English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 481
Total Replies: 234 460
Total Views: 82 523 237
topics: 725
replies: 5 901
views: 2 374 910

Tweedehandse Gazebo gesoek

replies: 4
views: 160
15 Apr 2019 @ 09:03:12 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1063
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Dag sê! Ek is in die mark vir 'n tweedehandse opvoubare 3 x 3 meter Gazebo. Die materiaal (dak) gedeelte is nie so belangrik nie, net die metaalkonstruksie. Wie het so een en teen watter prys? Ek is in die Parys omgewing so tussen hier en Gauteng is vir my geleë om te kom haal. Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 09:31:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14746
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nico is jy opsoek na 'n spinnekop (Vinnige opslaan) gazebo. Of kan enige een werk wat se voete 3m uitmekaar is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 09:43:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14451
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sal my ore oophou....ek het net n Coleman event shelter wat ek wil verkoop....mar hy is 4.5m x4.5m en frame is anders as ander gazebos 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 11:53:53 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1063
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Leon, kyk, jy kry die prys vir 'n beskrywende naam ..... "Spinnekop Gazebo"

 Dit is so knap!!

Ja, ek sou graag 'n Spinnekop Gazebo wil koop!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 12:09:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14746
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My broer het gepraat van hy wil syne vervang. Sal hoor wat hy sê.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required