English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 250
Total Replies: 201 824
Total Views: 80 842 121
topics: 1 073
replies: 15 168
views: 3 982 939
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

JOU REGTE NAAM

replies: 91
views: 1478
page 1 of 2
13 May 2018 @ 18:54:14 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
As ek so deur die forum blaai sie ek baie lesers / lede met n skuilnaam.
Wat is jou regte naam dan. Moet dit nie in jou profiel wees nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 19:00:55 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Wou nog se.
As jou profiel ook n skuilnaam is, dan klink dit vir my alte veel dat jy of skaam is vir jouself of jou regte naam.
Dan ook die inligting van jou kamp en sleep ding, waar vandaan jy is en en en .
Wat dink die ander lede van dit. Of pla dit nie ?
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 19:03:37 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 979
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
My skuilnaam is DK.
Ander mag dit dalk verkeerd vertolk, soos bv, D??i K??t,k, maar staan as: Dennis Kilian.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 19:05:24 pm
Butts
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 942
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 5 years

Hoe sê Oom Jeep met die skuilnaam ?   Van ons het 'n 'bynaam' wat al die jare met ons saamloop - ek is Butts wat al sedert 1969 met my saamloop vandat ek in die "butts" by die Vloot se skietbaan diens gedoen het.    Van ons is dus egte skuilnaam gebruikers met ons regte name staads sigbaar vir ander gebruikers.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 19:09:04 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 979
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Ek sleep ń 94 Swift wat skoon en netjies is en ry ń 2de handse X-trail waarop ek nog skuld.
My werks kar is ń skorra, Hyundai Accent wat my bring tot by A-Z, maar moet bysê somtyds maak hy my mo?rig.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 19:11:41 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 979
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Hoe sê Oom Jeep met die skuilnaam ?   Van ons het 'n 'bynaam' wat al die jare met ons saamloop - ek is Butts wat al sedert 1969 met my saamloop vandat ek in die "butts" by die Vloot se skietbaan diens gedoen het.    Van ons is dus egte skuilnaam gebruikers met ons regte name staads sigbaar vir ander gebruikers.

My naam by die familie is: Dennisie, Katblaas of Dennis the menace.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 19:27:11 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 979
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
My naam by die familie is: Dennisie, Katblaas of Dennis the menace.
Moes nog bylas, my vrou sê gewoonlik vir my, jy is ń regte "Busy Body, ń regte "D??se", "Spy" en jy het verkeerde beroep gekies.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 19:32:47 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Butts. Die skuilnaam is nie n probleem nie.

Ek sal net graag wou weet wie is agter die skuilnaam. Seker masr die ouderdoms-nuuskierigheid.
Oorspronklik was ek Johan Vilhoen. En dis my naam. Toe ek sien almal het skuilname, verander ek dit na
OOM KOOS. was eintlik n ramp want daars te veel kose en toe word ek n p.pot
Nou is dit my voorletters J.P.J.S (jy pee) maar dit klink ook nie vars nie. Toe kombineer ek dit met my trek voertuig . OOM JEEP
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 19:35:29 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1603
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 47 years
Froggy is my bussie se naam.
My regte naam sal verskyn as jy op Froggy klik.
My bynaam is Harry.
Regte doop naam is Harlandt.
Ek kom van Oudtshoorn af oorspronklik.
My bynaam het eintlik ontstaan van "Herrie" Langenoven se Olifantjie.
Mense het dit later begin spel soos die britse "Harry"
Dink mense het seker teveel gesukkel met my doop naam.
Familie en groot vriende noem my op my doop naam, res sê maar Harry.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 19:40:00 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Moes nog bylas, my vrou sê gewoonlik vir my, jy is ń regte "Busy Body, ń regte "D??se", "Spy" en jy het verkeerde beroep gekies.

Hehehe. As jou vrou sê. DENNIS dan gooi jy alles weg en skree terug ..ek kom liefie.
I love camping all year round
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 19:55:16 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 326
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Stem saam met Johan (Oom Jeep)
Hou jou skuilnaam op jou profiel, maar voltooi die ander inligting soos op die profiel gevra word.
Ek wil ook weet met wie ek praat. Voel altyd iemand wat nie naam en ander inligting inskryf soos profiel voorsien voor nie, het iets om weg te steek.
Kom uit, kom leef in die lig.
As ek of iemand dan wil weet waar jou skuilnaam of bynaam vandaan kom, sal ek vra.
Ek gaan nie jou naam en ander inligting onthou as jy dit in 'n boodskap noem nie. Ek wil nie en kan in elk geval nie, die memory chip is vol.
Sit dit in jou profiel inligting en as iemand moet weet, kan hulle daar gaan kyk. Maklik.

That what you see, is what you get!
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 20:04:19 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3418
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Eintlik behoort ons regte name nie sigbaar te wees nie. 

Sonder om in te log kan enige persoon sien wie jy is, en dan dmv soek engins jou opspoor en begin lastig val met allerhande aanbiedings.

Ek kan verstaan dat Admin dit will he maar die Lid behoort 'n keuse te he of hy/sy dit wil vertoon aan die algemene publiek.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 20:07:30 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 979
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Hehehe. As jou vrou sê. DENNIS dan gooi jy alles weg en skree terug ..ek kom liefie.
He, he, nee oom, jy ken my mos al.
Ek sê, net: Huh???, jy weet ek is bietjie doof of ek gee net ń igno en maak of ek niks gehoor het nie.
Die uitk?k vat ek maar die tyd.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 20:17:19 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
HM sou jy se dat "iemand" deur al die pt wil gaan net om jou lastig te val met aanbiedings. My tel.no. is al redelik baie hier gewys , so ook ander manne sin, maar die enigste aanbieding wat ek kry is van versekerings manne... dws. My naam en nommer is beskikbaar.en tog ...

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 20:24:35 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3418
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Jou keuse Oom Jeep.

Wees net bewus daarvan dat hoe meer inligting jy bekend maak op die internet hoe makliker is dit vir iemand om dit te misbruik.

 

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 20:43:36 pm
Grumpy/Hannes
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2583
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Eks Hannes Viljoen

Wou detail verander het na Oom Hans van Limpopo!

Grumpy is van my 1ste Wa af. Dit was sy naam.

Huidige wa is Pappa Smurf. Gaan dit ok verander. Ontslae geraak van all die Smurfs in my braai area ook.

Alles vervang met 62/63 model vw kombi,s. Het tot n Hippie Corner.😂😂😂😂

On my way back!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2018 @ 21:26:03 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 979
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Jou keuse Oom Jeep.

Wees net bewus daarvan dat hoe meer inligting jy bekend maak op die internet hoe makliker is dit vir iemand om dit te misbruik.

 

 

HM,in ń mate stem ek saam met jou.
Hoe minder inligting op media, hoe beter.
Ek het genoem wie ek is, en dit bly daar. Moet my nie vra vir id nommer nie asook geboorte datum nie, hackers konnek sulke vertroulike inligting bymekaar en "boem", uitgevang.
Gelukkig ons familie is groot.
Daar is 2x DK's, 2x JK'en 2x GK's??
Kombinasie raak dan moeilik.
Moet my OOK NIE VRA VIR BANK REKENING NOMMER NIE!
Jammer daar is ń -.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 06:37:01 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9558
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek vat hom soos hy kom.  Jy kan maar 'n naam opsit soos jy goed dink.  Ek was somtyds genoem Coettie (afkorting vir Coetzee) maar so met die jare het dit heeltemal weggeval.

What floats your boat............. sê ek altyd.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 06:42:26 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 804
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 27 years
Die naam Dick kom van Diederik het saam met n klomp mense gewerk wat nie Diederik kon uitspreek nie was al Dirk, Diets, Dederik geleer om te ja te se op baie name, braai toerusting word gemerk as "HAGAR"
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 06:52:36 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9275
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Ek kry ook spam en glo dit kom via my selfoon service provider, want hulle het my naam op n spesifieke manier verkeerd gespel op hulle stelsel... en die pos word ook dan aan die spesifieke verkeerd gespelde naam ge-adresseer.....of dis baaaaie toevallig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 07:14:34 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5915
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

My naam is Willem bynaam( Die Bou) alles wat ek sien wil ek bou ,het ook al 25 karre en motorhomes oorgebou

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 07:39:54 am
Chris L
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 973
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Seker min mense wat nie op n staduim n bynaam of ander roep naam gehad het nie.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 08:00:51 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 207
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 58 years

Toe ek nog in die olie bedryf was het ek 'n jaarlikse funksie gehad waar ek tegniese mense van die motor bedryf genooi het om iewers langs die see te gaan visvang. Ek het verkies om weg te kom van alle "versoekings" af. Ek moes alles saamvat insluitend 'n baie groot swart pot waarmee ek kos vir al die manne gemaak het. Dus "Pietpotjie". 

Of dan dit kan miskien as gevolg van my fisiese liggaam wees!!!

Ek het nie 'n probleem met my besonderhede met 'n goep soos ons hier. Maar ek probeer om my persoonlikke besonderhede uit die hande van bemarkings groepe te hou. Ek het al agter gekom dat as 'n mens vir iets inskryf, word jy lastig geval met bemarkings stories. Daar is mense wat cel nommers en besonderhede vergader en die informasie verkoop aan bemakings mense.

Persoonlikke besonderhede gaan al hoe moelikke word om te bewaar en die kans van probleeme optel al hoe erger in die toekoms.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 09:43:45 am
Batibat
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 04 Apr 2018
Experience: 19 years
In the past I have been trolled very badly so for my own safety and privacy I keep things private until we meet, or until i am basically socially forced to supply my name.
Once a meeting is held then you will know the person.
Asking for personal inormation upront onthe internet is not wise.
I have had some friends on forums for ten years and I still call them by their nickname even though I have met them dozens of times.
And if i put up my family "liefde naam" then you will al chuckle.
I mean really........... I am 54 years old and people still call me neitjie.
kak...... i did it.


Old enough to know better, young enough not to care
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 10:07:59 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Peter pietpotjie,
Die manne wat die no,s verkoop ..ahum. Vertel my biki meer van dit. Kort so n sideline inkomste.
😎😁😂
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 10:10:25 am
Batibat
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 04 Apr 2018
Experience: 19 years
Peter pietpotjie,
Die manne wat die no,s verkoop ..ahum. Vertel my biki meer van dit. Kort so n sideline inkomste.
😎😁😂

hahahhaha
ja nee ................
Old enough to know better, young enough not to care
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 12:14:08 pm
Fransman
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 06 Jan 2008
Experience: 37 years
My naam is Francois. Meeste mense wat my ken noem my Frans. As vroulief egter se JOUBERT dan spark ek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 14:12:29 pm
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 123
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 18 years
As jou naam Julius is wil jy dit nie vandag verkondig nie...hahaha
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 14:40:39 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
As jou naam Julius is wil jy dit nie vandag verkondig nie...hahaha

Skerp man. Skerp.
Baie mooi.

Weet enige iemand of Julius kamp ? Waar en wanneer is sy volgende plekkie. 😀😎
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 14:47:34 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 326
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Glo nie hy kamp nie. Te veel setlaars daar.
Hy spandeer sekerlik eerder tyd op een van sy 3 plase in Limpopo.
Wonder of jan taks dit op rekord het?
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 15:16:39 pm
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 123
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 18 years

Skerp man. Skerp.
Baie mooi.

Weet enige iemand of Julius kamp ? Waar en wanneer is sy volgende plekkie. 😀😎

Daarom se ek maar vir hulle my naam is Swannie van Tswane, dit rium en en dan trek my naam nie soveel aandag nie.....kry nogal baie van die M grappe
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2018 @ 17:48:32 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6223
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

In ons familie is daar so baie met dieselfde name dat hulle uit name geloop het en toe van agter na voor name gegee.
Jin is my voorletters.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 11:17:01 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 20 years
Hallo. My naam is ABC. Ek bly in C. Ons gaan nou vir drie weke weg, eers na D en dan na N. Vergeet van "spam". Nou kan elke skobbejak wat op die internet doenig is sien dat so en so van 'n spesifieke dorp 3 weke uitstedig gaan wees. Dit is baie meer betroubaar as om te let op gras wat effens lank is, ens. Google net bietjie 'n person se naam en dorp/ voorstad en kort voor lank kan jy genoeg inligting kry om 'n huisadres op te spoor. Jou selfoonnommer is deesdae gekoppel aan jou bankrekening. Iemand wat dus weet jy bank by bank X (oor jy op 'n openbare forum kla oor hul diens), wat jou selfoonnommer bekom en die nodige kontakte het in die bank en selfoon diensverskaffer, kan dalk net jou lewe versuur. In die lig van ons huidige misdaadklimaat is dit dalk raadsaam om meer veiligheidsbewus te raak. Net so word al hoe meer instansies se databasisse gekraak. Hoe meer inligting die instansie het, hoe meer data beland in die verkeerde hande. As admin of lede dalk ontevrede is met die inligting wat hulle van my het, dan is dit maar so. Dit het tyd geraak om al hoe meer anoniem te raak.......
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 15:04:37 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9275
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Ek hoor daar is n baie makliker manier hoe die skelms weet jy is weg. Hulle staan eenvoudig by n Ultra City...sien jou met jou karavaan of sleepwa....neem registrasie nommer en binne n minuut weet hulle alles van jou..wie jy is...waar jy bly...wat jou telefoon nommer is ensovoorts. En natuurlik sien hulle jy is oppad met vakansie...karavaan/trailer. So mens gaan moeilik wegkruip....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 15:16:56 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6223
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Ek hoor daar is n baie makliker manier hoe die skelms weet jy is weg. Hulle staan eenvoudig by n Ultra City...sien jou met jou karavaan of sleepwa....neem registrasie nommer en binne n minuut weet hulle alles van jou..wie jy is...waar jy bly...wat jou telefoon nommer is ensovoorts. En natuurlik sien hulle jy is oppad met vakansie...karavaan/trailer. So mens gaan moeilik wegkruip....


Dit kan jy weer sê.

Kry nou eendag n Taxi drywer by die spar wat die kinders in die middae voor my in die straat aflaai na skool.

Wat vra hy my, wanneer gaan ek weer wildtuin toe.

Nou wie de hel het vir hom gesê.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 16:17:21 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1603
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 47 years
Dit is hoekom ek huis sitter kry om in my huis te bly.
Het granny flat waar my sister bly en stiefseun bly in my huis.
Werkers is ook heeldag op kantoor by die huis.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 22:30:27 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 326
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Dalk tyd dat admin ook oorweeg om profielinligting net aan geregistreerde forumlede oop te maak en nie jan alleman wie die webtuiste besoek nie.
Sekerlik as iemand skelm wil wees, kan hy/sy registreer en kry dan beperkte profiel inligting soos tans.

Oorweeg asseblief.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2018 @ 22:31:44 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 326
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Dalk tyd dat admin ook oorweeg om profielinligting net aan geregistreerde forumlede oop te maak en nie jan alleman wie die webtuiste besoek nie.
Sekerlik as iemand skelm wil wees, kan hy/sy registreer en kry dan beperkte profiel inligting soos tans.

Oorweeg asseblief.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 07:22:09 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9558
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek sê altyd, waar een mens op sy eie doenig is hoef daar geen reëls te wees nie.  Maar sodra nog 'n ander by kom dan kan jy nie anders nie. Ongelukkig is informasie rakende jou nodig om bv beheer hier op die forum toe te pas.

Nou as ek my bekommer oor die gee van die info, is die enigste uitweg vir my seker maar om nie meer deel te wees van die forum nie. Weereens 'n mens se eie keuse.  Kies en lewe daarmee........."what floats your boat".

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 07:23:40 am
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 63 years
Hoo-kaai moet my nie uitsluit nie. My naam is nie Jan Alleman nie. Dit is Jan Ackermann.
Mense kom ons staak al die bakleiery wat tans hier aangaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 07:54:39 am
Chris L
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 973
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Alles kom neer op keuses. Soos Leon se  "what floats your boat"

Al ons inligting is in elk geval reeds iewers bekend en enige iemand kan dit bekom. Jy moet net weet waar om te soek.

Janack1, ek glo nie hierdie is n bakleiery nie, eerder n lekker debat.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 07:57:58 am
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 979
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Hoo-kaai moet my nie uitsluit nie. My naam is nie Jan Alleman nie. Dit is Jan Ackermann.
Mense kom ons staak al die bakleiery wat tans hier aangaan.
Ek stem saam met jou oor al die bakleiery. Stop dit nou asb, dit laat 'n slegte smaak in die mond.

As iemand wil skryf wat op sy hart is, ongeag of dit Godsdiens, politiek ens is, laat hy/sy dit doen, dit is daardie spesifieke lid sê wens en manier van skryf.

Dit is 'n kamp en gesels forum, daarom mag jy seker skryf wat op jou hart is asook wat soms seer maak sodat die probleem daar en dan uitsorteer kan word sonder dat daar tik gevegte is.

Dit is my 2 cent bydrae.

 

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 08:00:02 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9275
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Mis ek iets? Waars die faait?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 08:14:39 am
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 63 years
Die geveg boodskape lyk my is verwyder so ek het maar net hierdie pos gebruik. Jammer om hierdie pos te skaak. Wil nie 'n nuwe pos begin oor die gevegte nie. Dit sal weer die vuur aanblaas. So ek is baie jammer dat ek dit genoem het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 08:14:44 am
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 63 years
Die geveg boodskape lyk my is verwyder so ek het maar net hierdie pos gebruik. Jammer om hierdie pos te skaak. Wil nie 'n nuwe pos begin oor die gevegte nie. Dit sal weer die vuur aanblaas. So ek is baie jammer dat ek dit genoem het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 08:16:25 am
Chris L
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 973
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Ja nee Geert, ek het nou weer gelees en vind nerens n faaaaiiiiiiiit nie. Eish, ja swaer.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 08:25:19 am
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 979
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Ek sien ook nêrens ''n faait nie, so ek reken moet nie vuurtjie aan die brand begin steek nie.

Laat die forum normaal voortgaan en almal gesels lekker saam sonder misverstande en klippe gooi.

Ek glo elke gerigistreerde lid van hierdie forum is geregtig op hulle deelnames as gerigitreerde forum lid/lede.

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 09:00:12 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 1692
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 45 years

Dalk tyd dat admin ook oorweeg om profielinligting net aan geregistreerde forumlede oop te maak en nie jan alleman wie die webtuiste besoek nie.
Sekerlik as iemand skelm wil wees, kan hy/sy registreer en kry dan beperkte profiel inligting soos tans.

Oorweeg asseblief.

Brilliant idea thank you... 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 09:10:50 am
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 326
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years
Ek weet dis oggend, maar ek lees van vuurtjie aansteek ens. hier op die draad.
Ek gaan dan nou maar vuurmaak en iets braai.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 09:12:05 am
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3418
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Ek sê altyd, waar een mens op sy eie doenig is hoef daar geen reëls te wees nie.  Maar sodra nog 'n ander by kom dan kan jy nie anders nie. Ongelukkig is informasie rakende jou nodig om bv beheer hier op die forum toe te pas.

Nou as ek my bekommer oor die gee van die info, is die enigste uitweg vir my seker maar om nie meer deel te wees van die forum nie. Weereens 'n mens se eie keuse.  Kies en lewe daarmee........."what floats your boat".

Kom ons kom terug na die onderwerp en los die godsdiens, politiek ens menings waar die hoort in die asblik.

En stem saam dat CP het sekere basiese persoonlike inligting nodig om beheer uit te oefen. 'n Goeie voorbeeld is die telefoon nommer wat Admin gebruik het om lede te verifeer.  Waarmee ek nie saamstem nie is dat van die inligting gesien kan word sonder om 'n lid te wees. Ek wil graag die keuse he om dit te openbaar of nie.

Waarom is dit so belangrik vir sommiges hier om te weet wat my volle name, dorp, sleepkombinasie ens. ens is? Dalk die snobisme sindroom!!

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2018 @ 09:20:13 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 1692
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 45 years

Thank you... We will be moving all personal details.... from type of car and caravan and other personal info to only be displayed to members who have logged in.... and after they have done an OTP... 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
Reply to Topic
Anonymous
View First