English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 321
Total Replies: 204 845
Total Views: 80 951 771
topics: 962
replies: 15 181
views: 3 977 102
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

My sleepkombinasie

replies: 11
views: 516
13 Jan 2018 @ 17:38:49 pm
Casper
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 12 Mar 2017
Experience: 29 years
My sleepkombinasie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2018 @ 17:57:45 pm
Casper
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 12 Mar 2017
Experience: 29 years
Is by my profiel. Sukkel met die tegnologie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2018 @ 18:30:53 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 287
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 29 years
Mooi man, myne is ‘n “shorty” met ‘n Gypsey Regal.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2018 @ 20:00:03 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1029
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Baie mooi en goeie kombinasie.
Daardie foto maak my lus vir kamp.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2018 @ 21:55:56 pm
Casper
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 12 Mar 2017
Experience: 29 years
Dankie. Hulle sleep baie lekker.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2018 @ 06:56:01 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1722
Joined: 31 May 2014
Experience: 51 years

Baie tevrede met my sleepkombinasie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2018 @ 10:04:24 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 584
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

My oorle' pa sou gese het, enige iets met 'n Ford voor en Jurgens agter is enige dag die bestse sleepkombinasie lol

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2018 @ 06:06:56 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10094
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Geniet dit mense. Ons is geseend ryk as mens so kan wegbreek en die buitelug geniet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2018 @ 10:38:43 am
Casper
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 12 Mar 2017
Experience: 29 years

Baie tevrede met my sleepkombinasie. 

Baie nice Jan. Dankie Leon.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2018 @ 20:32:57 pm
Kamp is Koning
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 20 years
Baie mooi mense dit maak my darem maar baie lus vir kamp.
Ongelukkig het ek Desember gewerk maar gelukkig gewag dat almal terug is van vakansie af en nou ry ek.
Ons begin met n midweek by Dube dan Scottburgh toe vir n week daarna n week Port Edward toe en eindig op by Dolphin Balito.
Casper moet nie bekomerd wees oor die tegnologie nie ek sukkel ook soms.
n Vriend het altyd gese ek is tegnologies gestremd daarom is my kombinasie ook maar op my profiel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2018 @ 07:28:24 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9755
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Baie mooi mense dit maak my darem maar baie lus vir kamp.
Ongelukkig het ek Desember gewerk maar gelukkig gewag dat almal terug is van vakansie af en nou ry ek.
Ons begin met n midweek by Dube dan Scottburgh toe vir n week daarna n week Port Edward toe en eindig op by Dolphin Balito.
Casper moet nie bekomerd wees oor die tegnologie nie ek sukkel ook soms.
n Vriend het altyd gese ek is tegnologies gestremd daarom is my kombinasie ook maar op my profiel.

Klink na lekker trip...geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2018 @ 08:45:35 am
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Kobus ek val ook maar in daardie kategorie. Ek het so baie gewens om van my fotos hier te deel maar dit lyk my ek sal moet terug universiteit toe om dit reg te kry. As ek by die universiteit kom dan het ek alweer vergeet wat ek daar wou doen....Eish!!!!!!
My Swing lyk maar soos Jan Meyer se Swing net die sleepvoertuig is n 2.5 Fortuner.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First