English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 492
Total Replies: 218 528
Total Views: 81 874 059
topics: 386
replies: 3 765
views: 1 463 973
Talk about the current road conditions throughout the country

Schoemanskloof / Waterval boven

replies: 8
views: 203
14 Mar 2019 @ 17:37:22 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12035
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Watter roete is tans die beste om te neem na Nelspruit....Schoemanskloof of via Waterval boven?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 17:38:50 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12035
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Watter roete is tans die beste om te neem na Nelspruit....Schoemanskloof of via Waterval boven?

Ek hoor daar was onlangs padwerke op die Schoemanskloof pad....is daar nog huidiglik vertragings?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 21:23:38 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ons ry altyd Schoemanskloof. Verreweg die beste.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2019 @ 05:56:37 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12290
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het dit anders om.  Laas wat ek daai pad gery het was daar pad werke aan die Waterval boven pad.

Ons ry elkekeer Schoemanskloof se kant om want dis 'n lieflike pad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2019 @ 08:15:50 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1204
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Ons ry altyd Schoemanskloof. Verreweg die beste.

Stem heeltemaal saam.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2019 @ 11:58:32 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1193
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Tans is daar padwerke aan die Schoemanskloof deel van die N4. Stop en ry ingestel. Wagtyd enigeiets van 10 tot 20 minute. Afhangend van verkeervolumes.

Die pad oor Waterval Boven is klaar en ry lekker. Baie trokke, maar meer plekke om verby te gaan bygevoeg.

As ons sleep, sleep ek oor Waterval Boven. Net een lang opdraende.

Net met mouter verkies ons Schoemanskloof. Hier is 3 opdraendes.

Albei valleie bly mooi.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2019 @ 15:05:01 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 167
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 4 years

Padwerke op Schoemanskloof soos genoem.  Watervalboven pad gery so ruk terug en opgemerk dat daar heelwat “wegkruipers” was - so hou maar by die spoedgrens

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2019 @ 17:52:49 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12035
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Tans is daar padwerke aan die Schoemanskloof deel van die N4. Stop en ry ingestel. Wagtyd enigeiets van 10 tot 20 minute. Afhangend van verkeervolumes.

Die pad oor Waterval Boven is klaar en ry lekker. Baie trokke, maar meer plekke om verby te gaan bygevoeg.

As ons sleep, sleep ek oor Waterval Boven. Net een lang opdraende.

Net met mouter verkies ons Schoemanskloof. Hier is 3 opdraendes.

Albei valleie bly mooi.

Hoeveel Stop/ry is daar ingestel op Schoemanskloof pad?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2019 @ 22:34:32 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1193
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hoeveel Stop/ry is daar ingestel op Schoemanskloof pad?

Geert

Toe ek so maand gelede Schoemanskloof gery het was daar net een stop/ry wat verskuif soos die werk aan die pad aangaan.

Die pad is egter besiger as normaalweg aangesien mense die 'Boven pad  vermy as gevolg van trokke. Die trokke maak ongelukkig ook van Schoemanskloof gebruik.

Ek sleep altyd oor die 'Boven pad.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required