English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 318
Total Replies: 204 839
Total Views: 80 951 340
topics: 962
replies: 15 181
views: 3 977 083
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Powertouch net die een roller gaan na die wiele

replies: 4
views: 195
07 Dec 2017 @ 16:38:29 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5976
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Dag se julle my mower (Power touch) se rollers gaan net eenkant op die wiele as jy hom met die hand insit sal hy uitkom met die  remote, enige iemand die probleem gehad asb.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2017 @ 16:52:20 pm
Corra2
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 04 Feb 2016
Experience: 8 years

Ek het dieselfde probleem gehad het hom ingeneem een van die boute het losgekom en verloor met die gevolg het daar n partjie in die motortjie wat dit vorentoe en agtertoe skuif gebreek en moes die motortjie vervang R 5000 later dit is geseel het ander boute met nyloc nuts ingesit

Sleep veilig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2017 @ 10:00:44 am
Hendrik
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 15 Jul 2011
Experience: 18 years
Corra2, wonder nou net of die versekering so skade dek of nie. Ek moes bewys lewer aan versekering dat Powertouch geinstalleer is toe ek dit spesifiseer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2017 @ 15:29:33 pm
Corra2
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 04 Feb 2016
Experience: 8 years

Hendrik ek het dit self betaal jy gee my nogal 'n idee sal bietjie my makelaar moet nader roep.cool

Sleep veilig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2017 @ 07:31:26 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10089
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Dag se julle my mower (Power touch) se rollers gaan net eenkant op die wiele as jy hom met die hand insit sal hy uitkom met die  remote, enige iemand die probleem gehad asb.

Dit is asgevolg van 'n los konneksie op die motors. 

Die motors trek baie amps wanneer hulle werk. Dit veroorsaak hitte op die skuif konnektors waarmee die drade op die motor vas is.  Dan as gevolg van die hitte raak die konnektors los.

Trek die drade af en knyp die skuif konnektors so effens toe met 'n tang sodat hulle weer stewig aan die skuifpunt vas hou as jy die drade weer oor druk.

Ek glo jou probleem sal dan opgelos wees

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First