English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 697
Total Replies: 237 677
Total Views: 82 733 371
topics: 734
replies: 5 961
views: 2 380 748

Lekker sleepding

replies: 9
views: 521
22 Jul 2019 @ 16:06:30 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2196
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

2013 Ford Wildtrack 3.2 Automaties, 4x2. So 86000 km op die klok. Uitstekende kondisie

 (Rede vir verkoop) wil hom omruil vir die 2.0 BTI.  R295 000.00

kontak: sastarfinder@gmail.com

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 16:42:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8603
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was jy die eienaar. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 17:02:29 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2196
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Was jy die eienaar. 

 

Behoort aan n CEO van n maatskappy

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 17:16:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8603
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 17:35:54 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4595
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Wil die eienaar hom verkoop en dan gaan inruil? Klink na 'n goeie manier...... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 18:50:52 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2196
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wil die eienaar hom verkoop en dan gaan inruil? Klink na 'n goeie manier...... 

Wie verstaan wat nou wat verkeerd hier 🤪. Kan mossie n ding verkoop en dan inruil 😂.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 09:22:42 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1791
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Mooi bakkie. Dit lyk of hy goed opgepas is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 11:19:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15081
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het ek wou net se................ hoe kan jy my Tipper verkoop onder my ali uit.

Min kilo's vir 'n 2013 model

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 11:49:58 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2196
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die man ry amper nooit met die bakkie. Geniet sy M4 en M3 te veel. Bakkie is werklik goed na gekyk. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 12:41:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14797
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het ek wou net se................ hoe kan jy my Tipper verkoop onder my ali uit.

Min kilo's vir 'n 2013 model

Ek ry myne ook min....ek het n 2014 model en het pas 64000km gedoen

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required