English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 458
Total Replies: 218 095
Total Views: 81 856 472
topics: 386
replies: 3 765
views: 1 463 730
Talk about the current road conditions throughout the country

Draad oor risiko elemente vir die naweek

replies: 8
views: 221
18 Apr 2019 @ 14:33:02 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3731
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek begin hierdie draad om padtoestande en dies meer aan te meld.

Ek verstaan daar is steenkooltrokke vanoggend afgelaai en trokke en motors aan die brand gesteek by Middelburg Mpumalanga.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 14:39:34 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 170
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years

Padwerke op Van Reenenspas

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 17:57:31 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1545
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

M4 na Ballito staan blykbaar bankvas. Gebruik eerder N2 om noord te gaan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 18:20:59 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1556
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Vanoggend met my uittrek by Weesgerus, was daar ń grusame ongeluk na Kranskop tolhek wat die verkeer vir 12km laat staan het en herlei het deur Modimolle na Pietersburg.

Suid was die pad rustig.

Toe ons woefie gaan haal in Walkerville het die pad suid redelik druk geraak.

Dit was teen 12h00.

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 19:58:26 pm
Meerkat
Silver Member
62% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Pad tussen Hoedspruit en Orpen (R40): 2 "stop and Go", maar verder baie mooi. Tussen Hazyview en Sabie (R536) 'n riller! Graskop na Hazyview (R535), paar donga's reg oor pad.  Paaie direk om Graskop baie lelik. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 19:59:52 pm
Meerkat
Silver Member
62% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Verskoning: R40 tussen Hoedspruit en Phalaborwa.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 20:08:04 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1556
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Moet darem noem, die pad Modimolle toe en terug is mooi.

Al wat bietjie "bouncy" is met ń karavaan, is die pad deur Modimolle tot by Kranskop tolhek.

Die pad Bela-Bela toe is baie rustig en mooi, maar so +\- 20km draai.

Ons het hom gery Toeka restaurant toe en vind nie fout nie.

Ek sou voorstel met terugkeer na die lang naweek om verkeer te mis, is dit ń aangewese roete.

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 20:28:42 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6965
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Verskoning: R40 tussen Hoedspruit en Phalaborwa.

Het 15 Maart daar gery en hulle is nog steeds besig. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 21:44:22 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 747
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

‘n Klomp goeie reeds hoekom ek by die huis bly...😁

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required