English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 330
Total Replies: 204 972
Total Views: 80 957 930
topics: 659
replies: 5 148
views: 2 318 058

Fleetline 2012

replies: 23
views: 433
13 Aug 2018 @ 09:56:46 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Die fleetline is beskiibaar vir R185000

Hy het:

  • Reich Mover op van ongeveer R25000
  • Eco Aircon
  • Extended hoof tent met kante
  • Vol raam rally met sykante
  • Ingeboude Pioneer radio met USB
  • Ingeboude kluis
  • Nuwe Continental 8ply bande
  • Travel blanket
  • Buite tafels selfde kleur as binne tafel
  • Borde rak teen kant van wa (Sien foto)
  • Tando stabilizer
  • 105 Amp battery met C-tek laaier vir die Mover. (Die wa kom mos uit sonder 12V)

Word in motorhuis gestoor en is baie goed opgepas. (Eienaar is 'n nie roker)

As jy 'n tweedehanse wa soek sonder probleme is die die regte koop. Vir wat dit werd is die persoon pas sy goed op soos ek.

Laat weet as jy belangstel dan stuur ek jou sy kontak besonderhede.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 13:00:53 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

O net ter inligting, rede vir verkoop is hulle wil "Off-road" wa koop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 17:17:06 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Leon ek het ook so n  model Fleetline die Autum edition. Baie lekker woonwa en kamp en sleep heerlik.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2018 @ 20:20:23 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6324
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Kan ek die hout kry wat so rond lê.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2018 @ 06:40:39 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Kan ek die hout kry wat so rond lê.

Jy kan dit met plesier kry. Jy gaan moet vee om daai as alles mymekaar te kry.

Gaan jou meer as een kamp besig hou.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2018 @ 15:13:02 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1013
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Watse off-road wa soek die man. Ons wil moontlik ons Tourer SP met baie ekstras verkoop om goeie Fleetline te koop. Sal persoon ruiltransaksie met kontant oorweeg?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2018 @ 21:22:07 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Dit is dalk juis wat Chuck soek.......n lang kamp met baie hout.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2018 @ 21:32:27 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6324
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Dit is dalk juis wat Chuck soek.......n lang kamp met baie hout.

Dis nie meer vêr nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 06:20:14 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Watse off-road wa soek die man. Ons wil moontlik ons Tourer SP met baie ekstras verkoop om goeie Fleetline te koop. Sal persoon ruiltransaksie met kontant oorweeg?

Nee ek glo nie hulle sal dit wil doen nie. Hulle het reeds die volwaardige Off-road wa bestel uit die Kaap uit.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 06:23:36 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Maar ek kan jou dit sê.................... Selfs 'n nuwe Fleetline is nie in so goeie kondisie soos die een nie. Behalwe vir die groot waardevolle ekstras op die wa moet jy nog die fabriek se foute op 'n nuwe wa regmaak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 06:35:31 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Die fleetline is beskiibaar vir R185000

Hy het:

  • Reich Mover op van ongeveer R25000
  • Eco Aircon
  • Extended hoof tent met kante
  • Vol raam rally met sykante
  • Ingeboude Pioneer radio met USB
  • Ingeboude kluis
  • Nuwe Continental 8ply bande
  • Travel blanket
  • Buite tafels selfde kleur as binne tafel
  • Borde rak teen kant van wa (Sien foto)
  • Tando stabilizer
  • 105 Amp battery met C-tek laaier vir die Mover. (Die wa kom mos uit sonder 12V)

Word in motorhuis gestoor en is baie goed opgepas. (Eienaar is 'n nie roker)

As jy 'n tweedehanse wa soek sonder probleme is die die regte koop. Vir wat dit werd is die persoon pas sy goed op soos ek.

Laat weet as jy belangstel dan stuur ek jou sy kontak besonderhede.

 

Dit is n groot bargain....as jy net die aircon en movers se kostes aftrek, betaal jy eintlik net R150k vir n 2012 Fleetline met nog ander extras

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 07:17:08 am
Karoo Klong
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1441
Joined: 22 May 2014
Experience: 5 years

Goeie kopie vir n kieskeurige persoon,haak en trek

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 07:38:44 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1013
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Maar ek kan jou dit sê.................... Selfs 'n nuwe Fleetline is nie in so goeie kondisie soos die een nie. Behalwe vir die groot waardevolle ekstras op die wa moet jy nog die fabriek se foute op 'n nuwe wa regmaak.

Watse fabrieksfoute is waar in die Fleetline?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 08:50:11 am
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 534
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Leon - Laat kry my asb die verkoper se kontakbesonderhede - verkieslik e-pos ook. Ek sal dan intussen kontak maak, want ek kuier op die oomblik in Roemenië. As die wa dan reeds verkoop is teen die tyd wat ek terug is in SA, is dit dan ongelukkig tot daarnatoe. My e-pos is: chris.boucher@sonicmail.co.za of selfoon (vir WhatsApp of SMS) 079vyfhonderd1dubbel4twee.

Never trust a woman who's honest about her age.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 09:55:23 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Hi Chris. Ek het vir jou SMS gestuur en ge-cc in 'n mail.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 14:35:46 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 534
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Dankie Leon. Soos jy bewus is, is ek en die eienaar in gesprek met mekaar.

Never trust a woman who's honest about her age.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2018 @ 20:32:11 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4303
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Watse fabrieksfoute is waar in die Fleetline?

 

Wil ek ook weet?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 07:58:04 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Watse fabrieksfoute is waar in die Fleetline?

 

Fabrieks foute is seker die verkeerde woord.  Maar tog kan mens dit ook so noem. Want die goed was al op die forum bespreek rakende die swak kwaliteit van vakmanskap wat uit die Jurgens fabriek uit kom. Willem Brits het selfs op 'n stadium (paar jaar terug) namens ons hulle gaan besoek en gepraat oor dit.

Ek praat van skroefies wat nie op hul plek is nie of weens verkeerde dikte uitval nadat 'n gat geboor is.  Los drade steeds deel van die "LOOM" wat in 'n kas in die hoek in gedruk is. Water afvoer pyp van wasbak wat met 'n bol silicone geseel is ipv 'n netjiese klampie gebruik.  Die kraane se microskakelaar wat nuut al stukkend is.   Deure se skarniere wat skeef opgesit is en nie belyn is nie. Die omhulsel wat om die knoppie is wat jy druk om kas oop te maak val uit. Die dak stutte se onder gedeelte se skroewe trek uit want dit is hopeloos te kort.

Dit is maar afrondings werk en knou werk wat nie reg is nie. Dis waarvan ek praat. het dit op my 2000 model Penta gehad, op die Classique en op kamp maats se waens ook hier en daar iets reggemaak al.

Dan praat ek nie van dinge wat effektief werk nie. Soos die water vlak metertjie binne die Classique en Exclusive karavane is seker die swakste patent nog.  Die water pompe lawaai omrede de montering daarvan swak is, met 'n kabel strop vas teen die kant van die onderstel.  Die storte se dreinering is baie stadig omdat 'n gewone karavaan wasbak afvoer gebruik word.  Stort se koue water toevoer werk nie want pype is so ingedruk dat dit knak en die watervloei blok.

Die piping (plastiek afronding) tussen die dak en die muur in 'n fleetline het uitgekom gedurende 'n trippie af Balito toe.

Dis waarvan ek praat. Oor die algemeen lyk die wa goed as jy hom kry. Maar soos jy kamp steek die dinge maar sy kop uit en dis die goed wat ek van praat wat al op die ouer wa perfek uitgesorteer is en van hom 'n beter keuse maak as 'n nuwe een uit die fabriek uit.

Geen meer sulke kamp surprizes nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2018 @ 08:03:50 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Wil ek ook weet?

Nou weet julle.  En ek dink nie een eienaar van enige Jurgens Fabriek produk kan sê hy het nog nooit knoei werk reg gemaak op sy wa nie. As jy nie het nie dan is dit iets wat jou nie pla nie.

Vir my pla dit as 'n plastiek doppie wat oor 'n hout skroef geplak is om die afwerking mooi te maak afval.  Hy behoort nie af te kom nie.............. punt.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 07:09:36 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Wa is verkoop dankie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 07:38:16 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Wa is verkoop dankie.

Dit was vinnig....maar dit was n lekker bargain.....hoop nuwe eienaar het baie plesier van hom

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 07:48:32 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek glo hulle sal Geert. Die wa is voorwaar goed opgepas. Eerstes wat gekyk het, het hom gevat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 08:46:33 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1013
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Ai tog...................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2018 @ 20:33:25 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4303
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Wat die fabrieksfoute betref, ek kan foute op ENIGE wa kry. Sensation ook. Mobi lodge ook.. Conqueror ook.. Bush Lapa ook.. Bring hulle ek wys jou.. Ja ek het 2 issues gehad met my karavaan. DIe yskas is nie juis die fabriek se issue nie, miskien kon hulle beter yskas kies ja..  Die ander issue is die jockey wiel wat hul vir my gegee het.. 

Ek probeer dink nou aan ander goedte maar dink nie daar is ernstige issues soos ek met ander waens sien nie..

Oor die algemeen het ek redelik respek vir Jurgens gehad en die oe en ahh oor die Sensations het my nog nie daar gehad dat ek nou kan sê of ek meer tevrede met hulle sou wees nie..?

Ja mens wil nie hê doppies moet afval ens nie. Maar gaan soek vir foute en jy sal dit op enige wa kry maak nie saak uit watter fabriek hy kom nie..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First