English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 748
Total Views: 80 837 618
topics: 641
replies: 4 976
views: 2 307 097

Wanted: Sprite Swing En-Suite

replies: 13
views: 298
14 Apr 2018 @ 17:01:04 pm
Hanswors
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 14 Apr 2018
Experience: 27 years
I'm a private cash buyer looking for a Sprite Swing En-Suite caravan. Preferably a first owner only, stored beneath a roof when not in use, with or without air conditioner, in very good condition.

I'm prepared to travel for viewing and collection of caravan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2018 @ 17:49:35 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2018 @ 18:02:04 pm
Hanswors
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 14 Apr 2018
Experience: 27 years
Thanks Relaxed Camper,
Unfortunately that caravan at Loftus Caravans was sold last weekend!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2018 @ 18:13:24 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6223
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Welkom op die forum.
Hoop jy kom reg.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2018 @ 18:40:04 pm
Hanswors
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 14 Apr 2018
Experience: 27 years
Dankie Chuck Norris,

Ek sien die forum is bedrywig - 72 views in so 24 huur.

Ek hoop my versoek val op oe en ore wat belangstel om so 'n karavaan te verkoop!

Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2018 @ 19:40:52 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 329
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 32 years

Ek het lank na dieselfde wa gesoek. Die probleem is dat Loftus blykbaar net 25 van hulle gemaak het en is hulle so skaars soos hoendertande. Jy moet miskien kyk na die Sprite Surfer. Basies dieselfde ding, behalwe dat die Surfer nie die uitvou buite-kombuis het nie. Die kombuis-eenhede was egter los te koop, en kry jy heelwat Surfers wat die kombuise ingebou het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2018 @ 12:19:57 pm
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 182
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 44 years
Kyk gerus ook na Kennis Caravans se Bactrax-ook op Swing en Splash gebasseer en het nog beperkte grondpad vermoeens ook-baie oulike idee! ook met badkamer/toilet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2018 @ 04:15:29 am
Hanswors
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 14 Apr 2018
Experience: 27 years
Dankie Lein vir die voorstel - ek sal daarna kyk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 06:41:56 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Weet nie of jy al intussen reggekom het nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 07:00:26 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Onder classifieds op hierdie website is daar ook...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2018 @ 12:52:27 pm
Hein
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 16 Nov 2013
Experience: 40 years

Hallo Herman, sou jy wou kyk na 'n Surfer , kan jy my kontak op 8agt2 4een nege 4trippel een

Groete

Hein

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2018 @ 10:53:05 am
Hanswors
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 14 Apr 2018
Experience: 27 years

Dankie aan almal wat voorstelle en karavane geoffer het vir die Sprite Swing en-Suite wat ek gesoek het.

Ek het toe besluit om 'n gewone Sprite Swing 2012 te kry en sal liewer oor so 12 jaar se tyd iets soek wat 'n ingeboude badkamer en toilet het wanneer ek 60 is!!!

Cheers Kampers! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2018 @ 10:53:06 am
Hanswors
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 14 Apr 2018
Experience: 27 years

Dankie aan almal wat voorstelle en karavane geoffer het vir die Sprite Swing en-Suite wat ek gesoek het.

Ek het toe besluit om 'n gewone Sprite Swing 2012 te kry en sal liewer oor so 12 jaar se tyd iets soek wat 'n ingeboude badkamer en toilet het wanneer ek 60 is!!!

Cheers Kampers! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2018 @ 10:53:07 am
Hanswors
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 14 Apr 2018
Experience: 27 years

Dankie aan almal wat voorstelle en karavane geoffer het vir die Sprite Swing en-Suite wat ek gesoek het.

Ek het toe besluit om 'n gewone Sprite Swing 2012 te kry en sal liewer oor so 12 jaar se tyd iets soek wat 'n ingeboude badkamer en toilet het wanneer ek 60 is!!!

Cheers Kampers! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First