voldoende beskerming bied teen die wind. Slegs enkele meters vanaf die strand, waar strandwandelinge ‘n moet is wanneer u wil asem skep na die swem, sonbad en/of van die uitstekende visvang-geleenthede. Troeteldiere word buite seisoen toegelaat, indien dit vooraf gereël word.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 17:48:06 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Het verlede haar draai gemaak daar. Dit is baie beskut maar ek dink dit kan redelik warm en bedompig raak in hoogsomer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 10:49:21 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1627
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Het verlede haar draai gemaak daar. Dit is baie beskut maar ek dink dit kan redelik warm en bedompig raak in hoogsomer. 

Het daar gaan kyk en wou daar gaan oorstaan, toe raai iemand op hierdie forum my aan om na Dwarswegstrand te kyk.

By Dwarswegstrand opgeeindig en dit is nou een van ons voorkeur kampplekke.

Die wind soms rof en toets jou anti-wind tentopslaan metode.

Lieflike rustige kampplek. Geen fasiliteite soos swembaddens ens. Is teen die see. Uitstekende ablusie fasiliteit wat gereëld skoongemaak word.

Gaan weer 2020 daar vir 4 weke staan. Redelike lankstaan afslag.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 13:56:01 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2607
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ons het by beide Glentana en Dwarswegstrand gestaan en ons verkies Glentana.  Dit voel net meer gesellig vir ons.  Beide se ablusies is puik, bestuur vriendelik en hulpvaardig en staanplekke baie goed.  Elke ou het maar sy klein dingetjies wat een plek net lekkerder as 'n ander maak.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 16:28:59 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4163
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

We had an unplesant experience with the manager at Glentana a few years ago while on tour and as Proffie ended up at Dwarswegstrand for a month and really enjoyed it there.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 20:36:28 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1760
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dwarswegstrand lyk na n oulike plek. Wind kan sekerlik pla maar seker nie te erg nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 06:21:40 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 810
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Het daar gaan kyk en wou daar gaan oorstaan, toe raai iemand op hierdie forum my aan om na Dwarswegstrand te kyk.

By Dwarswegstrand opgeeindig en dit is nou een van ons voorkeur kampplekke.

Die wind soms rof en toets jou anti-wind tentopslaan metode.

Lieflike rustige kampplek. Geen fasiliteite soos swembaddens ens. Is teen die see. Uitstekende ablusie fasiliteit wat gereëld skoongemaak word.

Gaan weer 2020 daar vir 4 weke staan. Redelike lankstaan afslag.

Pottie, is jou kommentaar nou op Glentana of Dwarswegstrant, aangesien ek ook altwee oorweeg. Ek het al gaan kyk by Glentana en hou nogal van die plek.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 11:36:46 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5199
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Hoe ver is jy van die strand af met jou karavaan?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 11:43:59 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 810
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Pieter, jy kan nie die see sien vanaf die park nie maar as jy by die park uitloop dan is jy omtrent 100 m weg vanaf die strand.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 15:38:53 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1627
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Pottie, is jou kommentaar nou op Glentana of Dwarswegstrant, aangesien ek ook altwee oorweeg. Ek het al gaan kyk by Glentana en hou nogal van die plek.

Hennie, my kommentaar is op Dwarswegstrand. Sal hom aanbeveel as jy kans sien vir die wind by die staanplekke nader aan die see.

Ek kan nie oor Glentana kommentaar lewer nie. Nie daar gekamp nie. Wel daar deurgestap. Lyk vir my baie op mekaar. As hy vol is gaan dit 'n besige plek raak.

Dwarswegstrand het net 32 staanplekke.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 06:33:26 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 810
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Hennie, my kommentaar is op Dwarswegstrand. Sal hom aanbeveel as jy kans sien vir die wind by die staanplekke nader aan die see.

Ek kan nie oor Glentana kommentaar lewer nie. Nie daar gekamp nie. Wel daar deurgestap. Lyk vir my baie op mekaar. As hy vol is gaan dit 'n besige plek raak.

Dwarswegstrand het net 32 staanplekke.

Dankie Pottie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 14:59:44 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5199
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Pieter, jy kan nie die see sien vanaf die park nie maar as jy by die park uitloop dan is jy omtrent 100 m weg vanaf die strand.

Dankie, ek is bietjie bederf met Cannon Rocks (was dit nou Cannon rocks?) Salt Rock en Victoria baai wat jy die see so uit jou karavaan kan sien en letterlik direk af stap.. My ouer 2 kiddies is nou net lekker grootte om lekker op strand te speel, maar 3de is nou eers 6 weke so teen Desember is sy nog maar klein. Ons was met ons seuntjie op 3 maande oud by die see en dit was baie moeilik vir ons gewees.. 

Sal sien hoe loop dinge die jaar..

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required