English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 315
Total Replies: 50 201
Total Views: 80 916 764
topics: 1 081
replies: 34
views: 3 982 197
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.
Quick Navigation

Eerste lank kamp as Pensioenaris

replies: 8
views: 357
12 Mar 2018 @ 15:27:20 pm
Fransman
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 06 Jan 2008
Experience: 37 years
Ons kon nie wag dat 1ste Maart aanbreek om na ons eerste voltydse kamp te vertrek nie. 3 dae voor vertrek datum word ons opgewondenheid ietwat gedemp toe iemand n stopstraat ignoreer en ons so R47000 se skade aan Navara opdoen. Gelukkig niemand beseer en kon ons nog steeds op datum vertrek. Voertuig is nou vir herstelwerk vir ongeveer 2 weke, maar wat n wonderlikke plek om sonder n voertuig klaar te kan kom. Ons het vir 3 maande ingeboek by Dinokeng Resort.
Wat n fantastiese plek met wonderlikke bestuur en eienaars (moenie die mede kampeerders vergeet nie). Hier sal ons met n swaar hart weggaan en kan beslis die plek aanbeveel. Die 1.7km grondpad tot by die oord self is rybaar vir n gewone padwa, solank stadig gery word. Kampgroete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Mar 2018 @ 15:53:28 pm
Hannes
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 213
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 46 years

Frans, welkom by die forum, ook as pensioenaris en ook hier in ons Pretoria omgewing.

Vertrou dat jy die aftrede sal geniet en jou kuier hier in Dinokeng onvergeetlik sal wees.

groetend

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Mar 2018 @ 16:50:51 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 315
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 13 years

Hoop net medekampers  se honde pla jou nie soos hulle my gepla het nie Verder n Baie lekker OORD

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Mar 2018 @ 17:40:19 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Geniet dit...lekker plek daai! Plaas maar vir ons fotos as julle van die big5 te sien kry.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
12 Mar 2018 @ 19:40:19 pm
Swanie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 26 May 2013
Experience: 44 years

Goed om te hoor van nog  'n plek wat ek moet gaan opsoek..

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
12 Mar 2018 @ 20:10:16 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 9311
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Baie bly julle het darem 'n silver rantjie om die donker wolk van die ongeluk. Meer nog dat niemand beseer is nie.

Geniet die kamp daar. Ons beplan om teen einde April weer by Almega Oord 'n draai te maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 09:59:36 am
Big5Spotter
Moon Member
77% Profile Strength
Posts: 929
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 9 years
Een van my gunsteling oorde, hopenlik sien ons julle eersdaags daar, lekker kamp groete aan bestuur en eienaars.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
13 Mar 2018 @ 19:13:37 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Gaan groot en geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
14 Mar 2018 @ 12:20:44 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6182
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Geniet dit.
Wat meer kan n mens sê.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
Not Registered
0% Profile Strength
Posts: 0
Joined: Not yet