English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 530
Total Replies: 64 966
Total Views: 80 434 470
topics: 601
replies: 4 688
views: 2 285 861

Kampeer items te koop of te ruil

replies: 17
views: 1553
09 Jan 2018 @ 07:39:23 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8095
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Ek weet nie van julle nie, maar ek het weer hierdie vakansie agtergekom ek het paar kampeer items wat ek saamry.....maar glad nie gebruik het nie. As julle ook sulke items het...plaas dit hier...daar is altyd ander kampeerders wat dit wel sal kan gebruik.
09 Jan 2018 @ 07:53:54 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8095
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Stormnet 4x6m Splinternuut...nog nooit gebruik nie. R450 Pretoria
09 Jan 2018 @ 07:54:49 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8095
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Dribuddi. Puik toestand. R350 Pretoria
09 Jan 2018 @ 07:56:22 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8095
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Twintub washing machine.
1 vakansie gebruik.
R1200 Pretoria
09 Jan 2018 @ 08:16:51 am
Jan Meyer
Jupiter Member
Offline
Posts: 1559
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 51 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing

Geert , ek sal die stormnet neem. Moet net jou besonderhede vir my stuur. 0828982939

09 Jan 2018 @ 08:25:11 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8095
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Geert , ek sal die stormnet neem. Moet net jou besonderhede vir my stuur. 0828982939


Maak so. Ek moes eintlik vroeer adverteer het...kom nou gister van Dolphin af en het hom by my gehad.
09 Jan 2018 @ 10:11:48 am
Jan Meyer
Jupiter Member
Offline
Posts: 1559
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 51 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing

Dankie Geert. Transaksie gedoen.

Al my spaargoed neem die kinders. Moet goed wat ek nog dalk eendag gaan nodig krylaughing wegsteek as hulle kom anders bedel hulle als.laughing 

09 Jan 2018 @ 12:07:37 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8095
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Stormnet 4x6m Splinternuut...nog nooit gebruik nie. R450 Pretoria

Stormnet VERKOOP
09 Jan 2018 @ 20:26:14 pm
Brommer
Neptune Member
Offline
Posts: 3895
Joined: 13 Sep 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 28 years
Vehicle: SUV
Camping: Karavaan
Ekt letterlik 2 gazebos (splinternuut) al die pad saam gery en nooit sover die vakansie gebruik nie..
ekt n nuwe rally awning vir kar ook nie gebruik nie
Ekt private screen ook net 1 van 2 gebruik.
Het 2 stoele te veel saamgebring
2 batterye te veel saamgebring
My tent se sykanye kon almal tuis gebly het...
Dis letterlik n vrag items wat ek tuis kon gelos het!!!


10 Jan 2018 @ 09:36:23 am
gieps
New Member
Offline
Posts: 2
Joined: 10 Jan 2018
Province: Gauteng
Shower tent for sale new not used R500.00 0824224483
10 Jan 2018 @ 09:42:25 am
gieps
New Member
Offline
Posts: 2
Joined: 10 Jan 2018
Province: Gauteng
sell nommer vir die wasmasjien asseblief gieps
10 Jan 2018 @ 10:22:16 am
Chuck Norris
Pluto Member
Offline
Posts: 5856
Joined: 13 Jan 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 36 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto 2017
Camping: Jurgens Explorer 4x4 2014
sell nommer vir die wasmasjien asseblief gieps

Gieps welkom op die forum.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
10 Jan 2018 @ 10:24:16 am
Chuck Norris
Pluto Member
Offline
Posts: 5856
Joined: 13 Jan 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 36 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto 2017
Camping: Jurgens Explorer 4x4 2014

Partykeer is die Girl ekstra en gewig.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
10 Jan 2018 @ 14:54:24 pm
Rizelle
New Member
Offline
Posts: 1
Joined: 10 Jan 2018
Province: Gauteng
Ekt letterlik 2 gazebos (splinternuut) al die pad saam gery en nooit sover die vakansie gebruik nie..
ekt n nuwe rally awning vir kar ook nie gebruik nie
Ekt private screen ook net 1 van 2 gebruik.
Het 2 stoele te veel saamgebring
2 batterye te veel saamgebring
My tent se sykanye kon almal tuis gebly het...
Dis letterlik n vrag items wat ek tuis kon gelos het!!!

Ekt letterlik 2 gazebos (splinternuut) al die pad saam gery en nooit sover die vakansie gebruik nie..
ekt n nuwe rally awning vir kar ook nie gebruik nie
Ekt private screen ook net 1 van 2 gebruik.
Het 2 stoele te veel saamgebring
2 batterye te veel saamgebring
My tent se sykanye kon almal tuis gebly het...
Dis letterlik n vrag items wat ek tuis kon gelos het!!!

Hi Brommer, wat vra jy vir die 2 gazebos en hoe groot is hulle
10 Jan 2018 @ 20:04:48 pm
Brommer
Neptune Member
Offline
Posts: 3895
Joined: 13 Sep 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 28 years
Vehicle: SUV
Camping: Karavaan
Hi Brommer, wat vra jy vir die 2 gazebos en hoe groot is hulle
niks wat ek genoem het is te koop nie. Net by gesprek gevoeg van als wat mens so saamry en nie gebruik nie.. ;)

4 days ago @ 09:41:51 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8095
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Twintub washing machine.
1 vakansie gebruik.
R1200 Pretoria

Wasmasjien is VERKOOP
yesterday @ 16:17:01 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8095
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Dankie Geert. Transaksie gedoen.

Al my spaargoed neem die kinders. Moet goed wat ek nog dalk eendag gaan nodig krylaughing wegsteek as hulle kom anders bedel hulle als.laughing 


Het jy al die pakkie ontvang?
yesterday @ 17:13:23 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
Offline
Posts: 1559
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 51 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing

5294[/quote]

Geert, was vir twee dae net in vergaderings en sal môre draai by Postnet doen.

Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First