English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 619
Total Replies: 220 498
Total Views: 81 949 873
topics: 977
replies: 15 122
views: 4 017 889
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Wilk 2001

replies: 5
views: 275
16 Dec 2018 @ 15:59:36 pm
Annelize14
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 13 Nov 2018
Experience: 8 years

Hi, waar kan mens n bedradings diagram kry van die wilk topaz 2001?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 16:16:55 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 174
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

hi annelize, wiring on a caravan is not that complacated , what problem is it giving you, prehaps we can talk [type ] you through it

the poorest man in the world is not a man without a cent, it is a man without a dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 17:02:13 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3868
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Not many guys will have such a diagram. As George indicated taking it bit by bit someone ought to guide you in the right direction. Picture would help a lot to identify equipment installed years ago. Jammer vir die Engels. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 07:19:19 am
Annelize14
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 13 Nov 2018
Experience: 8 years

Dankie, dit is net vreemd omdat daar baie los drade in die karavaan le wat nie eers veilig gemaak is nie. Maar net gedink mens kry n basiese diagram. Ons gaan maar alles uittrek en nuwe le. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 14:08:53 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3868
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Wel dis goed as mens self elke draad kan verwyder en doen wat gedoen moet word. So weet julle darem wat werk en wat nie en waar wil julle dalk iets by bedraad ens. Mens maak dinge soos dit jou persoonlik pas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 17:33:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12656
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Meeste bedrading wat dun drade is, is maar vir 12V beligting.  Die drade kry jy in die hoeke van kaste waar hulle maar weggesteek is.

Die ligte in jou wa is almal 12v tensy n vorige eienaar daarmee gepeuter het.  Die 220v gaan van die buite toevoer sok reguit na die verdeel kas/DB Board toe en verder na die plugs.  Daai draad is swart of wit soortgelyk aan die van 'n verlengkoord/extention.

Ek hoop die info help al.

My Penta het sulke los drade gehad. Ek het die stroom getoets vir positief en negatiewe punte skakelaars op gesit en down lighters in my Penta se dak gesit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First