English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 434
Total Replies: 63 648
Total Views: 80 345 182
topics: 3 981
replies: 720
views: 17 097 230
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 195
replies: 1 691
views: 1 008 276

Tshikwalo game lodge

replies: 10
views: 3262
22 Dec 2016 @ 07:13:11 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8002
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Al enige iemand hier gewees wat meer kan vertel.....hoe die oord is...toestand van paaie soontoe ens. Dankie.
22 Dec 2016 @ 08:03:15 am
ELU
Titanium Member
Offline
Posts: 532
Joined: 17 Apr 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 41 years
Vehicle: Chevrolet Trailblazer 2.8 LTZ 4x4 M/T
Camping: Caravan & Offroad trailer

Pad soontoe is mooi teerpad (laaste paar kilos is dit Hammanskraal en Dinokeng se spoedbeheer-bulte) met laaste paar honderd meter (na afdraai) mooi grondpad (kan natuurlik versleg of verbeter maar kort genoeg om net stadig te ry as dit wel in slegte kondisie sou wees??).

Die oord is regtig baie mooi - nuwe oord en alles word baie mooi instand gehou. Eienaar (Anton Grotsius) is 'hands-on' en sorg dat alles silwerskoon en netjies is.

Nie vreeslik baie aktiwiteite nie, swembad en stap en Dinokeng wildkyk. Toe ons daar was, was Anton besig om nuwe restaurant met mooi wildkyk plek te bou. Seker nou al klaar??

Heerlik rustig en pragtige natuurskoon - kan die plekkie definitief aanbeveel, dis op my jaarlikse kamplysie!!!

22 Dec 2016 @ 09:55:33 am
Swannie
Gold Member
Offline
Posts: 105
Joined: 12 Aug 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: 2013 Jeep Wrangler Rubicon 3.6 V6
Camping: 2015 Jurgens Safari Xcell
Geert, koop die nuwe CARAVAN tydskrif, daar is n hele artikel oor TSHIKWALO
Jesus first, then my wife and then all other people Jesus love's !
23 Dec 2016 @ 07:27:27 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8002
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Pad soontoe is mooi teerpad (laaste paar kilos is dit Hammanskraal en Dinokeng se spoedbeheer-bulte) met laaste paar honderd meter (na afdraai) mooi grondpad (kan natuurlik versleg of verbeter maar kort genoeg om net stadig te ry as dit wel in slegte kondisie sou wees??).

Die oord is regtig baie mooi - nuwe oord en alles word baie mooi instand gehou. Eienaar (Anton Grotsius) is 'hands-on' en sorg dat alles silwerskoon en netjies is.

Nie vreeslik baie aktiwiteite nie, swembad en stap en Dinokeng wildkyk. Toe ons daar was, was Anton besig om nuwe restaurant met mooi wildkyk plek te bou. Seker nou al klaar??

Heerlik rustig en pragtige natuurskoon - kan die plekkie definitief aanbeveel, dis op my jaarlikse kamplysie!!!

Dankie Egbert. Lyk my dis maklik om met padwa daar te kom...grondpad nie baie lank nie. 🖒
23 Dec 2016 @ 07:30:08 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8002
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Geert, koop die nuwe CARAVAN tydskrif, daar is n hele artikel oor TSHIKWALO

Dankie Swanie...ek het dit nou gesien...darem het ek nou genoeg inligting😆👍
28 Dec 2016 @ 04:42:20 am
hessie
Titanium Member
Offline
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Camping: Caravan

Ons het daar gekamp saam met die Kampmal groep en is ook op die foto in die tydskrif. Ons het dit geniet en die kan die plek aan beveel. Gaan beslis weer daar kamp in 2017

28 Dec 2016 @ 07:49:12 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8002
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Dankie hessie.....gaan definitief plan maak om volgende jaar daar uit te kom
28 Dec 2016 @ 07:51:10 am

18 Jun 2017 @ 17:45:29 pm
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8002
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Was afgelope naweek hier....kan hierdie plek aanbeveel
19 Jun 2017 @ 08:52:26 am
WilSur
Pluto Member
Offline
Posts: 5387
Joined: 20 Jan 2003
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 30 years
Vehicle: Ford Territory ST
Camping: Exclusive

Die WilSur (groep) het ook 4 vriende daar saam gekamp en Geert het kom voorstel.  Baie lekker daar gekamp.

Oppad na die volgende kamp.
19 Jun 2017 @ 10:26:50 am
See liefhebber
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8002
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Die WilSur (groep) het ook 4 vriende daar saam gekamp en Geert het kom voorstel.  Baie lekker daar gekamp.

Was lekker om Wilsur persoonlik te ontmoet en ook hul vriende...almal baie aangename mense!
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First