English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 295
Total Replies: 49 990
Total Views: 80 905 141
topics: 1 079
replies: 5
views: 3 980 977
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.
Quick Navigation

Kleinkinders

replies: 103
views: 23676
page 1 of 3
11 Feb 2016 @ 12:47:52 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Hier kom die trotse oupas.
Kom Grumpie, Hannes bring daai pic van van daai mooi kleindogter van jou.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 12:49:45 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Kan sien wats sy belangstelling.
Fishing, handtools en rugby
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 12:56:44 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6182
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Net jammer die arme kind is gedwing om die hempie aan te trek deur die een met swak smaak.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 13:57:12 pm
Anonymous

Ons klein dogter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 15:19:46 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 60 years

Johan / DK Julle weet seker die PLIG as oupa is om te

bederf bederf bederf....

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
11 Feb 2016 @ 15:21:39 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Net jammer die arme kind is gedwing om die hempie aan te trek deur die een met swak smaak.

Sy groot oupa en ouma van vaderskant bly in nieu zeeland. Nou hoekom sal dit swak wees. Hulle het dit ve hom gestuur as geskenk.
My eie dogter en skoonseun oorsee is ook all black ondersteuners. Neem niemand van diť kwalik nie. All blacks is mos n wen span.
Daars so baie bloubul ondersteuners op die forum en hulle wen nie elke keer noodwendig nie en tog bly hulle ondersteuners lojaal. Selfde met my span hie. Ons wen maar min maar bly lojaal. As ander mense die all blacks ondersteun is dit nie noodwendig my keuse nie maar dit bly hulle demokratiese reg.
Die knapie geniet die haka vreeslik en as die AB dit uitvoer dan haka hy saam.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 15:35:04 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Dennis dis seker jou kinders wat saam met haar sit, want daai uittand oupa sal dit nie waag nie.
Warren die knaap lyk my het van kleinsaf n trek na sy oupa, hy ry daai sit nie vas nie sommer wydsbeen.
Te mooi die ou kleintjies, ek vrek oor hierdie kleinseun van my, hys my hart se punt. En soos Warren sÍ in hierdie oupa se huis kan hy doen net wat hy wil. Hy rits op my bed, pak my goed uit en as ek in die garage is moet ek net keer want hy klim en klouter enpeuter met alles. Beste van alles is hy weet, by oupa n ouma is hy no.1
Ons bederf hom vreeslik.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 15:40:12 pm

laughinglaughing Heng oom Johan, ek wens ek was nog darem so jonk. Dit is my seun (Jacques), Geraldine en my se enigste kind en dan my skoondogter (El-leriza), die enigste dogter uit twee broers.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 15:47:53 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Hys n mooie man , lyk nie soos daai uittand pa van hom nie. Pragtige kleindogter Dennis, seker ook haar oupa se hart se punt.

Nou waars die ander kleintjies, kannie wag om te sien nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 15:51:49 pm
Anonymous

Dankie, oom Johan. Die stoutheid op die gesig kom van my aflaughing.

Ja sy is werklik ons prinses en blompot.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
11 Feb 2016 @ 15:55:46 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Warren is diť knapie ook n De Jager
Ons is dalk familie weet jy. My doringdraad ouma Viljoen was ook de jager. Dis sy wat met n swanger lyf, my pa, in die grotte by Clarens in gevlug het i.p.v. om oor te gee aan die engelse in 1900. Ossewa self "gedryf" met net n touleier en n twee jarige seuntjie, my oompie.
Hulle was van die Hans de Jager afstammelinge, almal doringdraad .
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 16:18:33 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

Johan, DK en Warren, julle het pragtige kleinkinders!    Ek het ongelukkig nie foto's op my rekenaar van die kleintjies nie, het nou die geneem van geraamde foto's af, dus nie te duidelik nie.

My oudste seun in die Kaap se 3 kinders, Leila, Daniel en Kyra.  Hy maak hulle ongelukkig alleen groot want hul Mamma is oorlede toe hulle 8, 6 en 2 jaar oud was.  Maar hul is, ten spyte daarvan, pragtig geballanseerd, talentvol en gelukkige kinders:

My seun hier in die Baai se 3 kinders, Juan, Marli en Ewan.   Ek sien darem meer van hulle:

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 16:22:07 pm

Baie mooi klein kinders, tannie Freda. Mens kan duidelik sien dat almal van hulle baie goed opgevoed is.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 16:28:25 pm
Anonymous

Van my kleinders , almal ken seker vir Adriaan, oupa se spiderman met oupa se skoene, dan my Duitser skoonseun in Aus, met ons kleindogter Kyra (8) (Freda nog 'n Kyra), Kyra saam met Konrad (3) en dan Kristiaan (5 maande)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 16:33:41 pm
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 171
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 29 years

Hier kom 'n ding... my voertuig is die vinnigste, meer stabiel,sleep 'n hond uit die bos uit,,,my karavaan het 'n dubblebed, 'n dubbbel- as en lugversorging ens

EN NATUURLIKE MY MOOISTE KLEINKINDERS !!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
11 Feb 2016 @ 16:39:51 pm
Anonymous

Hier kom 'n ding... my voertuig is die vinnigste, meer stabiel,sleep 'n hond uit die bos uit,,,my karavaan het 'n dubblebed, 'n dubbbel- as en lugversorging ens

EN NATUURLIKE MY MOOISTE KLEINKINDERS !!!!!

Gelukkig dink party so, ek weet myne is die mooistewinklaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 16:45:50 pm
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 171
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 29 years

Hier kom 'n ding... my voertuig is die vinnigste, meer stabiel,sleep 'n hond uit die bos uit,,,my karavaan het 'n dubblebed, 'n dubbbel- as en lugversorging ens

EN NATUURLIKE MY MOOISTE KLEINKINDERS !!!!!

Jammer vir die stoutigheid..maar dit voel vandag soos die ure voor die geveg tusen Gerrie Coetzee en John Tate,,,of Charlie Wheir of Piere Fourie teen Victor Callendes...of WP teen Noord Transvaal en Naas Botha in Morne Du plessis se visier...of die stoei geveg met die Strongbo Broers ...ek weet nie wat skep die afwagting vanaand nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 16:53:17 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

Gelukkig dink party so, ek weet myne is die mooistewinklaughing

Ja, as die klomp oupa's en ouma's eers onder mekaar aant strye raak, skors Willie ons almal verseker.laughinglaughing

Maar al die kindertjies hier is so pragtig.  Kinders is so uniek.  Dit is nie altyd hoe hulle lyk wat hulle pragtig maak nie, dit is hulle maniertjies, houdinkies, goedjies wat hulle sê en doen!   Die onskuld en liefde in hulle is wat hulle so kosbaar maak en kan met geen geld in die wêreld gekoop word nie.

Johan, DK en Warren, julle het pragtige kleinkinders!    Ek het ongelukkig nie foto's op my rekenaar van die kleintjies nie, het nou die geneem van geraamde foto's af, dus nie te duidelik nie.

My oudste seun in die Kaap se 3 kinders, Leila, Daniel en Kyra.  Hy maak hulle ongelukkig alleen groot want hul Mamma is oorlede toe hulle 8, 6 en 2 jaar oud was.  Maar hul is, ten spyte daarvan, pragtig geballanseerd, talentvol en gelukkige kinders:

My seun hier in die Baai se 3 kinders, Juan, Marli en Ewan.   Ek sien darem meer van hulle:

Dankie DK.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 16:55:54 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

Nou kyk nou net daar!  Ek wou nie hê die foto's moet weer opkom nie, net DK se post!!!

Sorry, Dankie DK.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 17:00:15 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 60 years

Warren is diť knapie ook n De Jager
Ons is dalk familie weet jy. My doringdraad ouma Viljoen was ook de jager. Dis sy wat met n swanger lyf, my pa, in die grotte by Clarens in gevlug het i.p.v. om oor te gee aan die engelse in 1900. Ossewa self "gedryf" met net n touleier en n twee jarige seuntjie, my oompie.
Hulle was van die Hans de Jager afstammelinge, almal doringdraad .

Johan dis n lank storie... en ek wil nie hierdie draad kaap nie...

"Seach" vir my draad The road to hell Elvis Presley en die Stout-gat...  (copy-paste the words in italics) use the TITLE search, not the KEYWORD search option

Scroll down the thread.... There is a story I posted further down Gaan oor my seun, sy pa......  Titled Two plastic shopping bags... laat vroulief ook lees.... 

Laat my weet wat se sy...

Of e-pos my op quality@pcplastics.co.za, stuur ek dit vir jou more...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
11 Feb 2016 @ 17:12:15 pm
Anonymous

Jammer vir die stoutigheid..maar dit voel vandag soos die ure voor die geveg tusen Gerrie Coetzee en John Tate,,,of Charlie Wheir of Piere Fourie teen Victor Callendes...of WP teen Noord Transvaal en Naas Botha in Morne Du plessis se visier...of die stoei geveg met die Strongbo Broers ...ek weet nie wat skep die afwagting vanaand nie

Johan, nee wat, ek glo almal sien dit in die grappige sin wat jy dit bedoel het. My skoonseun hier in SA, sê daar is geen lelike mense nie, hy word regtig kwaad as hy hoor iemand verwys na ander as "lelik"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 17:22:29 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

Warren, I searched the post you mention above.  My friend, I promise you, I had tears in my eyes.  What an inspiring  story of love and courage.  And the most beautiful ending!!  You, a single parent, are the reason today that a once confused and unhappy child has a happy fulfilled life with a loving family of his own.   And they have all become your precious family and, in turn, brought so much love into your life.  Well done, Warren, I salute you!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 17:55:48 pm
Hannes
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 213
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 46 years
Johan, DK en ander:
ek sal ook graag 'n foto wil plaas MAAR ai tog hoe kry jy die foto op die forum gelaai.
Help tog asseblief
Vrede en groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 18:18:26 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1666
Joined: 31 May 2014
Experience: 51 years

Die lewe is goed vir ons. Agt van hulle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 18:29:59 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Johann help asseblief ve Hannes.
Jys meer van n fundi.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
11 Feb 2016 @ 18:35:53 pm
Anonymous

Johan, DK en ander:
ek sal ook graag 'n foto wil plaas MAAR ai tog hoe kry jy die foto op die forum gelaai.
Help tog asseblief
Vrede en groete

Hannes, whatsapp my die fotos wat jy gelaai wil hê,  op 0 sewe3 een twee een 8ses agt agt.

Ek help graag, of kry my email by admin, as jy dit verkies, dan help ons.

Ek weet dat WilSur ook graag help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 18:54:11 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
Nina die oudste, en Mia. Wonderlike kleinkinders, kom more vir die naweek kuier.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 19:01:21 pm
Anonymous

 Welkom

 Welkom almal met die kleingoed.

Soek en jy sal vind ...

Laai van Foto – Loading a Photo - Old

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 19:14:45 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Johan dis n lank storie... en ek wil nie hierdie draad kaap nie...

"Seach" vir my draad The road to hell Elvis Presley en die Stout-gat...  (copy-paste the words in italics) use the TITLE search, not the KEYWORD search option

Scroll down the thread.... There is a story I posted further down Gaan oor my seun, sy pa......  Titled Two plastic shopping bags... laat vroulief ook lees.... 

Laat my weet wat se sy...

Of e-pos my op quality@pcplastics.co.za, stuur ek dit vir jou more...

Warren
Thanks man, mooi storie. Kan sien jy en my groot groot oupa Hans de Jager moes familie gewees het. Doringdraad brother doringdraad. Groot oupa michiel petrus, my fathers name. Hulle was tuf, tuwwer as sitievasnie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 19:38:38 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Warren, this is really a strongman story, appreciate.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
11 Feb 2016 @ 20:07:07 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2540
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Hiets Grumpy se 2 kleinkinders

Geen Kamp die jaar!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 20:09:06 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3350
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Ons ons BAIE trots op ons 3 kleinkinders, en wou ook fotos plaas, maar omdat die jongste amper 12 jaar oud is en hul eie sienings het, het ek dit eers goedgedink om dit met hulle uit te klaar. 

Hier is die antwoord van die een in Engeland.

"Grandad, please do not place a photo of me on the internet. Just now someone uses my picture and it might get me into trouble". Heel onskuldig, maar dalk 'n dieper antwoord as wat ons dink.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 20:09:24 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2540
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Logan op boonste foto nou 9 maande en onder is Smurfette,  Laney. 

Logan nog nie gaan kamp maar Smurfette mis geen kamp nie en weet haar plek is in Oupa se Papa Smurf

Geen Kamp die jaar!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 20:21:13 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

Jan, Herman, Grumpy, pragtige kinders!  Jan daai 8 lyk almal redelik na aan mekaar, seker 'n malhuis as almal gelyktydig by julle is.laughing    Nee kyk, die klomp Forumiete het mooi kleinkinders!     Herman, Nina is mos die enetjie wat in die karavaandeur gestaan het met jou verskyning op Wegsleep.  Ek erken nog haar gesiggie, maar sy het sedertdien lekker gerek en lyk ook skraler.  Twee pragtige dogtertjies.  Een van Colin se kleinkinders is ook Mia.  Grumpy, joune is opvreetbaar oulik, kyk hoe gelukkig is daai man met 'n stuurwiel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 20:31:48 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Freda,
Hulle is almal vrekkin oulik elkeen van hulle, te mooi.......... gaan nog fotos soek van die ander kinders ook. My klein kinders in Kanada 24 en 22 jaar oud is ook sulke mooie kinders. Hoor nou sussie is verloof. Dalk in n jaar of twee word ek nog n oupa grootjie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
11 Feb 2016 @ 20:51:45 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1666
Joined: 31 May 2014
Experience: 51 years

Freda dit is hoekom ons  twee add a rooms het sodat ons kan kamp en die klomp nie ons huis op horings neem nie.  Maar is lekker om almal saam elke Kersfees by ons te hê.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
11 Feb 2016 @ 21:43:45 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
Ai maar die oupas is trots!!! Regtig n klompie ougatte. Freda Mia was die enetjie.
Wat vreeslik lekker is om met die 2 te gaan stap, hulle ken al n hele klomp bome en plante, hou van swem in die dam, vuurmaak, in tentjie slaap. Somtyds slaan ek hulle tentjie hier voor die huisie op, dan slaap hulle buite, groot avontuur. Von laat hulle bak en brou, regtig n ongelooflike ouma.
Warren sal van ouma se T hemp hou, sy is n Landrover fan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Feb 2016 @ 06:35:05 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 60 years

Warren is diť knapie ook n De Jager
Ons is dalk familie weet jy. My doringdraad ouma Viljoen was ook de jager. Dis sy wat met n swanger lyf, my pa, in die grotte by Clarens in gevlug het i.p.v. om oor te gee aan die engelse in 1900. Ossewa self "gedryf" met net n touleier en n twee jarige seuntjie, my oompie.
Hulle was van die Hans de Jager afstammelinge, almal doringdraad .

Johan, Ek weet eintelik nie, maar ek't die de Jager se familie geskiedenis (is dit die regte woord)? uitgekrap, as gevolg dit n PDF formaat is kan ek dit nie op die forum plaas.

As U belang stel stuur my n e-pos

Miskien sal dit die vraag antwoord

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Feb 2016 @ 07:34:32 am
Anonymous

Hys n mooie man , lyk nie soos daai uittand pa van hom nie. Pragtige kleindogter Dennis, seker ook haar oupa se hart se punt.

Nou waars die ander kleintjies, kannie wag om te sien nie.
Ok, oom Johan, hier is nou werklik die regte ouma en oupa. Oupa en pa het darem nie werklik daai uit tande nielaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Feb 2016 @ 08:07:30 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Nou hoekom stuur jy dan ve ons daai foto van die uittand gogga.
Hierdiť ou lyk sommer 1000%beter.
Mooi man, julle en blompot.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
12 Feb 2016 @ 08:12:05 am
Anonymous

Dankie oom Johan. Dit het baie moed gekos om bymekaar te skraap om dit te plaas. So bitjie aan die skraal kaant as 'n paar jaar gelede agv vele operasies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Feb 2016 @ 08:23:19 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Hierdiť is voorwaar n baie posetiewe draad. Al die kleintjies gee my sommer trane in die oŽ.
Kleinkinders is sů spesiaal.
Hierdie laaste een is nog nie drie nie maar soos Herman sÍ so ougat. Hys nou kleuterskool toe. As sy ma hulle hom te vroeg kom haal, dan se hy .... go away ,i.am busy reading my book.
EN hy wil net hele tyd saam met my en Elma ry. Hy sit so n keel op as ons wil ry, dat ons hom eers met die jeep n draai om die blok moet vat, dans hy tevrede, waai soentjies armpies waai .as ons daar kom moet hy dadelik high five.
Trotse oupas en oumas voorwaar
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Feb 2016 @ 09:20:22 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

Dankie oom Johan. Dit het baie moed gekos om bymekaar te skraap om dit te plaas. So bitjie aan die skraal kaant as 'n paar jaar gelede agv vele operasies.

DK, ek moet erken, ek het jou anders voorgestel.smile  Maar jy lyk goed met jou kaalgeskeerde?  kop en 'n mens is nooit te maer nie!  Vra dit vir enige ou wat gewig wil verloor.  Hou van jou sexy broek en boonop het jy 'n mooi vrou daar langs jou en natuurlik 'n pragtige kleinkind in jou arms.  Wat meer kan 'n man vra?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Feb 2016 @ 09:39:15 am
Anonymous

Dankie tannie Freda. Wat die broek betref, moet ek my vuurhoutjie bene wegsteeklaughing. My kleindogter is glad gaande oor my kaalgeskeerde kop nie, maar deesdae aanvaar sy dit so.

Tannie Freda, daai mooi vrou langs my is strenger as wat my Sub B onderwyseres was in Despatch by Susanna Fourie laerskool.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Feb 2016 @ 09:43:02 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5148
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Freda, hyt ons mislei. Mens kyk mos na iemand se draad dans daar n vooropgestelde prentjie in jou kop va hoe hy lyk. Ek het in my kop n ou gesien met tande wat inmekaar pas soos n skeurtandhaai hehehehe.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
12 Feb 2016 @ 15:51:53 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 60 years

Warren, I searched the post you mention above.  My friend, I promise you, I had tears in my eyes.  What an inspiring  story of love and courage.  And the most beautiful ending!!  You, a single parent, are the reason today that a once confused and unhappy child has a happy fulfilled life with a loving family of his own.   And they have all become your precious family and, in turn, brought so much love into your life.  Well done, Warren, I salute you!

C/F Yes... Many thanks, I'm humbled that you think so of me.... But I got sooo much more than ever I bargained for... I've been blessed 10 000 times over...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Feb 2016 @ 17:02:58 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

I know that Warren, that is what makes it so special!smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Feb 2016 @ 14:14:42 pm
Ski
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1410
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 31 years

Sjoe my dogter trou desember so daar is hoop vir klein kinders en hirrdie iuoa gaan hulle erg bederf.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
1984 Jurgens Avion
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Feb 2016 @ 16:43:58 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 44 years
Ek is nog nie so oud nie. My tweeling is nou maar 7.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Feb 2016 @ 19:47:48 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
So paar oulike fotos van kindertjies.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
21 Feb 2016 @ 19:02:38 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
Kleinkinders vir die naweek gehad, die katte, en die honde. Ouma is opgebruik, ek maak maar smoothies, en potjie om hulle besig te hou.
Nou wil hulle oupa se kitaar leer tokkel, fingers nog te klein, maar dit is pragtig. Daai kitaar het ek al amper 50 jaar. En ek tokkel ook maar net.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
page 1 of 3
Quick Navigation
Reply to Topic
Not Registered
0% Profile Strength
Posts: 0
Joined: Not yet