English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 358
Total Views: 82 170 272
topics: 4 331
replies: 29 041
views: 17 304 308
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 393
replies: 182
views: 9 306

Manzi Maningi OF Onverwags wildsplaas

replies: 5
views: 116
14 Aug 2019 @ 22:18:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13077
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Watter een van die 2 sal julle aanbeveel?

Ek hou van in die veld stap en wild kyk + lekker stilte {nie teen n hoofpad nie}....bied hierdie oorde dit?

Of is altwee aanbeveelbaar?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug 2019 @ 14:14:13 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Was nog nie by hulle nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 06:05:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek was al by altwee oorde net as 'n besoek.  Het nie gekamp nie

Manzi Maningi is baie netjies veral die ablusie geriewe en die swembad omgewing met sport kroeg.  Staanplekke is tussen die bosse met bosveld gras.  So na die winter gaan dit droog en stowwerig wees.

Onverwags is basies en die bome toe ons daar was maar aan die klein kant so jy moet maar jou eie skaduwee saam neem.

Beide oorde is gelee op die Dikololo pad.  Dit is 'n berugte slegte grond pad tensy jy gelukkig is om hom te ry net na 'n skraap.  Maar ek kan jou 'n brief gee as die pad Vrydag redelik is het die busse en boere in die omgewing hom sinkplaat gery teen Sondag.  Die afstand na beide van die oorde is net te vê op daai grond pad dat ek hulle sal besoek met my pad karavaan.

Vir Boswa of Offroad  S/wa gaan vir goud en geniet dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 06:34:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13077
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Klink of mens via 2 roetes die oorde kan bereik....grondpad verby Dube/Hartbeeshoek of via die pad wat aansluit op die 3Berge/Klein Paradys pad.....het ek dit reg so? Watter pad gaan beter opsie wees?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 06:46:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Beide van die roetes is 90% van die tyd 'n haglike sinkplaat pad.

Die een verby Drieberge is teerpad tot jy afdraai na die Dikololo pad. Dan is hy grond pad totdat jy by die grondpad kruising kom Links Manzi Maningi en Onverwags regs as ek reg onthou.

Laasgenoemde by Drieberge verby is dalk effe korter. Dalk 100m of so.

Ek sal daar gaan kamp maar nie met my wa nie. Daai pad is te sleg weens daai klomp busse wat daar ry  Letlabile toe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 06:53:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13077
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Miskien maar vir Jin vra of ons sy Explorer kan gebruik....😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required