English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 330
Total Replies: 204 972
Total Views: 80 957 903
topics: 357
replies: 3 516
views: 1 440 323
Talk about the current road conditions throughout the country

Is ons paaie nog veilig?

replies: 17
views: 455
23 Jul 2018 @ 21:16:35 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Ek lees nou in die koerant dat die N1 by Hanover vandag weer gesluit was as gevolg van betogings. Verlede week was dele by Hermanus en Kimberly gesluit. By Pietermaritzburg het n aantal trokke die N3 versper omdat hulle protes aanteken teen die brandstofprys. Hier op die N2 gooi hulle groot klippe van die oorbrue af op voertuie. Gedurende die naweek is 11 mense doodgeskiet wat van n begrafnis gekom het. Gedurig hoor jy oor die verkeersverslae dat hierdie en daardie roete gesluit is as gevolg van protesoptrede.

Onwillikeurig kom die vraag by my op of ons hoofwee nog veilig is. Ons wil gaan blomme kyk. Moet ons bang wees of nie? Hoe gaan ons weet hier of daar is protesoptredes en jy kan nie verder nie? Jaag ek onnodig spoke op? Help my nugter dink asseblief.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2018 @ 21:33:39 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Gister was die R21 hoofweg tussen Pretoria en lughawe gesluit gewees weens klipgooiers....iemand wat ons ken het sy vlug as gevolg daarvan verpas.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2018 @ 04:19:24 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1000
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Goeie vraag, PietG. Wil Natal toe vir lang naweek maar vorige twee lang naweke was tol hek by Mooirivier versper deur vragmotors wat uitgebrand is deur "inwoners" Het ure gewag om deur te kom na Gauteng. Op die nuus hoor jy gedurig van sulke gebeure. Kan maar net BID

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2018 @ 06:48:32 am
Chris Centurion
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 365
Joined: 04 May 2016
Experience: 31 years

Die lewe in SA is 'n dobbelspel.....of jy nou op die pad, by die huis of winkelsentrum is. Gaan jy weg, bekommer jy jou oor jou huis en sy inhoud. Bly jy by die huis en hulle breek in, gaan hulle jou leed aandoen.

'n Mens moet maar net glo en vertrou dat alles sal goed gaan. Jy kan nie jaar in en jaar uit by die huis sit nie. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2018 @ 06:53:42 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6324
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

En vrydag wil hulle landwyd die paaie toe maak uit protes teen die brandstof prys.

Gister was die R21 hoofweg tussen Pretoria en lughawe gesluit gewees weens klipgooiers....iemand wat ons ken het sy vlug as gevolg daarvan verpas.

Het dit sondag gesien. Waarvoor weet niemand nie..

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2018 @ 07:15:42 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 33 years

My feeling is that the country is already in a low level civil war.You have already mentioned all the hot spots but add to that Harmanus,trains burned in CT ,expropriation of land without compensation and listen to what the people say at these meetings,NHI,ESCOM etc .Extremely worrisome and makes me fearfull for the future..I dont feel like a South African citizen at all,just an individual paying taxes with no reciprical benefit ,neither am I proud of this country.

The elections sometime in 2019 just make sure you stay at home when the date is announced.

Thankfull all my children are out of the country

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2018 @ 10:54:49 am
Expo / Jan
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 507
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 26 years

Bushbaby slaan spyker op die kop. ons is reeds in staat van burgeroorloggie. 

PietG, ek voel jy moet net die situasie maar dophou en aangaan met jou normale reelings soos 'n mens beplan het. dit help nie om agv ander se optredes jou eie lewe te versuur nie. ja dit maak mens bekommerd en warm onder die boortjie, maar dis seker maar ons lot met soveel kulture binne 'n land wat onregeerbaar geword het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2018 @ 13:22:50 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
85% Profile Strength
Posts: 2148
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 58 years

Piet, dit is maar 'n probleem, ons sit hier in NoorWes kort-kort met sulke gebeurtenisse.

Ons oppad Namibië toe oor 3 weke, en ek sal maar dag voor die tyd paar polisiestasies op die pad prober kontak om te hoor wat waar aangaan (as mens korrekte inligting gaan kry).

Ek weet daar was op Kuruman (waar ons MOET deurry) probleme, en HOOP en bid dat wanneer ons ry, alles reg sal wees.

Dit is maar 'n treurige verloop van sake.

Sterkte vir julle beplande rit, en gaan geniet dit!!!

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2018 @ 17:22:22 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Ons besluit is ook dat die onveilige situasie ons nie by die huis gaan hou nie. Die hele besigheid het net hand uit begin ruk en dit wil voorkom of niemand n lus of wil het om dit stop te sit nie.

Susan het net een vereiste en dit is dat ons nie oorslaap in n karavaanpark waar ons die enigste karavaan is nie. Of dit haalbaar is moet maar gesien word.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2018 @ 18:23:43 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2627
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Ongelukkig gaan dit net erger word tot die 2019 verkiesing.

Niemand kan iets daaraan doen nie want almal will stemme werf.

Probleem is Dan is die paaie so stukkend jy sal nie daarop kan ry nie!

 

On my way back!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2018 @ 19:36:08 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2270
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 45 years

Low level civil war is exactly what we already have.   

Here in Pietermaritzburg we are having new squatter camps coming up on private land.

 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2018 @ 23:48:28 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5978
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Ons het gaan kamp by Swadini en by n poliesie voertuig verby gery wat niks gese het nie ,toe ons voor kom was daar n sloot oor die pad gegrawe 1 meter breed en 1/2 meter diep ons het toe omgedraai en terug gery toe ons by die poelisie motor verby ry het hulle gestaan en lag. nou vra ek jou waar gaan dit nou eindig ong gaan maar wildetuin toe 1 kilo van die hek en hoop vir die beste

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2018 @ 06:17:40 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5205
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Ongelukkig gaan dit net erger word tot die 2019 verkiesing.

Niemand kan iets daaraan doen nie want almal will stemme werf.

Probleem is Dan is die paaie so stukkend jy sal nie daarop kan ry nie!

 

Halou daar.

Ek stem saam. Die een party skerm vir voortbestaan en die ander om mededingend te wees. Gevolglik WIL niemand iets doen om sy kanse te versleg nie.

As persoon is dit jou enigste uitweg om te bly glo dat jy beskerm sal word deur die Hoër Hand van GOD. 

Intussen moet ons nie ophou leef nie. Gaan kamp. Gaan winkel toe. Doen wat jy moet doen. Haleluja

Toe ons hoor van die die dinge hier by Kimberley, toe ry ons vanaf Bloem die Petrusburg Jacobsdal Ritchie pad. Tien kilos nader, die ry-gerief is nie so gaaf soos op die N-roetes nie maar in die toekoms is dit beslis n opsie. Jy kan dit ook aanpak met n wa op jou stert.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2018 @ 12:32:01 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Natuurlik is al hierdie dinge ontstellend.  Ek dink egter 'n mens moet maar daarmee saamleef en jou nie in 'n staat van wanhoop en sinisme laat verval nie.   Sulke dinge gebeur maar oral.  In Pakistan is pas dertig mense by 'n stembus vermoor, in selfs Duitsland en Engeland en ander meestal vreedsame Europese lande maak terroriste mense dood en Frankryk se openbare vervoer kom gereeld tot stilstand as gevolg van stakings.  Kyk hoeveel kere word skoliere in Amerika doodgeskiet. 

Ek dink ons het na die tweede wêreldoorlog ons verbeel dis hemel op aarde en ons kan in vrede leef.  Hier onder is dit nog lank nie die Paradys nie en onrus en geweld is maar deel van die mens se natuur en ek dink soos die bevolkings groei, voel mense almeer ingehok en geneig tot geweld.   Dink bietjie hoe erg dit was om 'n Jood te wees in Duitsland in die dertiger en veertiger jare.  Of 'n Engelsman gedurende die industriële revolusie.  Of 'n Fransman gedurende hulle revolusie.   Selfs vroeë in ons eie land.    En onthou dat al my voorbeelde hierbo van blanke lande is. Ons is dus gladnie sulke engeltjies as wat ons ons soms wil verbeel nie. Die mens het maar net oënskynlik meer beskaafd geword en ons het miskien as gevolg van 'n paar dekades van relatiewe vrede hier aan die suidpunt, die feit begin vergeet.   Dit is egter ook in die mens se natuur om optimisties te wees en altyd 'n beter toekoms te verwag.  Kom ons hou maar daarby. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2018 @ 16:15:33 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5205
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Mooi man. 

Presies so. 😎😂😂😂😂

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 19:16:43 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

:-(

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 20:04:11 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1033
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Ek het dit vanaand op die nuus gesien. Die "country" begin stink.

Tot vuurwapens word ingesmokkel by die parlement om selfmoord te pleeg.

Word dit dan beskou as IOD of DOD??

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 05:30:44 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First