English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 429
Total Replies: 63 563
Total Views: 80 338 602
topics: 597
replies: 4 662
views: 2 281 518

Expandable X-Hose Water Garden Hose Pipe

replies: 18
views: 433
28 Sep 2017 @ 20:26:37 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

I can get these hose pipes for R60 for a 22.5m if expanded. Weight is only 400g. Male and female connections normal pipe thread of 19mm. Should the hose end leak they re-connect in the same way as normal hose pipe quick connectors with a compression fitting.

Collection in Centurion or delivery via post with cost of postage.

Get in contact with me woonwaled then gmail and dot com.

If I get a good response I will be able to get these hoses by 06 Oct.

28 Sep 2017 @ 20:34:43 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7997
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Dis baie goedkoop Danie...by builders onlangs gesien vir R199...dink nie eers hy is so lank soos joune nie.
28 Sep 2017 @ 20:38:52 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Ja gewoonlik kos die 15m een tot R349. Kon self nie glo toe ek die plek kry wat dit het. Makro het die 15m weergawe wat net 'n verstelbare sproeier by het R349 en in groen kleur.

28 Sep 2017 @ 20:41:19 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 7997
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Dis baie goedkoop Danie...by builders onlangs gesien vir R199...dink nie eers hy is so lank soos joune nie.

Hierdie een is maar 7.5m
29 Sep 2017 @ 08:36:04 am
Campervan
Saturn Member
Offline
Posts: 2358
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 39 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Baie goeie prys Danie.
Onthou net dat nie geskik is vir drink water nie,
so good om jou wa en voertuig te was,
maar nie die tenk vir you drink water nie...
On The Road Again
29 Sep 2017 @ 09:26:51 am
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Danie dis n goeie prys. Ek het twee van daardie water pype wat ek by Varimark gekoop het.

Die een wat ek eerste gekoop het het nou gees gegee na twee jaar. Die rubber binne pyp het net na die fitting afgebreuk en daar is geen manier wat ek sien om dit te herstel nie. Dit nou gebeur toe ons by Scottburgh gekamp het. Die water druk daar is nogal hoog en weet nie wat is die maximum druk wat die pype op kan werk nie. Hulle werk baie lekker maar begin nou oor hulle twyfel.

Geniet die lewe so lank as jy kan
29 Sep 2017 @ 10:08:36 am
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Piet baie dankie dat jy genoem het v d druk. Ek was nie van plan om dit op die fruk v d kraan te gebruik en skepties dat hulle kan bars. Hierdie tipe het dieselfde "vingers" wat die pyp vasdruk as wat 'n Gardena koppeling die tuinslang vashou so dis maklik om net die punt reguit te sny en weer vas te sit.

As mens op die foto kyk dan draai die dunner deel waar die tuinslang begin net vas aan die dikker deel. So knyp dit ook die lap deel binne-in vas.

Edge baie dankie vir die waarskuwing dat mens nie drinkwater moet gebruik wat deur hierdie pype gevloei het nie. Het dit nie geweet nie. Weet jy dalk wat die rede hiervoor is?

 

29 Sep 2017 @ 13:38:58 pm
Fred
Mars Member
Offline
Posts: 1029
Joined: 09 Mar 2016
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 49 years
Vehicle: Ford Kugu 2l diesel AWD, Skipper Oyster
Camping: Skipper Oyster and Kuga

Edge, waarom is die pyp nie geskik vir drinkwater nie?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
29 Sep 2017 @ 14:12:38 pm
captiva
Gold Member
Offline
Posts: 137
Joined: 25 Mar 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 44 years
Vehicle: chev Captiva
Camping: Jurgens Avion L
Danie
Waar in Centurion is jy ek stel belang is van Krugersdorp Jou cell nommer asb
Japie
29 Sep 2017 @ 15:31:03 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Danie
Waar in Centurion is jy ek stel belang is van Krugersdorp Jou cell nommer asb
Japie

Japie kan jy vir my 'n epos stuur want ek wil nie my selno hier vertoon nie. Ek kan dan my nommer via epos gee.

Ek is in Eldoraigne.

 

30 Sep 2017 @ 12:36:43 pm
Campervan
Saturn Member
Offline
Posts: 2358
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 39 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Edge baie dankie vir die waarskuwing dat mens nie drinkwater moet gebruik wat deur hierdie pype gevloei het nie. Het dit nie geweet nie. Weet jy dalk wat die rede hiervoor is?

Hallo Danie en Fred,
Toe ek myne gekry het was die waarskuwing op die paket waarin die hosepyp gekom het geskrywe.
My redenasie is as volg:-
Die hose rek wanneer dit aan die kraan gekoppel is met die drukking van die water. Sodra die water drukking ophou, krimp die pyp weer wat binne in plooie veroorsaak waarin water agterbly. Jy kan eenvoudig nie al die water uit die opgevromelde pyp uitkry nie. Kieme groei dan in die water wat in die pyp oorbly, wat veroorsaak dat die water vrot. Soortgelyk aan die water wat in jou water tenk of geser oorbly, wat daar dan vrot en onaangename reuk en smaak het...
On The Road Again
30 Sep 2017 @ 13:07:42 pm
Fred
Mars Member
Offline
Posts: 1029
Joined: 09 Mar 2016
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 49 years
Vehicle: Ford Kugu 2l diesel AWD, Skipper Oyster
Camping: Skipper Oyster and Kuga

Dankie Edge, dit maak sin.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
30 Sep 2017 @ 13:21:14 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Dankie Edge. Ek wil net my indrukke gee rondom dit. Ons maak die fout om te dink die pyp met die water in rek. Dit bly ronderig en dit is die latex wat  rek en die buitekant se materiaal keer net dat dit nie te dik en te lank=dun uitrek.

Ek het na ek dit gebruik het en dit plat gele het net teen 'n boomtak opgehang vir sekondes dat die water uitloop en dit dadelik weer geweeg op ma se kombuis skaal en die gewig van water wat teen die wande agterbly en die nat buitekant weeg minder as 20g.

Dalk is daar ander redes hoekom mens nie die water moet drink maar ons drink net gebottelde water so ek dink dit is veilig vir ons behoeftes.

Dalk kan mens net Milton deur dit laat loop voor mens dit bere en dalk voor mens gaan kamp en weer gebruik.

01 Oct 2017 @ 10:24:48 am
Chuck Norris
Pluto Member
Offline
Posts: 5799
Joined: 13 Jan 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 35 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto 2017
Camping: Jurgens Explorer 4x4 2014

Goeie prys.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
06 Oct 2017 @ 18:42:34 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Ek hoop die mense wat hul tuinslange gekry het is tevrede. Ek is. Dit klink asof Japie dit wil eet vir pasta smilesmile

Ek kan ook so paar van 15m kry. Laat weet my by my e-pos heelbo en ek kry nog so paar.

07 Oct 2017 @ 08:50:28 am
captiva
Gold Member
Offline
Posts: 137
Joined: 25 Mar 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 44 years
Vehicle: chev Captiva
Camping: Jurgens Avion L
Danie Ja dankie ek is hoogs tevrede en het nog 5 tuinslange vir my broers bestel
groete
12 Oct 2017 @ 21:29:25 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Japie ek het vir jou 'n epos gestuur. Jou volgende 5 behoort beskikbaar te wees binne 5 dae. Kontak my aub.

12 Oct 2017 @ 21:48:12 pm
kamp lekker
Silver Member
Offline
Posts: 61
Joined: 16 Dec 2013
Province: North West
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 23 years
Vehicle: Toyota Hilux D4D/ Pajero did (swb)
Camping: Jurgens Palma

Naand Danie.

Kan jy dalk vir my 4 hoses kry. Het vir jou 'n e-pos gestuur ook.

Byvoorbaat dankie.

Wally

12 Oct 2017 @ 22:36:29 pm
Danie-SLK
Saturn Member
Offline
Posts: 2162
Joined: 08 Sep 2009
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: Afrikaans
Experience: 40 years
Vehicle: Freelander 1 Td4
Camping: Sprite Scenic

Wally ek het vir jou 'n e-pos gestuur. Ek het vir jou 4 beskikbaar @ Woensdag.

Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First