English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 634
Total Replies: 220 681
Total Views: 81 958 972
topics: 702
replies: 5 608
views: 2 356 471

CTEK MXS 25 12v/25A Battery laaier

replies: 6
views: 195
24 May 2019 @ 12:04:19 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015

Te koop. CTEK MXS 25 battery laaier 12V/25A. vir R 3800.00 tel 0828397554.

( Handelaarsprys is tussen R7740.00 en R10,000.00 )

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 14:33:20 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6286
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Daar is n aftermarket, ek het in my motorhome gesit en het 3 jaar gewerk voor ek verkoop het. vir R700.00

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 17:37:49 pm
Joycie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 07 Sep 2015
  • Sorry dit is klaar verkoop WJ. Ek hoop nou nie jy het you motorhome ook verniet weg gegee nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 06:47:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12696
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ai dit is jammer ek het die een gemis.

Ek het dringend 'n behoefte aan so laaier............................... Dêm! ! ! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 17:13:34 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1777
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek het so een in my Fleetline. Die Fleetline is in n vliegtuig hanger by die lughawe geparkeer. Ek ry so nou en dan daarheen (soos gister) en gaan sit die krag aan dat die battery weer bietjie laai. Nou wonder ek of ek dit maar kan aan los of moet ek maar aanhou soos tans om dit na so 4 dae weer te gaan afskakel. Wat se julle slim manne,hoe maak julle? Is daar gevare aan verbonde as ek dit aan los?.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 17:25:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12696
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal hom aan los.  Die een in ie maia is n 25A Waeco1225. Werk nes die Ctek laaier

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 17:27:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12696
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die boekie van jou laaier sal jou die detail gee van wat gebeur as watter liggies aan is

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First