English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 748
Total Views: 80 837 632
topics: 1 073
replies: 15 168
views: 3 982 778
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Willem van Wyk

replies: 5
views: 266
12 Sep 2017 @ 15:43:45 pm
Anonymous

Hi Willem

Ek het vir jou 'n e-pos gestuur maar weet nie of hy nog werk nie.

Ek soek inligting waar om oor te slaap voor ons Oktober die KNP in gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2017 @ 15:49:48 pm
Butts
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 941
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 5 years

Wilsur, ek duik nou in op jou persoonlike vraag aan WJ.   Ons het nog elke keer baie lekker oorgeslaap by die Forever Resorts kamp by die Phalaborwa-hek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2017 @ 16:01:19 pm
Anonymous

Dankie Theo

Sal hulle kontak vir staanplek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2017 @ 10:10:22 am
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2453
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Ook lekker staanplek op Haizyview in die dorp by die Hotel/Lodge.
Vrou baie beindruk aan hoe die storte uitgele is...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2017 @ 18:19:38 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5911
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Willem ek bly nou in n afree oord het nie meer die huis by die hek nie .

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2017 @ 19:35:01 pm
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1726
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 100 years

Willem (WilSur), dit lyk vir my jy het nie my kommentaar gister op jou ander draad WilSur se 2016 Kruger Wilduin toer gelees nie.  Daar het ek vir jou aanbevelings gemaak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First