English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 969
Total Replies: 50 459
Total Views: 80 728 295
topics: 1 042
replies: 120
views: 3 966 073
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Afgradeer na kamp met n boswa

replies: 22
views: 415
5 days ago @ 05:21:16 am
REAList
Gold Member
Offline
Posts: 122
Joined: 11 Aug 2015
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Experience: 23 years
Vehicle: Pajero Exceed
Camping: Sensation Vee
So ‘n paar maande terug het ons toe besluit dat die Sensation te moeilik is om te sleep vir kort tye en dan ook na die wildernisse toe.
Ons het toe ‘n Le-Busha vir ‘n goeie prys aangeskaf.
So onlangs was ons toe vir 15 dae Kgalagadi toe met hom.
Eerste indrukke was dat die sleepwerk baie makliker is en omtrent geen verskil aan die brandstofverbruik maak nie.
Die opslaan was ook maklik genoeg op al die plekke.
Al kommentaar wat ek het is dat ek vreeslik baie penne moes inslaan vir so ‘n klein tentjie... maar nou ja.
Ook die silwer seil was nie moeitevry nie maar ons het ‘n goeie plan al by die huis uit gewerk vir die opslaan.
Versugting: Hoekom is dit nie deel van die ontwerp nie - dit maak ‘n groot verskil aan die hitte in rêrige warm plekke.
Die verblyf met die boswa is miskien nie op die Sensation se vlak nie maar dit was definitief nie ongerieflik nie.
Die slaapplek is net so gerieflik en ons het die 3 oop vensters terdeë geniet.
Die pakplek in “ammo” kaste was gerieflik (het dit sommer buite gelos want daar is nie ape en bobbejane nie).
Die kosmaak met die hoêdruk stoof was gerieflik (het die stofie nuut vervang) selfs al het die wind gewaai.
Ons het nie die tentkante opgesit nie want dit was te warm.
O, en die sleep op die berugte Kgalagadi hobbels was goed. Die stof was wel ‘n probleem maar dit het nooit ingekom waar dit nie moes nie.
So die hele ervaring het ‘n goeie indruk gelaat en ons is nou baie positief oor ons wa.
Soveel so dat ons nou al praat oor blomme gaan kyk met dit in Augustus.
Ek dink wel dat as dit baie reën sal ‘n mens ingeperk begin voel. Ons het (on)gelukkig al die Kgalagadi reën gemis wat begin val het kort na ons huiswaarts gekeer het.
5 days ago @ 09:54:39 am
OOM JEEP
Pluto Member
Offline
Posts: 4954
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 43 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Old skipper named SKIPPIE
Het jy fotos waar julle kamp met hom.??
I love camping all year round
5 days ago @ 11:45:38 am
Fred
Mars Member
Offline
Posts: 1191
Joined: 09 Mar 2016
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Ford Kugu 2l diesel AWD, Skipper Oyster
Camping: Skipper Oyster and Kuga

Johan, Ons het so twee jaar gelede om dieselfde rede as jy, van 'n Sprite Supersport oorgeslaan na 'n tent-trailer.  Ek ken nie jou nuwe karavaan nie, maar dit lyk vir my baie soortgelyk aan ons Skipper Oyster, hoewel on s'n nie presies 'n 4X4 is nie.   Ons ervaring is ook soortgelyk aan julle s'n. Ons vind dat ons nou baie meer geredelik gaan kamp omdat dit soveel makliker is. Oor die baie penne stem ek saam- dieselfde as met ons, maar as ons nie minstens twee aande oorslaap nie, slaan ons ook nie eers die tent op nie.  Geniet dit!  

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
5 days ago @ 13:39:39 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8501
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Dis seker n ander ding om oor te slaan vanaf n karavaan na boswa...baie doen dit nie omdat karavaan moelik hanteerbaar word nie, maar omdat hul dit meer geniet. Ek dink die moeilikste is om van n groot karavaan na n klein karavaan oor te slaan. Ek mis tot vandag nog daai ekstra spasie wat ek met die Splash gehad het.
5 days ago @ 13:40:25 pm
survivalist
Gold Member
Offline
Posts: 223
Joined: 08 Mar 2015
Province: Mpumalanga
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 45 years
Vehicle: Suzuki jimny
Camping: Sputnik caravan
Fred ek stem,ek het ook meeste options getry,camper vans, tent trailers,4x4 trailers met roof top tent ens.almal het hulle voordele en nadele,en persoonlike smaak is ook maar groot element.
Ek was in kruger wildtuin soos gewoonlik n rukkie terug met sputnik agter die jimny op pad na punda maria ,toe kry ek so paar olifante wat nie baie friendlik was en op n punt en begin dink aan om draai. Gelukkig was dit nie noodig maar dink ek aan die manner met groot karavane,hoe maak hulle.Daar geen vinnige reverse of om draai. Terug in kamp daan kyk ek hoe lekker gerieflik is die manner met daai groot karavane.
Who dares wins
5 days ago @ 14:01:50 pm
Fred
Mars Member
Offline
Posts: 1191
Joined: 09 Mar 2016
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Ford Kugu 2l diesel AWD, Skipper Oyster
Camping: Skipper Oyster and Kuga

Ons het 'n karavaan nodig gehad wat in 'n standaard garage pas want dit was 'n probleem om die Sprite in ons garage op Stilbaai te kry.  En die karavaan moes maklik en ekonomies sleep want ons ry gereeld tussen Pietersburg en Stilbaai en wou hom aan beide kante ook hê om kort toere te onderneem en het nie kans gesien om dit gereeld met die groter karavaan te doen nie.  Ons is heeltemal gemaklik in die Oyster. 'n Mens kan nie beweer jy mis nie die groter spasie nie, maar na alles, jy slaap eintlik maar net in die karavaan.  Dit hang maar dink ek, af van hoe jy die karavaanlewe sien. Ons het selfs nie die Sprite as 'n mobiele woonstel beskou nie- ons voel ons kamp uit.  Dis maar dieselfe as kamp met 'n tent, wat baie lekker en avontuurvol is, met net 'n bietjie eksta gerief.  Ons het 'n paar jaar gelede Brittanje met 'n klein tweeman tentjie getoer.  Dit was natuurlik goedkoper as om in gastehuise te bly maar die groot oorweging was dat dit vir ons meer na 'n avontuur gelyk het, wat dit ook was.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
5 days ago @ 18:01:14 pm
Chuck Norris
Pluto Member
Offline
Posts: 6032
Joined: 13 Jan 2014
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 36 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto 2017
Camping: Jurgens Explorer 4x4 2014

Het die 4x4 Jurgens XT 140 gehad met al sy tente en kante.

Ek en die Girl het mekaar geken met die 22 pale en 28 penne.

Na die opslaan het dit nog so twee dae geneem voor sy met my begin praat het.

Nes dit lekker begin raak het moes ons weer afslaan, boeta en as daai seile nat was van die reën het sy gepraat.

Tot na ons afgepak het het sy nog baklei.

Met die Explorer 4x4 gaan dit baie beter en sort sy als voor die tyd by die huis en geniet hom meer.

En sy praat minder as ons opslaan. As sy iets sê is dit positief. Nog n bier.

Maar ek vir die 6 jr baie lekker met hom gekamp.

Geniet julle bos wa.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
4 days ago @ 06:37:50 am
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 9006
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 54 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Ek hoor wat julle sê:    Maar ek luister nie.  Ek geniet my Sensation ter dee en sal nie maklik van hom ontslae raak nie.  Dalk net as ek die geld heel vir iets anders nodig het en dan glad nie meer gaan kamp nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
4 days ago @ 06:48:23 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 8501
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 18 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing

Het die 4x4 Jurgens XT 140 gehad met al sy tente en kante.

Ek en die Girl het mekaar geken met die 22 pale en 28 penne.

Na die opslaan het dit nog so twee dae geneem voor sy met my begin praat het.

Nes dit lekker begin raak het moes ons weer afslaan, boeta en as daai seile nat was van die reën het sy gepraat.

Tot na ons afgepak het het sy nog baklei.

Met die Explorer 4x4 gaan dit baie beter en sort sy als voor die tyd by die huis en geniet hom meer.

En sy praat minder as ons opslaan. As sy iets sê is dit positief. Nog n bier.

Maar ek vir die 6 jr baie lekker met hom gekamp.

Geniet julle bos wa.

Nou lekker gelag die manier hoe jy dit vertel...nice!!!
4 days ago @ 09:34:16 am
pietpotjie
Gold Member
Offline
Posts: 142
Joined: 02 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 58 years
Vehicle: Pajero 3.2 DIDC SWB
Camping: Echo Namib
Ja Chuck ek weet presies waarvan jy praat. Ons het 'n XT120 gehad ook met kant seile, grondseile, ens. Dit was 'n halfuur storie op sy vinnigste (bv een nag oorslaap) en dan was ons klaar en sop nat gesweet! My grootste kommer op my en die vrou se ouderdom was die afklim van die bed af met die leer in vroe oggend ure en die gevaar van 'n val. Toe kry ons 'n Namib karavaan, nou leer ons weer van voor af.
4 days ago @ 14:32:30 pm
Lennie
Jupiter Member
Online
Posts: 1723
Joined: 19 Jul 2012
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 49 years
Vehicle: 2013 Nissan Patfinder dCI
Camping: 2005 Jurgens Exclusive

Ek dink ek en Leon is voëls van eenderse vere.  Ek is baie bly die boswa ouens geniet hulle waens netsoos wat ek my ou teerpad-waentjie geniet ! Ek ken boswaens goed, veral die Echo 3 & 4 asook die Bushlapas.  Drie van ons vriende wat elk 'n Bushlapa het, kamp gereeld saam met ons, juis nou oor twee weke weer in die Kruger Wildtuin en ook twee maande gelede by Hartenbos.

Ons ou Exclusive is nou al 13 jaar deel van ons kamplewe (die langste wat ons nog 'n karavaan gehou het) en ek verruil hom vir niks nie, net miskien oor 10 jaar vir die ouetehuis !  Die "movers" maak die hantering sommer baie makliker en die sleep self is 'n droom omdat ons ons lang ritte afbreek in seksies van nie langer as 500km per dag nie.  En seker ook omdat ons met 'n Nissan Pathfinder sleep !

Die boswaens is egter baie oulik, doelmatig en sterk ontwerp, maar daardie beknopte binneruim gee my engtevrees.

Lennie
Brackenfell, Cape Town
3 days ago @ 06:32:54 am
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 9006
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 54 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Ek dink ek en Leon is voëls van eenderse vere.  Ek is baie bly die boswa ouens geniet hulle waens netsoos wat ek my ou teerpad-waentjie geniet ! Ek ken boswaens goed, veral die Echo 3 & 4 asook die Bushlapas.  Drie van ons vriende wat elk 'n Bushlapa het, kamp gereeld saam met ons, juis nou oor twee weke weer in die Kruger Wildtuin en ook twee maande gelede by Hartenbos.

Ons ou Exclusive is nou al 13 jaar deel van ons kamplewe (die langste wat ons nog 'n karavaan gehou het) en ek verruil hom vir niks nie, net miskien oor 10 jaar vir die ouetehuis !  Die "movers" maak die hantering sommer baie makliker en die sleep self is 'n droom omdat ons ons lang ritte afbreek in seksies van nie langer as 500km per dag nie.  En seker ook omdat ons met 'n Nissan Pathfinder sleep !

Die boswaens is egter baie oulik, doelmatig en sterk ontwerp, maar daardie beknopte binneruim gee my engtevrees.

Ditto

So as ons oornag op 'n lang trip af Kaap toe stop ek net, laatsak die pote, prop die wa in en haal 'n stoel en braai goete uit.

Die hoekstutte neem 'n minuut vir al vier. Die krag koppeling dalk twee en die stoele en braai goete dalk 3.

Ons is geset in minder as 6min. Lekker

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
3 days ago @ 07:01:54 am
Lennie
Jupiter Member
Online
Posts: 1723
Joined: 19 Jul 2012
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 49 years
Vehicle: 2013 Nissan Patfinder dCI
Camping: 2005 Jurgens Exclusive

Presies !  Hier oornag ons by Riverside net duskant Kimberley, ons tweede oornag oppad van Kaapstad af Kruger Wildtuin toe.  Oornag-slapery is deel van die vakansie en beslis geen pyn nie, of dit nou koud is, warm of reën - daardie goed toegeruste, altyd onmiddellik gereed slaapkamer, eethoekie, kombuisie en badkamer het geen gelyke nie !

Lennie
Brackenfell, Cape Town
3 days ago @ 10:54:31 am
REAList
Gold Member
Offline
Posts: 122
Joined: 11 Aug 2015
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Experience: 23 years
Vehicle: Pajero Exceed
Camping: Sensation Vee
Ek het nog steeds my Sensation.
Maar nie meer vir vinnige 4 dag wegbreke na die Kruger toe nie.
En dis ‘n karavaan waar jy die paaie mooi moet beplan.
So sal Thabazimbi met sy nou toegangspaaie en mynlorries op dit my nie weer sien met die Sensation nie. Ek was twee keer van die pad afgedruk deur lorries.Maar die boswa sal dit maklik vat.
Dalk het ek die Sensation te vinnig gekoop ;-)
Maar die gerief wat dit bied vir langer vakansies is uitstekend.
Ek moet nog net ‘n stormtou prakseer vir die snaakse tentpale.
3 days ago @ 10:54:33 am

3 days ago @ 14:06:34 pm
Leon
Alpha Centauri Member
Offline
Posts: 9006
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 54 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Neem net kennis ek skiet nie 'n boswa of offroad wa af nie. Dit bly ook 'n lekker vakansie maar.......................... nou dis die maar waar die ding in kom.

As jy gaan kamp, kamp vir goud mense, die langnaweek einde van die maand is oppad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
3 days ago @ 15:25:02 pm
survivalist
Gold Member
Offline
Posts: 223
Joined: 08 Mar 2015
Province: Mpumalanga
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 45 years
Vehicle: Suzuki jimny
Camping: Sputnik caravan
Dit bly persoonlike keurse, as u wil n huis saam sleep is jou way,why not.As u wil lig travel,no problem ,ek se so lank as u gelukkige is,dis al wat tel.
Who dares wins
3 days ago @ 18:30:42 pm
Fred
Mars Member
Offline
Posts: 1191
Joined: 09 Mar 2016
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Ford Kugu 2l diesel AWD, Skipper Oyster
Camping: Skipper Oyster and Kuga

Daar is nie 'n algehele reg of verkeerd met karavane nie (netsoos maar met meeste dinge)  Daar is net 'n reg of verkeerd vir jou op 'n sekere tydstip.  As ons leefwyse was om langer tye op 'n plek te staan, sou ons sekerlik 'n konvensionele karavaan gekies het  of eerder ons ou Supersport gehou het.  Ek raak te lief vir bekende dinge en het 'n probleem om van hulle afskeid te neem. Ons het 'n tydjie gelede vanaf Witsand na De Hoop en daarna na Struisbaai gery- met die Oyster, die hele ent grondpad langs.  Met 'n gewone karavaan sou ons dit beslis nie doen nie en beslis ook nie by de Hoop kon uitkom nie aangesien daar net grondpaaie daarheen is.  Dit was nou wel nie juis 'n belangrike rede vir ons keuse van die Oyster nie, maar dis 'n baie welkome aspek.  Soos hulle sê: Different strokes for different folks.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
3 days ago @ 18:30:45 pm

3 days ago @ 18:30:48 pm

2 days ago @ 06:47:37 am
W J
Pluto Member
Offline
Posts: 5729
Joined: 03 May 2007
Province: Limpopo
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Jeep patriot
Camping: Caravan sprite surfer deluxe

Soek ook nou n boswa klein gaan S WES toer Phalaborwa Buffelspoort,Redsands Kurman,Aurabies Waterval,Kgalagdi,NossobKamp,Mata Mata Windhoek.Henties,Sesriem,Shark island,Ais Ais,Augrabies, gaan met Jimney en Jurgens boswa opgegradeer

How great is our GOD
2 days ago @ 07:40:45 am
pietpotjie
Gold Member
Offline
Posts: 142
Joined: 02 Oct 2017
Province: Gauteng
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 58 years
Vehicle: Pajero 3.2 DIDC SWB
Camping: Echo Namib

WJ ek weet nie of jy die Jurgens reeks boswaens ken maar wou net vir jou noem dat hulle is glad nie lig nie. Vir al as jy met 'n Jimny gaan sleep. Ons het self 'n XT120 met howling moon tent gehad en hy was glad nie lig nie. Wou net noem dat jy bewus is en in ag neem.

As ek reg onthou sonder tent (iaw wa alleen) was die wa 750kg en dan met die tent was dit nog 150kg en dan kom jou goeders nog by. Ons het nou 'n Namib en hy is 950kg en ek kan die verskil voel met 'n Pajero 3.2.

2 days ago @ 07:40:46 am

Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First