English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 762
Total Views: 80 838 623
topics: 4 023
replies: 27 738
views: 17 115 109
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 66
replies: 697
views: 377 206

So hyena kan hol

replies: 11
views: 215
24 Sep 2017 @ 23:35:22 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2804
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2017 @ 05:48:50 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Is dit normaal dat n hyena sal weghol vir n bobbejaan?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2017 @ 07:57:03 am
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1726
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 100 years
Ek het gaan oplees in PF Fourie se boek Kruger Wildtuin Vrae en Antwoorde. Daarvolgens is leeus die enigste werklike vyand van hiënas wanneer hulle probeer om prooi by leeus af te neem. Hiënas is net gevaarlik wanneer hulle honger is en dit mag wees in die video dat die betrokke hiëna nie noodwendig honger was nie en daarom eerder padgegee het.

Hiënas is nie net aasdiere nie, hulle jag self ook alle boksoorte, erdvarke en ook bobbejane. Dit mag ook wees dat die betrokke hiëna 'n bedryging was vir die trop bobbejane met kleintjies en vandaar die alpha bobbejaan se aggressiewe verjaging-optrede.

Dankie Danie vir die skakel na die interessante video.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2017 @ 07:59:46 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Ek het gaan oplees in PF Fourie se boek Kruger Wildtuin Vrae en Antwoorde. Daarvolgens is leeus die enigste werklike vyand van hiënas wanneer hulle probeer om prooi by leeus af te neem. Hiënas is net gevaarlik wanneer hulle honger is en dit mag wees in die video dat die betrokke hiëna nie noodwendig honger was nie en daarom eerder padgegee het.

Hiënas is nie net aasdiere nie, hulle jag self ook alle boksoorte, erdvarke en ook bobbejane. Dit mag ook wees dat die betrokke hiëna 'n bedryging was vir die trop bobbejane met kleintjies en vandaar die alpha bobbejaan se aggressiewe verjaging-optrede.

Dankie Danie vir die skakel na die interessante video.

Dankie vir die interesante terugvoering
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2017 @ 10:01:03 am
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1347
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

In die natuur lyk dit my, tel 'n groot bek nogal.  Ek het 'n UTube video gesien waar 'n mannetjies bobbejaar 'n paar leeuwyfies kwaai rondjaag. Nie net eenmaal nie, hy het regtig vir hulle gegaan en hulle het blykbaar hom geglo toe hy gesê het hy gaan hulle opvreet. Uiteuindelik is die dapper kêrel doodgemaak, ek dink deur 'n leeumannetjie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2017 @ 11:06:56 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Natuur bly altyd onvoorspelbaar dankie Danie vir deel
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2017 @ 13:17:22 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 459
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years
Ek het gaan oplees in PF Fourie se boek Kruger Wildtuin Vrae en Antwoorde. Daarvolgens is leeus die enigste werklike vyand van hiënas wanneer hulle probeer om prooi by leeus af te neem. Hiënas is net gevaarlik wanneer hulle honger is en dit mag wees in die video dat die betrokke hiëna nie noodwendig honger was nie en daarom eerder padgegee het.

Hiënas is nie net aasdiere nie, hulle jag self ook alle boksoorte, erdvarke en ook bobbejane. Dit mag ook wees dat die betrokke hiëna 'n bedryging was vir die trop bobbejane met kleintjies en vandaar die alpha bobbejaan se aggressiewe verjaging-optrede.

Dankie Danie vir die skakel na die interessante video.

15 Jaar gelede (14 Sep 2002) het ons suid van Satara, op die H1-3 na Tshokwane (tussen die S100- en H6-aansluitings) twee hiënas gekry wat pas 'n waterbok platgetrek. Dit was 'n eerste en laaste hiëna-vangs wat ek gesien het.

Ek het by geleentheid gelees dat in die Oos-Afrikaanse reservate, bv Serengeti en Masai Mara, is die situasie bykans omgekeerd as wat ons in Suider-Afrika beleef. Daar is hiënas meer bekend as volwaardige roofdiere en leeus beroof hulle gewoonlik van hul prooi. Hier by ons is dit merendeels andersom alhoewel hiënas darem nie sommer leeus se prooi roof nie, behalwe as hulle 'n getalle-oorwig het. Dit is bekend dat hulle alleenloperleeus wegjaag van hul prooi af, maar by ons is hul meer bekend as aasdiere alhoewel hulle baie effektiewe jagters is.

My seun en skoondogter het naby Berg-&-Dal twee hiënas gesien wat 'n duidelik uitgeputte koedoebul gejaag het. Alhoewel hulle nie die uiteindelike vangs met die oog kon sien nie, was dit baie duidelik aan die geluide wat hulle vanuit die digbegroeide bosse gehoor het, dat die hiënas die koedoe platgetrek het.
Never trust a woman who's honest about her age.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2017 @ 15:59:12 pm
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1347
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Hier is die leeu-bobbejaanvideo.  Ek het die feite bietjie verkeerd onthou.

https://www.youtube.com/watch?v=4ebd36p4zkw

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2017 @ 16:27:27 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2804
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Hierdie is seker een v d beste videos wat 'n baie intense geveg tussen 2 hyenas en 'n trop wilde honde wys. Ten laaste het die wilde honde weer hul vangs trug.

Kliek HIER

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2017 @ 16:31:16 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Hierdie is seker een v d beste videos wat 'n baie intense geveg tussen 2 hyenas en 'n trop wilde honde wys. Ten laaste het die wilde honde weer hul vangs trug.

Kliek HIER


WoW....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2017 @ 16:37:11 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Hier is die leeu-bobbejaanvideo.  Ek het die feite bietjie verkeerd onthou.

https://www.youtube.com/watch?v=4ebd36p4zkw


In die begin van video lyk dit of die leeu wou speel met die bobejaan, tot die res van trop opdaag.....
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2017 @ 16:45:23 pm
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2453
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Baie mooi, Dankie vir die deel...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First