English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 463
Total Replies: 218 149
Total Views: 81 859 121
topics: 695
replies: 5 563
views: 2 353 399

Yellowblade Stabilizer

replies: 10
views: 154
13 May 2019 @ 11:09:49 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Looking for the Car plate of a Yellowblade stabilizer.  Friend of mine bought a Expo caravan got the stabilizer with the caravan but with out the part that attaches to the tow vehicle.

Can anyone help.

I have tried various Campworld dealers (No stock).  Maybe somone has one lying around

Last resort would be to contact Trapezium Developments.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:10:28 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

The person that needs it is in Nelspruit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 13:57:17 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1203
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Leon, I'm sure I've seen them at Comet. Maybe give them a luitjie?

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 07:29:40 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Thanx John. Did call them. Sold out.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 11:28:00 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11980
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het ook by Comet in die begin van die jaar n part gesoek vir Trapezium....daai hout bakke waar al die verskillende parte in is vir stabilizers, was maar leeg.....undecided 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 06:15:50 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Bo en behalwe die land lyn nommer 011 474 4431. Het enige iemand enige ander kontak nommer van Trapezium Developments?

Ook dalk 'n naam daar?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 17:49:13 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Leon toe ons gedurende Februarie vanjaar in Hartenbos gekamp het was ek saam met n vriend by Tuinroete woonwaens in Mosselbaai. Hy het n part vir n yellow blade daar gekoop. Daar was redelik onderdele vir n yellow blade op hulle rakke. Miskien sal dit net help om daar te probeer. Alhoewel ver is koerierdienste vandag se dae net n dag ver.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 21:50:41 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11980
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bo en behalwe die land lyn nommer 011 474 4431. Het enige iemand enige ander kontak nommer van Trapezium Developments?

Ook dalk 'n naam daar?

Nie ander nommer nie, maar miskien kan epos help?

Physical Address:

114 New Canada Rd,
Roodepoort,
1724

Phone:

011 474 4431 
Fax:
011 474 4428 
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 06:30:36 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Geert ek het reggekom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 06:45:52 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11980
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek kyk nou so na die kontak besonderhede...dan wonder ek hoeveel plekke het nog n aparte land lyn vir n fax. Ek dink as jy vir ons jonger mense sê om vir jou n fax te stuur, gaan hy/sy nie eers weet wat om te doen nie.

Jammer vir die afwyking van draad....maar net gedagte wat opgekom het.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 07:21:16 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis ook 'n rede waarom ek gevra het vir ander kontak besonderhede soos 'n selfoon en naam.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required