English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 168
Total Replies: 49 799
Total Views: 80 838 355
topics: 340
replies: 3 370
views: 1 432 132
Talk about the current road conditions throughout the country

Paas naweek na KNP

replies: 2
views: 246
Quick Navigation
13 Feb 2018 @ 06:51:33 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Online
Posts: 8801
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Wie het al van Gauteng na die wildtuin gegaan oor n paas naweek? Hoe is die verkeer op die paaie....ook so mal soos die N1 noord?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Feb 2018 @ 10:12:23 am
Chris E
Gold Member
74% Profile Strength
Offline
Posts: 221
Joined: 04 Sep 2017
Wie het al van Gauteng na die wildtuin gegaan oor n paas naweek? Hoe is die verkeer op die paaie....ook so mal soos die N1 noord?

Was al paar keer by maar Marloth park daardie tyd, so amper dieselfde as om wildtuin toe te gaan.
Dit was jare terug nogal 'n hengse probleem op die stuk tussen Middelburg en Machadodorp, die pad was te nou en hulle het seker 5 jaar gevat om aan die ding te bou. Maar dit is nou klaar.
Deesdae is dit beter in my opinie, maar jy kan verwag dat die tolhekke jou gaan ophou en dat die stopplekke oorvol sal wees. Seker so 10-15min per tolhek. Dit is vir een of ander rede baie slegter oppad terug as oppad af. Almal moet seker dinsdag weer by die werk wees.
Dit is egter nie eers vergelykbaar met die N1 tussen Pretoria en Polokwane nie. Ek het al daar by tolhekke langer gestaan op 'n gewone langnaweek as op die N4 anderkant Machadodorp toe daar 'n ongeluk was op 'n enkelbaanpad wat onder konstruksie was op paasnaweek.

Is oppad Satara toe daardie tyd. Ek beplan om al die donderdag te ry en eers die volgende naweek terug te kom. Gaan N4 vat.
Ek sou wel nogsteeds die N17, R38 roete oor Bethal, Badplaas en Baberton gevat het as ek sonder 'n karavaan oppad was Marloth toe omdat dit byna niks verkeer het nie.

My eintlike probleem met verkeer is binne die wildtuin self. Ek doen alles wat ek kan om die pad tussen Skukuza en Laer Sabie te vermy. Het al eenkeer vir meer as 'n uur gesukkel om verby 'n paar leeus waarvan jy net die oortjies kan sien te kom, want 150 karre wou almal gelyk probeer om vir die goed te kyk! Wil nie eers dink hoe lank dit sou gevat het met 'n karavaan agterna nie. As ek op Laer Sabie kamp sou ek eerder by krokodilbrug ingaan net om daai stuk te vermy.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Feb 2018 @ 20:49:17 pm

Dankie Chris...waardeer jou terugvoering. Ja...ek is ook nie so mal oor daai pad tussen Skukuza en Lower Sabie nie....maar moet bysê mens kry baie van die big5 op daai pad te sien.
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
You
Member
% Profile Strength
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First